0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Road to Glory 2: Wayde van Niekerk (Paperback): Carlos Amato Road to Glory 2: Wayde van Niekerk (Paperback)
Carlos Amato
R100 R80 Discovery Miles 800 Save R20 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Wayde was quick off the mark from the day he born: two months premature and weighing no more than a litre of milk, his life was in danger. But little Wayde survived and grew to become the world’s leading sprinter.

Wayde van Niekerk tells the extraordinary tale of a boy who defied the odds, time and again. He was small and skinny, but he tackled big rivals on the rugby field. And just when he was about to become a world sprinting star, Wayde suffered a series of terrible hamstring injuries. At one point, he was so depressed he almost gave up athletics for good. But his faith, courage and dedication – along with his magnificent talent – kept him going.

We learn that Wayde was deeply motivated by his mother Odessa’s brilliance as a sprinter before his birth – back in the apartheid era when black athletes were unable to shine on the biggest stage. Wayde’s sense of honour also shines through in the story: how he stands up for the weak against bullies, and gives generously to those less fortunate than himself.

In the climax of the book, Wayde flies his family to the Olympics in Rio de Janeiro, where his greatest moment awaits him.

Kampioene 2: Wayde van Niekerk (Afrikaans, Paperback): Jeremy Daniel, Carlos Amato Kampioene 2: Wayde van Niekerk (Afrikaans, Paperback)
Jeremy Daniel, Carlos Amato; Illustrated by Johan Koortzen; Translated by Jaco Jacobs
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kom stap in die voetspore van Suid-Afrika se grootste sporthelde!

Hierdie fantastiese nuwe reeks plaas die kollig op Suid-Afrikaanse sportlegendes se reis na nasionale en internasionale roem.

Geskryf spesifiek vir kinders nege jaar en ouer, vertel dit die opwindende stories van vyf sportsterre uit verskillende agtergronde wat almal supersterre geword het.

Ontdek hoe Siya Kolisi bo sy moeilike grootwordjare in die Oos-Kaap uitgestyg het om een van ons land se grootste rugbysterre te word.

Lees die inspirerende verhaal van die skoolseun AB de Villiers wat een van die grootste name in wÍreldkrieket geword het.

Ontmoet Wayde van Niekerk, ’n skraal, tengerige seuntjie wat teen alle verwagtinge in ’n Olimpiese superster en een van die vinnigste mense op die planeet geword het.

Van sy kinderdae toe hy saam met sy broer straatkrieket voor die moskee in Tongaat gespeel het, tot ’n internasionale loopbaan as sportster wat die landskap van Suid-Afrikaanse krieket vir ewig verander het – maak kennis met die legendariese Hashim Amla.

Caster Semenya se skooljare was moeilik, maar sy het bo haar omstandighede uitgestyg en deesdae is sy ’n sportambassadeur vir ons land wat met ’n Olimpiese goue medalje spog.

Jong sportliefhebbers sal versot wees op hierdie fantastiese reeks biografieŽ oor van ons land se blinkste sportsterre!

Kampioene 3: Siya Kolisi (Afrikaans, Paperback): Jeremy Daniel, Carlos Amato Kampioene 3: Siya Kolisi (Afrikaans, Paperback)

Kampioene 5: Caster Semenya (Afrikaans, Paperback): Jeremy Daniel, Carlos Amato Kampioene 5: Caster Semenya (Afrikaans, Paperback)

Kampioene 4: Hashim Amla (Afrikaans, Paperback): Jeremy Daniel, Carlos Amato Kampioene 4: Hashim Amla (Afrikaans, Paperback)

Kampioene 1: AB de Villiers (Afrikaans, Paperback): Jeremy Daniel, Carlos Amato Kampioene 1: AB de Villiers (Afrikaans, Paperback)

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
GodFall
R1,399 R919 Discovery Miles 9 190
Magbuddy Headrest Mount
 (1)
R429 Discovery Miles 4 290
Slazenger Wimbledon Tennis Balls HA (3…
R120 R109 Discovery Miles 1 090
Music To Be Murdered By
Eminem CD R89 Discovery Miles 890
Bostik Invisible Tape on Dispenser (18mm…
R34 Discovery Miles 340
Levitate Wall Mounted Bike Rack Pedal…
R325 R275 Discovery Miles 2 750
Muvit TGUSC0003 USB cable 1.2 m USB A…
R249 Discovery Miles 2 490
Avengers 4: Endgame - 4K Ultra HD…
Robert Downey Jr., Chris Evans, … Blu-ray disc R699 Discovery Miles 6 990
Marvel's Spider-Man: Miles Morales
 (2)
R1,299 R1,179 Discovery Miles 11 790
Krusell Boden Cover for Sony Xperia E4…
 (1)
R48 Discovery Miles 480

Partners