0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All departments

100 Questions and Answers About Prayer (Paperback): Bennie Mostert 100 Questions and Answers About Prayer (Paperback)
Bennie Mostert 1
R90 Discovery Miles 900 Shipped within 10 - 15 working days

Why must I pray? Why does prayer seem to make no difference in the world? What exactly prayer? To pray is the believer's greatest task on earth. But people wonder and ask questions about so many things: How does prayer work? And intercession and spiritual warfare? How does one pray for families, spiritual leaders and the sick? How does one organise prayer meeting and prayer chains? In 100 questions and answers about prayer, Bennie Mostert gives practical answers to questions on individual and group prayer. Even questions that you might be too embarrassed to ask are answered - like for example what to pray for, and how to spend an hour in meaningful prayer. God is moved when believers pray. For this reason persistent and purposeful prayer will result in more spiritual fruit - and change your world!

Gebed Wat Berge Beweeg (Afrikaans, Paperback): Bennie Mostert Gebed Wat Berge Beweeg (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervaar die wonderwerkende krag van God deur gebed.

Ons sien die verval rondom ons: Kerke loop leeg, mense raak afvallig, wreldse standaarde verdring al hoe meer Christelike standaarde en beginsels, ekstremistiese godsdiensgroepe word ’n al hoe groter bedreiging. Ons sit hande in die hare en weet nie wat om te doen nie.

In Gebed wat berge beweeg verduidelik Bennie Mostert dat dt die antwoord is: Gebed. Hy neem die leser op ’n reis deur die geskiedenis, van groot geestelike herlewings, persoonlike verhale, hedendaagse sendelinge en verhale uit die Bybel om te illustreer dat die nigste antwoord gebed is. Hierdie boek sal jou nie net help om te bid nie, maar ook om rg te bid.

Gebed wat berge beweeg sal jou inspireer en aanspoor om meer te bid. God wag op jou gebede, Hy wl die beste vir jou h, Hy wl vir jou gee wat jy in sy Naam vra. Jy moet net bid.

Naas die raad vervat in elke hoofstuk, sluit die boek ook af met ’n bylaag met praktiese riglyne vir gebed. Ontsluit die magtigste krag op aarde: vir jouself, jou land, jou geliefdes, asook die hele wreld.

Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback): Bennie Mostert Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Praktiese riglyne vir die Christenman wat God se doel vir sy lewe wil uitleef, en werklik ’n verskil in hierdie wreld wil maak.

Daar word baie en maklik gepraat oor alles wat verkeerd is in ons samelewing. Die oplossings kom egter nie so maklik nie, en antwoorde soos “kom ons leef positief en maak die beste van ’n slegte saak” is net nie genoeg om werklik ’n verskil te maak nie.

In Man van God fokus bekende skrywer Bennie Mostert spesifiek op die moderne Christenman, en die verantwoordelikheid wat mans moet opneem om by te dra tot die herstel van die geestelike dimensie van ons samelewing.

In drie afdelings word daar gefokus op:

Die eienskappe van ’n ware man van God

Hoe ’n man van God teenoor sy kinders moet optree

Riglyne waarvolgens die man van God in gebed kan intree vir sy vrou, kinders en die werkplek.

God wil Christenmanne gebruik om die wreld te verander. Man van God bevat waardevolle riglyne wat hulle sal help om werklik te leef soos die Vader dit bedoel het.

Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans,... Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Daar is uiteenlopende standpunte oor die geesteswereld: sommige mense ontken die bestaan van demone en ander gaan weer oorboord daarmee. Bennie Mostert het hierdie verwarring gesien en Gewapen vir die geestelike stryd geskryf om Christene op n praktiese manier toe te rus vir die geestelike stryd. Gelowiges moet die geestelike waarhede in die Skrif ken en verstaan, en dit prakties uitleef. In Gewapen vir die geestelike stryd gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel. Hy praat onder andere oor die gesag van die gelowige, die wapenrusting van God, die Heilige Gees en gebed as wapens in die stryd. Gewapen vir die geestelike stryd is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose. Dit is voorheen uitgegee onder die titel Geestelike oorlogvoering.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
You're Stronger Than You Know
James Morrison CD R160 R147 Discovery Miles 1 470
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R230 Discovery Miles 2 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R230 Discovery Miles 2 300
White Boy Rick
Matthew McConaughey, Richie Merritt, … DVD R150 R125 Discovery Miles 1 250
Resistance Is Futile
Manic Street Preachers CD  (2)
R67 Discovery Miles 670
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R230 Discovery Miles 2 300
Vibro Shape Belt
R799 R743 Discovery Miles 7 430
Bestway Hydro Swim Protector Set…
R50 R45 Discovery Miles 450
Reebok Wrist Weights - 1Kg
R309 R270 Discovery Miles 2 700
Adele
Leila Slimani Paperback  (1)
R290 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners