0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (3)
  • R50 - R100 (7)
  • R100 - R250 (12)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 23 of 23 matches in All departments

Smart-Kids Picture Dictionary (Paperback): C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, C. Janse van Rensburg Smart-Kids Picture Dictionary (Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, …
R130 R115 Discovery Miles 1 150 Save R15 (12%) Ships in 5 - 10 working days

The Smart-Kids Picture Dictionary has more than 500 words aimed at growing a child's vocabulary from Grade R to Grade 2. Fun, full-colour illustrations feature the lovable Smart-Kids characters in 14 themed contexts. This dictionary may be used with other Smart-Kids products or as a separate resource.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, B.J. Willemburg, C.... Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, …
R135 R119 Discovery Miles 1 190 Save R16 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen.

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo,... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R261 R230 Discovery Miles 2 300 Save R31 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg
R135 R119 Discovery Miles 1 190 Save R16 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels

Platinum Afrikaans KABV: Gr 7: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo,... Platinum Afrikaans KABV: Gr 7: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, …
R250 R221 Discovery Miles 2 210 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R90 R80 Discovery Miles 800 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ín Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ín Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ín spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ín Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Oxford Storieboom Klanke Fiksie: Kom ons eet: Fase 3: Boek 30: Graad 1 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Fiksie: Kom ons eet: Fase 3: Boek 30: Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R51 R48 Discovery Miles 480 Save R3 (6%) Ships in 6 - 10 working days
Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, C. Janse... Slimkoppe Presteer Afrikaans Gr 7 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley, H. Findlay, K Gibbs, V. McKechnie, …
R135 R119 Discovery Miles 1 190 Save R16 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Sprak of Sprook en Ander Gedigte Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Sprak of Sprook en Ander Gedigte Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, R. Gouws, L. Hofmeyr, H. Olivier, …
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G.... Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, …
R207 R183 Discovery Miles 1 830 Save R24 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal - Graad 12: Eksamenhersieningsboek (Afrikaans, Paperback): J. Hugo, I. Jansen van... X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal - Graad 12: Eksamenhersieningsboek (Afrikaans, Paperback)
J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, C. Janse van Rensburg
R85 R75 Discovery Miles 750 Save R10 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Trien gaan op reis: Fase 7: Boek 24: Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Trien gaan op reis: Fase 7: Boek 24: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R51 R48 Discovery Miles 480 Save R3 (6%) Ships in 6 - 10 working days
X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte - Graad 12 Afrikaans Huistaal (Letterkunde Studiegids) (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, F. Vosloo, C. Du Preez 1
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Ships in 5 - 10 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, …
R250 R221 Discovery Miles 2 210 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R.... Platinum Afrikaans KABV: Gr 9: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, …
R250 R221 Discovery Miles 2 210 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Pas ons planeet op: Fase 11: Boek 24: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Pas ons planeet op: Fase 11: Boek 24: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R66 R61 Discovery Miles 610 Save R5 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Speel veilig!: Fase 11: Boek 22: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Speel veilig!: Fase 11: Boek 22: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R66 R61 Discovery Miles 610 Save R5 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Van toeka tot nou: Fase 11: Boek 26: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Van toeka tot nou: Fase 11: Boek 26: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R66 R61 Discovery Miles 610 Save R5 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons plant 'n boo: Fase 11: Boek 30: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons plant 'n boo: Fase 11: Boek 30: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R66 R61 Discovery Miles 610 Save R5 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Verder as wat die oog kan sien: Fase 11: Boek 28: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Verder as wat die oog kan sien: Fase 11: Boek 28: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R66 R61 Discovery Miles 610 Save R5 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Platinum Afrikaans NKABV: Gr 11: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, A. Vermaak, C. Banda, R.... Platinum Afrikaans NKABV: Gr 11: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, A. Vermaak, C. Banda, R. Gouws, J. Hugo, …
R311 R274 Discovery Miles 2 740 Save R37 (12%) Ships in 5 - 10 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Ons plant: Fase 3: Boek 28: Graad 1 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Ons plant: Fase 3: Boek 28: Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R51 R48 Discovery Miles 480 Save R3 (6%) Ships in 6 - 10 working days
Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R250 R221 Discovery Miles 2 210 Save R29 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Pint Size Heroes: Guardians of The…
 (2)
R99 R59 Discovery Miles 590
3 Layer Cloth Face Mask (Navy Blue)
 (19)
R18 Discovery Miles 180
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
STEM Activity: Sensational Science
Steph Clarkson Paperback  (4)
R216 R181 Discovery Miles 1 810
Philips OneBlade Wet & Dry…
R559 R449 Discovery Miles 4 490
Canon CL-446XL High-Yield Ink Cartridge…
 (3)
R400 Discovery Miles 4 000
3Ply Disposable Face Mask with Ear Loops…
 (13)
R350 R89 Discovery Miles 890
Off The Shoulder Top (White)
R249 R161 Discovery Miles 1 610
Levitate Wall Mounted Bike Rack Secure
R385 R315 Discovery Miles 3 150
Revlon Uniq One All In One Hair…
R315 R276 Discovery Miles 2 760

 

Partners