0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (37)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 43 matches in All departments

Klassieke Kinderbybel (Afrikaans, Hardcover): Thea Brink Klassieke Kinderbybel (Afrikaans, Hardcover)
Thea Brink; Illustrated by Chris Venter
R133 Discovery Miles 1 330 Shipped within 10 - 15 working days

Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.

Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die leser groot vreugde sal verskaf. Hierdie Klassieke Kinderbybel sal in die jare wat kom ’n groot gunsteling onder kinders bly.

Classical Children’s Bible (Hardcover): Thea Brink Classical Children’s Bible (Hardcover)
Thea Brink; Illustrated by Chris Venter
R133 Discovery Miles 1 330 Shipped within 10 - 15 working days

The stories of the Bible are brought to life in this beautiful Classical Children’s Bible story book. In the classical tradition the stories are told in a true to the Bible style. The beautiful and dramatic illustrations depict in graphic detail 40 of the most loved Bible Stories from the Old and New Testament.

Each of the illustrations is a work of art that will bring great joy to the reader. This Classical Children’s Bible will be a favourite for years to come with children.

Storieland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Storieland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter
R186 Discovery Miles 1 860 Shipped within 10 - 15 working days

'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. Die splinternuwe uitgawe van stories waarmee generasies Afrikaanse kinders grootgeword het verseker dat 'n nuwe geslag kinders vreugde sal put uit klassieke verhaaltjies. Lochner se lekkerlees-stories is perfek vir voorlees of selflees en die ideale bedkassieboek vir Graad 3 en hoer.

Avontuurland (Afrikaans, Hardcover): Helena J.F. Lochner Avontuurland (Afrikaans, Hardcover)
Helena J.F. Lochner; Illustrated by Chris Venter
R186 Discovery Miles 1 860 Shipped within 10 - 15 working days

Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.

All-in-one: Jabu gets a pet: Grade 1: Big book 10 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Jabu gets a pet: Grade 1: Big book 10 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Alles-in-een: Die heks en die maan: Graad 1: Grootboek 16 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die heks en die maan: Graad 1: Grootboek 16 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die ryk prinsie gaan skool toe: Graad 1: Grootboek 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Die ryk prinsie gaan skool toe: Graad 1: Grootboek 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Graad 1: Grootboek 10 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Graad 1: Grootboek 10 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: The witch and the moon: Grade 1: Big book 15 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: The witch and the moon: Grade 1: Big book 15 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Graad 1: Grootboek 6 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Graad 1: Grootboek 6 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Lentefee En Herfselfie - Alles-in-een: Lentefee en herfselfie: Graad 1: Grootboek 4 Gr 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback):... Lentefee En Herfselfie - Alles-in-een: Lentefee en herfselfie: Graad 1: Grootboek 4 Gr 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

All-in-one: Three little pigs bake a cake: Grade 1: Big book 5 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Three little pigs bake a cake: Grade 1: Big book 5 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

All-in-one: The rich little prince goes to school: Grade 1: Big book 16 - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de... All-in-one: The rich little prince goes to school: Grade 1: Big book 16 - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R258 R222 Discovery Miles 2 220 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

The big books suit the learner's stage of development, life experiences and field of interest; complement and enrich the topics chosen for home language; contain a wide variety of text types, e.g stories, factual texts, rhymes, riddles; are illustrated so that visual literacy is promoted; contain removable pages with resources for the teacher.

Die Die Eensame Boom - Alles-in-een: Die eensame boom: Graad 1: Grootboek 11 Gr 1: Grootboek 11 (Afrikaans, Paperback): Mart... Die Die Eensame Boom - Alles-in-een: Die eensame boom: Graad 1: Grootboek 11 Gr 1: Grootboek 11 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Goeters wat kriewel en kruip: Graad R: Grootboek 17 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Goeters wat kriewel en kruip: Graad R: Grootboek 17 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Rolf reus en doempie dwerg: Graad R: Grootboek 6 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Rolf reus en doempie dwerg: Graad R: Grootboek 6 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die bang padda: Graad R: Grootboek 13 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die bang padda: Graad R: Grootboek 13 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Dogtective William in New York (Paperback): Elizabeth Wasserman Dogtective William in New York (Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R57 Discovery Miles 570 Shipped within 10 - 15 working days

In the fifth adventure in the series William and Alex go to New York City, where they meet William’s Uncle Berlioz. It has been three weeks since Fifi, the poodle of a well known Broadway actress has been kidnapped. William and Alex must apprehend the kidnappers before more celebrities’ pets are kidnapped and held for ransom.

Speurhond Willem op reis (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem op reis (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
Sold By Love2Learn - Fulfilled by Loot
R165 R132 Discovery Miles 1 320 Save R33 (20%) In stock
'n Kas Vol Monsters Omnibus (6-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 'n Kas Vol Monsters Omnibus (6-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Chris Venter
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak?

Denver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!

Die Groen Hand

Daar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?

Vampierfoto's

Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!

Hollywood-mummie

Dit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?

Weerwolfprobleme

Denver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...

Die perfekte monster

Een van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!

Kinderspeletjies

Al die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?

Speurhond Willem en die diamantdiewe (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Speurhond Willem en die diamantdiewe (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman; Illustrated by Chris Venter
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem nader aan eie bodem aan die werk: in Nambie moet hulle ’n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met ’n ander betroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan. Hulle is net nie so seker of hy en sy patrolliemaat, konstabel Kolgans, vertrou kan word nie ... Die ander titels is Speurhond Willem op reis, Speurhond Willem en die seerowers, Speurhond Willem en die wilddiewe en Speurhond Willem in die ruimte en Speurhond Willem in New York.

All-in-one: Spring fairy and Autumn elf: Grade 1: Big book 4 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Spring fairy and Autumn elf: Grade 1: Big book 4 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days
All-in-one: The lonely tree: Grade 1: Big book 11 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: The lonely tree: Grade 1: Big book 11 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days
All-in-one: Geoff giant and gilly, the gnome: Grade R: Big book 6 (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers All-in-one: Geoff giant and gilly, the gnome: Grade R: Big book 6 (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days
Alles-in-een: Die wilde, woeste wind: Graad R: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die wilde, woeste wind: Graad R: Grootboek 3 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Mystery Minis Blind Box: Deadpool…
R149 Discovery Miles 1 490
Omron Blood Pressure Monitor M2 Eco
 (5)
R749 Discovery Miles 7 490
Kärcher WD3 Multi-Purpose Vacuum Cleaner
 (7)
R1,249 R1,149 Discovery Miles 11 490
The Walking Dead: Door Mat - Don't Open…
 (1)
R291 Discovery Miles 2 910
Katy Perry - Purr Eau de Parfum (100ml…
 (3)
R499 R389 Discovery Miles 3 890
Indi by Katy Perry EDP 100ml - Parallel…
R335 Discovery Miles 3 350
LEGO Technic Getaway Truck (128 Pieces)
R350 R313 Discovery Miles 3 130
Ultra Link Fabric Optical Wireless Mouse…
R170 R99 Discovery Miles 990
Peppa Goes on Holiday and Other stories…
Ladybird Books Ltd Boxed pack R899 R399 Discovery Miles 3 990
A House Divided - The Feud That Took…
Crispian Olver Paperback  (1)
R275 R189 Discovery Miles 1 890

 

Partners