0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (18)
  • R100 - R250 (1)
  • R1,000 - R2,500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 20 of 20 matches in All departments

Boeke-week: Fase 3 pak B (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Boeke-week: Fase 3 pak B (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) In stock

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Jasmyn se rok: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Jasmyn se rok: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Moegsien se karretjie: Fase 4 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien se karretjie: Fase 4 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Moegsien gaan winkel toe: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien gaan winkel toe: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Thomas by die pretpark: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Thomas by die pretpark: Fase 4 (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Johan en die muis: Fase 4 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Johan en die muis: Fase 4 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Arme mamma!: Fase 4 pak A (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Arme mamma!: Fase 4 pak A (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R88 R82 Discovery Miles 820 Save R6 (7%) In stock

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Biebie Se Vliegtuig, Fase 2 pak B - Biebie se vliegtuig: Fase 2 pak B: Groot boek Groot Boek (Afrikaans, Paperback): R. Hunt,... Biebie Se Vliegtuig, Fase 2 pak B - Biebie se vliegtuig: Fase 2 pak B: Groot boek Groot Boek (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R216 R200 Discovery Miles 2 000 Save R16 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Al die boeke in Fase 2 is ook in 'n grootboek formaat beskikbaar. Dit is ideaal geskik vir onderrig met die klas as geheel, maar kan ook vir groepwerk gebruik word. Dit moedig die leerders aan om oor karakters en die stories te gesels.

By die swembad: Fase 3 pak B (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie By die swembad: Fase 3 pak B (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Die ou blompot (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die ou blompot (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R94 R87 Discovery Miles 870 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Die braaivleis (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die braaivleis (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Katie se tuin: Fase 10 (Afrikaans, Paperback): David Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, Antoinette Stimie Katie se tuin: Fase 10 (Afrikaans, Paperback)
David Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, Antoinette Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

Die werf (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Die werf (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R94 R87 Discovery Miles 870 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Biebie se vliegtuig: Fase 2 pak B (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Biebie se vliegtuig: Fase 2 pak B (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R75 R70 Discovery Miles 700 Save R5 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Johan en die fiets: Fase 3 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Johan en die fiets: Fase 3 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Thomas en die budjie: Fase 3 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Thomas en die budjie: Fase 3 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Skatte: Fase 9 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, G Spree, J. Park, J. Green, Philip de Vos Skatte: Fase 9 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, G Spree, J. Park, J. Green, …
R90 R84 Discovery Miles 840 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.

Aarbeikonfyt: Fase 3 pak A (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Aarbeikonfyt: Fase 3 pak A (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R81 R75 Discovery Miles 750 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Pop se nuwe fiets: Fase 7 (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, K. Shannon, P. de Vos Pop se nuwe fiets: Fase 7 (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, K. Shannon, P. de Vos
R90 R84 Discovery Miles 840 Save R6 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.

The Sociology of International Relations (Hardcover): Marcel Merle The Sociology of International Relations (Hardcover)
Marcel Merle; Translated by D. Parkin
R2,366 Discovery Miles 23 660 Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
4Gamers Wired Stereo Dual Format Gaming…
R399 R239 Discovery Miles 2 390
Crayola Jumbo Decorated Pencils (Pack of…
R113 Discovery Miles 1 130
Athleum Sports 11 Piece Resistance Band…
R990 R900 Discovery Miles 9 000
Laneige Special Care Water Sleeping Mask…
R939 Discovery Miles 9 390
Nuovo Kids Travel Snack and Play Table
 (6)
R299 R139 Discovery Miles 1 390
Catan
 (16)
R899 R499 Discovery Miles 4 990
Gloop Change-A-Roo (Red & Yellow)
R49 Discovery Miles 490
Gangster State - Unravelling Ace…
Pieter-Louis Myburgh Paperback  (2)
R290 R209 Discovery Miles 2 090
3-Ply Disposable Face Mask (Pack of 50)
 (28)
R499 R169 Discovery Miles 1 690
Cobra Adventure AM-645 2-Way Radios…
R1,299 R909 Discovery Miles 9 090

 

Partners