0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (69)
  • R250 - R500 (43)
  • R500 - R1,000 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 114 matches in All departments

Asterix And The Chieftain's Daughter (Paperback): Jean-Yves Ferri Asterix And The Chieftain's Daughter (Paperback)
Jean-Yves Ferri; Illustrated by Didier Conrad; From an idea by Rene Goscinny, Albert Uderzo 1
R215 R178 Discovery Miles 1 780 Save R37 (17%) Ships in 5 - 10 working days

Upheavals and pandemonium are definitely on the horizon!

The daughter of the famous Gaulish chieftain Vercingetorix is being hunted down by the Romans. She secretly finds refuge in the village of our indomitable Gauls - the only place in Roman-occupied Gaul that can guarantee her protection. And let's just say that having this very special teenager around will cause a fair few intergenerational ructions ...

Asterix: Caesar Se Geskenk (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix: Caesar Se Geskenk (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ín Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.

Maar toe hy, sy vrou Aspirien en dogter Corenza daar aankom, rol hoofman Allamapstix van die lag oor die dorpie wat Caesar kwansuis verkoop het ...

Asterix En Die Groot Oorvaart (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Groot Oorvaart (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Asterix 18: Caesar Se Lourierkrans (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix 18: Caesar Se Lourierkrans (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op 'n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan 'n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met 'n vinkelkrans te ruil?.

Asterix 15: Asterix en die Groot Moles (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix 15: Asterix en die Groot Moles (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop? Sal Asterix, Obelix en Kasterolix die glibberige Ignasius Vullus kan uitoorle en vrede in die dorpie herstel? Asterix en die groot moles is die 15de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix in Spanje: 14 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix in Spanje: 14 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ín oeros baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix en die koperpot: 13 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix en die koperpot: 13 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ín teaterproduksie en beroof selfs ín bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix En Die Hoofman Se Skild: No. 11 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Hoofman Se Skild: No. 11 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois 1
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallie is amptelik oorwin...'n teer onderwerp waaroor die Alesiers (of sal ons se Alesjiers) nie graag praat nie. Tydens hierdie oorwinning het Vercingetorix sy skild aan Caesar se voete neergewerp (letterlik), en sedertdien is dit nooit weer gesien nie...En word dit dus 'n gesogte voorwerp waarna nie net Caesar nie, maar ook ons Galliese helde soek. Hulle soektog neem hulle na interessante plekke en elkeen het 'n storie om te vertel oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek! Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink nie...

Asterix Die Legioensoldaat: No. 10 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix Die Legioensoldaat: No. 10 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier Ė en Obelix is dolverlief. Ongelukkig is Tierlantyn reeds verloof, en baie hartseer, want haar verloofde, Melodramatix, het as legioensoldaat in Afrika soek geraak. Natuurlik bied ons helde, gebroke hart maar dapper gemoed, die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.

Asterix En Die Speelplek Van Die Gode : Boek 17 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Speelplek Van Die Gode : Boek 17 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliers hul geliefde woud met wildevarke terugkry?

Asterix in Britannie, Boek 8 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix in Britannie, Boek 8 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Britannie is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Hulle posisie is egter benard. Asterix en Obelix is natuurlik gretig om te help en hulle reis met ín vaatjie vol van Kasterolix se brousel saam met Sturefax, 'n kleinneef van Asterix, na Britannie. Hulle trotseer mis, reen, lou garsbier en gekookte wildevark met kruisementsous. Ongelukkig verloor hulle die vat met towerdoepa en dit is ín stryd teen die Romeinse goewerneur Cosus Oppiprimus oor wie eerste die vat in die hande gaan kry...

Asterix En Die Noormanne : Boek 9 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Noormanne : Boek 9 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois 1
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red.

Asterix En Die Groot Geveg, Boek 7 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Groot Geveg, Boek 7 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ín gulde geleentheid en plant by hom ín idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ín stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te daag nie, maar die druide, Kasterolix, is buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met ín menhir. Nou kan Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat hulle onoorwinlik maak nie. Daar is ín groot kans dat Disvimygrix die groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal neem...

