0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Wanneer Woorde Ontbreek - Hoe om te Troos in Tye van Verlies (Paperback): Braam Klopper Wanneer Woorde Ontbreek - Hoe om te Troos in Tye van Verlies (Paperback)
Braam Klopper
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Het dit al gebeur dat iemand vir wie jy omgee ’n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte dat jy nie sal weet wat om te s nie. As jy so voel is die boek vir jou bedoel.

Braam Klopper, ’n predikant van Kemptonpark-Oos is ’n pastorale terapeut en spits homself spesifiek toe op die hantering en verwerking van rou.

Hierdie boek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na ’n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van ’n kind op die rouproses het

Leeg - God se Troos na Swangerskapverlies of Miskraam (Afrikaans, Paperback): Braam Klopper, Marlena du Toit, Justine Pike Leeg - God se Troos na Swangerskapverlies of Miskraam (Afrikaans, Paperback)
Braam Klopper, Marlena du Toit, Justine Pike
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat di drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles s daar hoop.

Die WENNER van die Bybel-Media-Cordis Trust-prys vir oorspronklike, Afrikaanse Christelike familie- en/of jeugpublikasie vir 2018!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
College Originals Multi-Functional…
R949 R489 Discovery Miles 4 890
Scentos Scented Fine Line Markets (Pack…
R280 R101 Discovery Miles 1 010
The Legend of Zelda: Link's Awakening
R999 R893 Discovery Miles 8 930
Bosch Motorized Rotation Mount for GCL…
R2,705 R1,899 Discovery Miles 18 990
Guardians Of The Galaxy - Awesome Mix…
Various Artists CD  (5)
R77 Discovery Miles 770
Lucky Plastic Wide Toothed Comb with…
R15 Discovery Miles 150
Funko Pint Size Heroes: Guardians of The…
R99 R59 Discovery Miles 590
Sanitas SEM 43 Digital EMS & TENS Unit…
 (1)
R1,899 Discovery Miles 18 990
Geostorm - 3D
Gerard Butler, Jim Sturgess, … Blu-ray disc R249 R30 Discovery Miles 300
Crayola Ultra Clean Washable Stampers…
R119 Discovery Miles 1 190

 

Partners