0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (2)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All departments

Iets Ver En Nuut - Reissketse (Afrikaans, Paperback): Andre Pretorius Iets Ver En Nuut - Reissketse (Afrikaans, Paperback)
Andre Pretorius 1
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het Andrť Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers.

Hy laat ons deel in die soektog na ’n kelim in die mark van Marrakesj, in die nostalgie van Nobelpryswenner Orhan Pamuk se Istanboel, in die verhewe skoonheid van die St. Pieterskerk in Rome en in ’n bootrit op die magtige Irrawaddy-rivier in Birma gedurende die reŽnseisoen wanneer dit voel asof die waters van hemel en aarde versmelt.

Daar is ook vermaaklike oomblikke, soos wanneer hy aan ’n wynproe-cum-marathon in die Medoc-vallei deelneem (met voorspelbare gevolge) en wanneer hy met net ’n klein lappie as bedekking dit na ’n openbare bad in Boedapest waag.

Italiaanse intermezzi - Reissketse (Afrikaans, Paperback): Andre Pretorius Italiaanse intermezzi - Reissketse (Afrikaans, Paperback)
Andre Pretorius
R50 R42 Discovery Miles 420 Save R8 (16%) Ships in 5 - 10 working days

Andre Pretorius is verlei deur Italie toe 'n Romeinse meisie hom in 1992 op 'n warrelwindtoer deur Rome geneem het. Vier jaar later het hy die land deurkruis met 'n universiteitsvriend, 'n rugsak en 'n tweemantent. Sedertien het hy teruggekeer op die spore van komponiste, kunstenaars en selfs Afrikaanse digters. In Italiaanse intermezzi bring hy die leser van aangesig tot aangesig met die vele gedaantes van hierdie land vol skoonheid en teenstrydigheid. Hy swig voor die wondere van die menslike gees in Rome en Venesie, maar hy verdwaal ook langs die agterpaadjies van Sicilie en die Abruzzi. Hy proe smake - balsemiek, Parmaham - uit die hande van die wat hierdie sakramente van lewe vir hulleself gemaak het. Hy bejeen heiliges en pouse eers met verwarring en dan met ontsag vir hul heerskappy van die Italiaanse wese. Oor die jare verander sy reisgenote - van daardie universiteitsvriend tot sy verloofde en uiteindelik sy kleuterseuntjie - en elke keer is sy blik anders. Uiteindelik staan hy saam met die leser verwonder oor 'n aangrypende land met dikwels verrassende eggo's van sy eie Afrikaanse wortels.

Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback): Andre Pretorius Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback)
Andre Pretorius
R50 R42 Discovery Miles 420 Save R8 (16%) Ships in 5 - 10 working days

Volg Andre Pretorius 500 jaar na die begin van die Kerkhervorming op 31 Oktober 1517, in die spore van die groot Hervormers - Martin Luther en Johannes Calvyn. Hy besoek die plekke waar die sleutelsepisodes van daardie grootse rewolusie afgespeel het en sien hoe daardie plekke nou lyk. Hy gaan na die plekke waar die godsdiensoorloe van die Hervormingsera ondenkbare verwoesting gesaai het, maar ook na die plekke waar die kreatiwiteit gebore uit die Protestantse verstaan van woorde en musiek van die grootste kunswerke van die mensdom geinspireer het. Hy bring dit alles terug na sy eie plattelandse Suid-Afrikaanse, Calvinistiese opvoeding.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Crayola Erasable Twistable Pencil…
R100 Discovery Miles 1 000
VITATECH Zinc Complex (30 Tablets)
R69 Discovery Miles 690
4Gamers Wired Stereo Dual Format Gaming…
R399 R348 Discovery Miles 3 480
Muscle Junkie Pro Lifting Strap
R659 Discovery Miles 6 590
Desigual Desigual Dark Fresh Eau De…
R900 Discovery Miles 9 000
Tomb Raider - 3D (2018)
Alicia Vikander Blu-ray disc R250 R30 Discovery Miles 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Leisure Quip Adjustable Folding Picnic…
R699 R499 Discovery Miles 4 990
Gloop Super-Stretch Slime (Pink)
R49 Discovery Miles 490
Omron Blood Pressure Monitor M2 Eco
 (8)
R504 R399 Discovery Miles 3 990

 

Partners