Asterix En Die Goue Sekel - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Goscinny Asterix En Die Goue Sekel - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie Ė of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie. Asterix en Obelix word afgevaardig om al die pad Lutetia toe te reis om ín nuwe sekel te gaan koop... maar die paadjie daarheen loop natuurlik nie sonder avontuurlike kronkels nie.

Asterix En Die Feesmaaltyd, Boek 5 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois Asterix En Die Feesmaaltyd, Boek 5 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois; Illustrated by Albert Uderzo
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ín reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ín weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!

Asterix En Cleopatra - Boek 6 (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois Asterix En Cleopatra - Boek 6 (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny, Sonya van Schalkwyk-Barrois; Illustrated by Albert Uderzo
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande 'n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou. Om so 'n onmoontlike taak te verrig, benodig die argitek dringend die hulp van Kasterolix en sy towerkuns.

Asterix Die Gladiator (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix Die Gladiator (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days
Asterix En Die Gote (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix En Die Gote (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R150 R126 Discovery Miles 1 260 Save R24 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na GermaniŽ oorsteek om hul geliefde druÔde te bevry.

Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix ’n hele reeks bende-oorloŽ onder die Gote …

Asterix en die Gote is die derde boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix 12: Asterix by die Olimpiese Spele (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix 12: Asterix by die Olimpiese Spele (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 View more sellers Ships in 10 - 15 working days

Die atlete van die antieke wÍreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander GalliŽrs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die GalliŽrs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?

Asterix by die Olimpiese Spele is die 12de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Asterix Die Gallier - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Goscinny Asterix Die Gallier - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R132 Discovery Miles 1 320 Ships in 7 - 10 working days

Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besitÖ Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...

Asterix the Bonnie Fechter (Scots) (Paperback): Rene Goscinny Asterix the Bonnie Fechter (Scots) (Paperback)
Rene Goscinny; Translated by Matthew Fitt; Illustrated by Albert Uderzo 1
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 10 - 15 working days
Asterix 16: Asterix in HelvesiŽ (Paperback): Rene Goscinny Asterix 16: Asterix in HelvesiŽ (Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig. Sinusitus roep Kasterolix se hulp in en Asterix en Obelix moet na Helvesie reis om ín skaars blom te gaan pluk wat Sinusitus se lewe sal red. Bankkluise, koekkoekuurglase, ín gejodel en gate in die kaas sorg dat Asterix en Obelix die kultuur in Helvesie ten volle beleef.

Asterix an Gladaidheatair (Gaelic) (Paperback): Rene Goscinny Asterix an Gladaidheatair (Gaelic) (Paperback)
Rene Goscinny; Translated by Raghnaid Sandilands; Illustrated by Albert Uderzo 1
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 10 - 15 working days
Asterix Agus Na Sasannaich (Gaelic) (Paperback): Rene Goscinny Asterix Agus Na Sasannaich (Gaelic) (Paperback)
Rene Goscinny; Translated by Raghnaid Sandilands; Illustrated by Albert Uderzo 1
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 10 - 15 working days
Asterix and the Sassenachs (Scots) (Paperback): Rene Goscinny Asterix and the Sassenachs (Scots) (Paperback)
Rene Goscinny; Translated by Matthew Fitt; Illustrated by Albert Uderzo 1
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 R99 Discovery Miles 990
Stabilo Boss Original Highlighter (Blue)
R19 Discovery Miles 190
Ultra Link Bluetooth Optical Mouse…
R450 R149 Discovery Miles 1 490
Nuovo Kids Travel Snack and Play Table
 (6)
R299 R139 Discovery Miles 1 390
God of War - PlayStation Hits
 (1)
R999 R199 Discovery Miles 1 990
Motherless Brooklyn
Edward Norton, Bruce Willis, … DVD  (1)
R159 R30 Discovery Miles 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Twisp CLiQ Regular Pod Blast (Mint…
R50 Discovery Miles 500
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Crayola Anti Dust Chalk (Pack of 12…
R27 Discovery Miles 270

 

Partners