![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 9 of 9 matches in All departments
’n Ma speel so ’n belangrike rol in haar kinders se lewe. Sy is trooster, aanmoediger en helper. Maar een van haar belangrikste rolle is dié van voorbidder. Gebede vir ’n ma se hart – gebedskaartjies bied 50 gebede deur Dalene Reyburn wat ma’s kan gebruik om vir hulle kinders te bid. Elk van die kaartjies bied ’n gebed met ’n voorstel vir wat ma kan bid en teksvers agter op die kaartjie. Dit is pragtig ontwerp en die ideale geskenk vir enige ma.
Die 366 oordenkings in Reis lig deur die lewe sal lesers inspireer om met oorvloedige vreugde te leef. Deur haar bemoedigende oordenkings gebou om die tema van reis, lei topverkoper-outeur Dalene Reyburn vroue om te besef dat die hemelse Vader elke tree van ons lewensreis by ons is. Sy liefde, teenwoordigheid en sorg sal ons ook toelaat om lig te reis. Hy laat ons nooit in die steek nie. Hy hou nooit op om ons te herinner aan sy genadegreep op ons lewens nie. Hy sien die einde van die reis reeds aan die begin en niks vang Hom onkant nie. Hy het ons reisplan vooraf uitgewerk, en wanneer ons saam met Hom reis, is die reis vervullend, opwindend en vol vreugde. Reis lig deur die lewe sal vroue in staat stel om hulle skoene uit te skop en ligvoets die lewensreis saam met God aan te pak.
Meer as 100 gebede vir elke ma wat gekoester wil word in God se sorg en vrede. Voel jy soms oorweldig deur jou verantwoordelikheid – en feilbaarheid – as ’n ma? In Gebede vir ’n ma se hart herinner Dalene Reyburn jou dat God belowe om vir jou alles te gee wat jy nodig het om die kinders te vorm wat Hy vir jou gegee het. Die meer as 100 gebede in Gebede vir ’n ma se hart sal jou help besef dat God se teenwoordigheid in jou en jou kinders se lewe die kalmte en krag in elke dag se besigwees is. Die gebede se pragtige ontwerp word gekomplementeer met inspirerende teksverse en is verdeel in sewe temas met ’n kragtige oordenking om elke tema bekend te stel. Die temas sluit in God se intieme kennis van ons lewens, verlossing, sekuriteit en leiding. Wanneer jy hierdie gebede oor jou kinders bid, ervaar vrede in die wete dat God se liefde en sorg vir hulle meer is as wat jy jou ooit kan voorstel. Ook beskikbaar in Engels onder titel Prayers for a Mom's Heart
The salmon pink faux leather edition of the Walking in Grace Devotional
holds 366 grace-filled devotions designed to offer courage, hope, and
wisdom to women.
Prayers for a Mom's Heart contains more than 100 prayers to help you shape the exceptional and unique next-generation God has given you to love. He is guiding you and your children on a grace-laden journey through life. He hears your prayers and knows your heart, so come to Him. He is waiting. Written by Dalene Reyburn, this beautiful and inspiring prayer book for moms makes a perfect gift for a baby shower, mom's group or any new mom in your life. The soft LuxLeather cover with blue foiled accents give it an elegant finishing touch. It has 136 blue gilt-edged pages - Size: 4 1/2" x 6 8/9" - LuxLeather Flexcover - Blue Foiled Title - 136 Gilt-Edged Pages - Full-color Inside Pages - Ribbon Pagemarker - Presentation Page for Gift-giving
Prayers for a Mom’s Heart consists of 50 prayers written by Dalene Reyburn that remind moms that God has them, as well as their kids, on a grace-laden journey. On the reverse of each prayer is an inspirational Scripture verse and a prayer prompt to help moms write their own prayers for their children.
Experience the reward of a closer walk with God. From the moment our eyes open to the last minute of the day, life is filled with nonstop activity. There's no question that our fast-paced society can leave us feeling exhausted and depleted, wondering how we're going to make it through another day. Walking in Grace motivates readers to seek God’s heart and know the peace and purpose of a committed, enduring faith. Concise but substantial, these daily readings, written specifically for women in all walks and stages of life, will change the outlook of your day and give you the inspiration you need! Walking in Grace is a yearlong devotional with life-changing reflections on attitude, contentment, encouragement, faith, grace, hope, peace, prayer, relationships and spiritual growth. Be the best that you can be today. Celebrate life. See worship and wonder in the mundane and the magnificent. Learn to live fully and passionately for God as you walk in His grace. Also available in Afrikaans as Omvou deur genade.
|
![]() ![]() You may like...
|