0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All departments

Sorrie maak nie gesond nie (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Sorrie maak nie gesond nie (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen
R50 R42 Discovery Miles 420 Save R8 (16%) Ships in 5 - 10 working days

Die mans in Rose se lewe het haar almal gedrop. Na haar boetie, Gerard, se dood het haar ouers ook van haar vergeet. Deesdae kyk haar ma hopeloos te diep in die bottel en dwaal haar pa se oog heeltemal te veel. Vir Rose is hulle net Blackie en Verona, die mense met wie sy 'n huis moet deel tot sy agtien is. Haar laaste hoop en anker was Rodriek, maar ook hy begin vreemd optree. Hoekom maak hy asof sy saam met hom iets spesiaals gedeel het? Het hy haar drankie gedokter om haar in die bed te kry? Hoekom kan sy niks van die aand onthou nie? Vir die eerste keer in haar lewe is Rose werklik alleen. Selfs haar boesemvriendinne mag nie die detail van die verskriklike aand weet nie. In 'n tyd waar niks sin maak nie, is Rose van een ding seker: sy moet Rodriek terugkry. As sy haar kaarte reg speel kan sy dalk haar ouers se aandag ook terugkry. Sorrie maak nie gesond nie is 'n verhaal oor oorsaak en gevolg, waarheid en leuens en wat dit beteken om verantwoordelikheid vir jou eie lewe te neem. Anzil Kulsen toor met woorde sodat jy wegraak in 'n onvoorspelbare verhaal van vriendskap, berou, liefde, drome en wraak. Met Anzil se sukses tot op hede, is dit geen verassing nie dat hierdie boek moeiteloos alle rasse en kulture insluit sonder om 'n wroeg-en-preek-boek te wees. 'n Sorrie maak nie gesond nie is landswyd in toonaangewende boekwinkels beskikbaar en ook as e-boek te koop.

Bitterbosbende 2: Die Been In Die Bos (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Bitterbosbende 2: Die Been In Die Bos (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin 'n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van 'n trein wat kwaai rem aanslaan en dan 'n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . .† 'n been?† En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het.†Wat het van die slagoffers, wat kinders en 'n hond ingesluit het, geword?

Bitterbosbende - Die Geheim Van Die Nuwe Hoof (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen, Keenan Kulsen Bitterbosbende - Die Geheim Van Die Nuwe Hoof (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen, Keenan Kulsen; Illustrated by Stephen Wallace
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar's 'n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir 'n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle 'n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied - met verrassende gevolge . . .† †

Skarlakenkinders - Ses Vroue se Reis na Vryheid (Paperback): Anzil Kulsen, Nadine Blom Skarlakenkinders - Ses Vroue se Reis na Vryheid (Paperback)
Anzil Kulsen, Nadine Blom
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die Cederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.

Bitterbosbende 3: Die Grafsangers (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Bitterbosbende 3: Die Grafsangers (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen; Illustrated by Keenan Kulsen, Stephen Wallace
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en 'n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . . .

ReŽnboogmelodie (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen ReŽnboogmelodie (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Dianť†sukkel†van†jongs†af†met†'n†eetversteuring.†Tot†sy†Robert ontmoet,†'n†aantreklike†man†wat†haar†help†en†aanvaar†net†soos†sy†is en†met†wie†se†steun†sy†weer†kans†sien†vir†die†lewe.†Robert†het†haar nog†altyd†lief†gehad†en†onderskraag,†maar†nou†duik†ernstige†vrae†op: Wie†is†die†vrou†wat†s͆Robert†is†die†pa†van†haar†kind?†Het†Robert†'n verlede†waarvan†Dianť†niks†weet†nie?†Hoekom†sal†Robert†haar†nou in†die†steek†laat?†Dianť†wil†haar†outisties†seuntjie†ook†ten†alle†koste help.†Of†is†sy†juis†die†oorsaak†van†haar†kind†se†probleme?

Wanneer†Dianť†uitvind†wat†werklik†aan†die†gang†is,†kom†sy†voor†groot besluite†te†staan.

Met†ReŽnboogmelodie†delf†gewilde†skrywer†Anzil†Kulsen†diep†in†'n komplekse†moderne†huweliksverhouding.†Wat†verg†dit†van†jou†om†in jou†huwelik†te†bly,†en†is†dit†noodwendig†die†beste†vir†almal?

Plotting & scheming: Book 2 (Paperback): Anzil Kulsen Plotting & scheming: Book 2 (Paperback)
Anzil Kulsen; Illustrated by Alinde Lombaard
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R99 Discovery Miles 990 Ships in 7 - 10 working days

In Durban Kyla cannot understand why her father does not turn up as he had promised. On the bus on the way to the kata demonstration she injures her ankle. To crown it all, she overhears a disturbing conversation that suggests gross dishonesty. Should she continue, despite her injury and her knowledge of this dishonest scheme? And where is her father?

Zita (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Zita (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Alles by haar nuwe skool is vir Zita vreemd. Die kinders, die kos die sport, selfs die skoolwerk. Sy verlang terug na Kieriekroek waar sy grootgeword het - 'n plek wat net soveel kleurvolle karakters het as wat hy swaarkry het. Dis net die gedagte aan Waldo by die nuwe skool wat Zita elke keer dromerig laat glimlag. Maar daar is 'n ding wat tussen haar en Waldo staan. Dieselfde ding wat tussen haar en haar ma en tussen haar en die nuwe skool staan. Dis die ding met haar pa.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Croxley Polythene Clear Transparent Book…
R9 Discovery Miles 90
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Glass
James McAvoy, Bruce Willis, … DVD R156 Discovery Miles 1 560
The Land Wars - The Dispossession Of The…
John Laband Paperback  (1)
R320 R256 Discovery Miles 2 560
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (2)
R427 Discovery Miles 4 270
Microsoft Xbox One S Console (1TB)
 (14)
R6,999 Discovery Miles 69 990
Bantex Quotation Folder A4 Econ PP…
R6 Discovery Miles 60
Tranquility Base Hotel & Casino
Arctic Monkeys CD R153 Discovery Miles 1 530
Studio Essentials Empty Plastic Atomiser…
R66 Discovery Miles 660
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830

 

Partners