0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • R1,000 - R2,500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All departments

Syferfontein (Afrikaans, Paperback): Cas Wepener Syferfontein (Afrikaans, Paperback)
Cas Wepener
R220 Discovery Miles 2 200 In stock

Dekades lank het Peet van Jaarsveld sy bokplaas Syferfontein in die Karoo met 'n ysterhand bestuur. Na die afsterwe van sy eggenoot leef hy in toenemende isolasie van sy kinders en die gemeenskap en probeer homself probeer oortuig dat sy dade en ongenaakbare houding teenoor ander verantwoord is.

Tydens Geloftenaweek in 1960 gebeur daar enkele dinge op sy plaas wat sy ouderdom, eiesinnigheid en verval onder die vergrootglas plaas. Syferfontein is die noukeurige en vaardige bestekopname van die herinneringe, denke en drome van 地 bejaarde man en vertel die verhaal van die uiteindelike ondergang van 地 patriargale Afrikaner oor die tydsverloop van 'n enkele naweek.

In hierdie tragedie waarin Peet van Jaarsveld van sy verlede rekenskap neem, wys outeur Cas Wepener ons 'n wereld en 'n denkwyse wat op makabere manier sowel vertroud as vreemd is.

Die Slaghuis (Afrikaans, Paperback): Cas Wepener Die Slaghuis (Afrikaans, Paperback)
Cas Wepener
R206 Discovery Miles 2 060 Ships in 10 - 15 working days

Die Slaghuis van Cas Wepener speel byna uitsluitlik in 地 enkele huis in 地 fiktiewe plattelandse dorpie in die Noordkaap af, met verhaalgebeure wat oor vier dekades strek. Hier woon Marietta en haar man, Karel, in 1997. Karel is 地 afgetrede oudbrigadier in die Suid-Afrikaanse polisiediens, verantwoordelik vir die dood van duisende sg. 鍍erroriste in die Vlakplaas-debakel.

Hy weier egter om aansoek te doen vir amnestie en kruip letterlik op di dorp weg. Dit is hier waar verteller Marietta betekenis soek en terselfdertyd sin probeer maak van die skuldlas van haar man en haar eie geheimsinnige verlede. Op die dorp is daar 地 legendariese slaghuis waar Marietta byna elke dag vleisaankope maak en waar die jong meisie Kylie se pa as slagter werk.

Kylie se verhaal word hoofsaaklik in 2017 vertel waar sy dieselfde huis huur waar Marietta en Karel in 1997 gewoon het en besig is, aan die een kant met die verwerking van haar pa se sondes en, aan die ander kant met die opvoeding van haar vet seun. Haar pa was nie net die slagter op die dorp nie, maar verantwoordelik vir die afmaaiing van 地 hele paar mense in die apartheidsera ャ gebeure van 1977 wat mettertyd in die vorm van terugflitse vorm aanneem en aan dieselfde huis verbind word.

Die roman Die Slaghuis is van vleisbeelde aanmekaargesit. Verwysings na alles van braaivleis tot tong, viennas, potjiekos, afval en 菟eertjies (lamstestikels) snoer die roman saam tot geheel en funksioneer as element waardeur spanning geleidelik opgebou word. Die roman draai beslis nie doekies om oor skuld en skuldelas van die apartheidsverlede nie en skakel dit telkens met 地 beheptheid na vleis.

Johanna (Afrikaans, Paperback): Cas Wepener Johanna (Afrikaans, Paperback)
Cas Wepener 1
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 10 - 15 working days

Johanna van Cas Wepener is 地 roman oor die dood van 地 vrou, Johanna, en haar impak op die mense rondom haar se lewens. Johanna is lesbies in 地 tyd waar dit in die George waar sy grootword en meeste van haar lewe woon, nie sosiaal aanvaarbaar is nie. Die verhaal word geskryf vanuit verskillende perspektiewe: Vanuit haar geliefde Muriel se oogpunt, haar wyse bediende Nonna, haar suster, haar dominee en haar susterskind Willie. Hulle almal probeer haar dood verwerk en sin maak van sekere dramatiese gebeurtenisse in haar lewe as klein dogtertjie. Johanna is 地 aangrypende roman oor die impak van 地 lewe binne 地 sekere milieu en kultuur. Dit getuig van goeie vakmanskap en 地 fyn aanvoeling vir menseverhoudinge, omgewing en atmosfeer.

Dubbelfoto (Afrikaans, Paperback): Cas Wepener Dubbelfoto (Afrikaans, Paperback)
Cas Wepener
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

'n Versameling kortverhale wat 'n familiegeskiedenis uitbeeld en strek van die ernstige tot die komiese. Met uiteenlopende verhale wat sowat 'n eeu bestryk (beginnende op 'n plaas in die Kamdeboo en eindigend in die stad) word byna kaleidoskopies gekyk na lewens, plekke, indrukke en ervarings. Deurlopende motiewe soos die bentwood-stoel, familiefoto's en 'n driewel bind die verhale tot 'n boeiende eenheid.

Pluralisation and social change - Dynamics of lived religion in South Africa and in Germany (Hardcover): Lars Charbonnier,... Pluralisation and social change - Dynamics of lived religion in South Africa and in Germany (Hardcover)
Lars Charbonnier, Johan Cilliers, Matthias Mader, Cas Wepener, Birgit Weyel
R1,826 R1,612 Discovery Miles 16 120 Save R214 (12%) Ships in 12 - 17 working days

How can one describe the pluralisation of the religious realm, which is of such significance for processes of social change? How can it be done from an international perspective? The book sharpens the idea of religious pluralisation by elucidating it against the backdrop of specific religious phenomena and practices. Concepts and interpretations of religious praxis are correlated here in a way that has proven most fruitful in the field of Practical Theology. We take a closer look at twelve highly relevant topics that are formative for the practical-theological discourses in South Africa and Germany: poverty and wealth, education, transitional rites and passages, health, religious community formation and the future of the Church, beginning and end of life, transformation of the media, migration and interculturality, populism and radicalisation in religion and knowledge, processing of the past, communal living. Each topic will be introduced by one scholar from a certain country and commented on by another. The conversational procedure contributes to a contextual theology that understands theology essentially as dialogue. In all contributions pluralisation is the overarching topic. It shall be developed as a conception and theory respectively, both of which are not self-evident their theoretical implications must be explicitly unfolded.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Coleman Tent 10x7 Dome Instant 5
R3,099 R2,299 Discovery Miles 22 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Russell Hobbs Pro-glide Steam & Spray…
R365 Discovery Miles 3 650
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Sellotape Clear Large Core Tape (12mm x…
R53 Discovery Miles 530
How I Lost My Mother - A Story Of Life…
Leslie Swartz Paperback R385 R295 Discovery Miles 2 950
Similacョ Isomil Soy-Protein Based Infant…
R280 Discovery Miles 2 800
King Kong Leather Ladies Laptop Bag…
R3,349 R2,479 Discovery Miles 24 790
Lush Living - Rug Floor Carpet…
 (1)
R1,480 R1,109 Discovery Miles 11 090

 

Partners