0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (13)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 14 of 14 matches in All departments

Die Vlerke Van Naaldekokers (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Die Vlerke Van Naaldekokers (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg.'n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om 'n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk. Dit word 'n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. 'n Reis terug na haarself, na heelword.

#PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn #PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ’n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wreld (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn, Johann Strauss Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wreld (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn, Johann Strauss
R135 R100 Discovery Miles 1 000 Save R35 (26%) Ships in 7 - 11 working days

Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil h hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies h. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?

Die Eks-Noodgeval (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Die Eks-Noodgeval (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Alana de Koker wil haar aandag uitsluitlik toespits op haar nuwe werk in die trauma-eenheid. Sy mt hard en voortdurend werk om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy ’n bekende stem agter een van die gordyne by ongevalle. Op die bed l die laaste persoon op aarde wat sy wou sien. Na vyf jaar is Braam Smit steeds so aantreklik op sy sorgelose manier. Alana moet nou alles in haar vermo doen om Braam uit haar kop n veral haar hart te hou.

#PresiesAnders 2: Cupcakes en Kupido's (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn #PresiesAnders 2: Cupcakes en Kupido's (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Zoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang. Of is dit?

Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit nou wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .

#Presiesanders: Eksperimente En Eerste Soene (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn #Presiesanders: Eksperimente En Eerste Soene (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Zoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe moet net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!

Tienerharte 4: Hartsnaar (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Tienerharte 4: Hartsnaar (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet 'n nerd nou van 'n meisie se voete onder haar uitslaan? Wanneer Sophia 'n geleentheid kry om in Londen te gaan dans, is dit dalk Noah laaste kans. Die vierde titel in hierdie gewilde romantiese reeks.

Lea Lief Apies: Grypdiewe En Gevaar (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Lea Lief Apies: Grypdiewe En Gevaar (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn; Illustrated by Elanie Bieldt
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Ships in 17 - 21 working days

Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!

Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltemal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet ’n kamer deel. Glad nie pret nie.

Dan begin alles skeefloop: iemand het ’n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het, begin die bos brand ...

Lea Lief Honde: Hik, Hik, Hoera! (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Lea Lief Honde: Hik, Hik, Hoera! (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn; Illustrated by Elanie Bieldt
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Ships in 17 - 21 working days

Hoera vir heldhaftige honde

Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!

Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Daar is net een probleem: Hik, die hondjie wat Lea gered het, wil net nie die toertjies leer nie! En Lea se ma het ges as Hik nie maniere leer nie, dan moet hulle hom opgee om aangeneem te word ...

Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins.

Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te laat is.

Tienerharte: 3: Hartedief (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Tienerharte: 3: Hartedief (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Lea Lief Seeskilpaaie: Avonture by die Akwarium (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Lea Lief Seeskilpaaie: Avonture by die Akwarium (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Ships in 17 - 21 working days

Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan ...

Tienerharte 2: Hartbreker: Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Tienerharte 2: Hartbreker: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stefan vry graag in die bondel. Maar Ciska, met haar krullerige rooi hare en sexy lyf, is die eerste meisie wat sy voete regtig onder hom uitslaan. Vir haar sal hy enigiets doen, selfs in 'n getroue verhouding wees vir altyd. Maar die irriterende rykmansdogter, Surette, is vasberade om haar kloue in Stefan te hou. Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Hartklop: Vol. 1 (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Hartklop: Vol. 1 (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Megan kuier by haar ma op Paternoster vir die Desembervakasie. Maar haar broer se beste vriend, Dewald, daag ook onverwags daar op. Dewald maak haar kniee al vir jare lam, maar haar oorbeskermende broer Stefan sal nooit toelaat dat daar iets tussen hulle gebeur nie. En wie se Dewald voel dieselfde oor haar? Dewald se jaloerse eks sorg ook vir heelwat drama. Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Die Meisie Op Die Dak (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Die Meisie Op Die Dak (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Ships in 17 - 21 working days

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Kid Who Would Be King
Louis Ashbourne Serkis, Denise Gough, … DVD R150 R40 Discovery Miles 400
Goldair Oscillating Floor Fan (45cm)
R714 Discovery Miles 7 140
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 R99 Discovery Miles 990
Parrot A4 Clipboard (Masonite)
 (1)
R22 R17 Discovery Miles 170
Ultra-Link Wired Keyboard and Mouse…
R300 R199 Discovery Miles 1 990
Baby's Naturally Disposable Nappies (XL…
R52 Discovery Miles 520
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Booksmart
Beanie Feldstein, Kaitlyn Dever, … DVD R150 R98 Discovery Miles 980
Milex 7L Air Cooler with Remote Control
 (3)
R2,299 R1,899 Discovery Miles 18 990

 

Partners