0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom (Afrikaans, Paperback): Robie H. Harris Kom Ons Praat Oor Waar Babas Vandaan Kom (Afrikaans, Paperback)
Robie H. Harris; Illustrated by Michael Emberley; Translated by Elmarie Botes
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voltjie en ’n tesinnig by wat sou verkies om eerder nie oor di dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.

Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.

Speurder Annika Omnibus (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Elmarie Botes Speurder Annika Omnibus (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Elmarie Botes; Illustrated by Kobus Faber, Johann Strauss
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Kry jou vergrootglas uit!

Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!

Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en 'n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is 'n uitstappie na die museum en 'n geheimsinnige veer wat Annika op 'n speurtog lei; 'n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs 'n kissie met geld wat uit 'n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie - Annika sal die raaisel gou-gou oplos! Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:

1. Speurder Annika

2. Speurder Annika kry snuf in die neus

3. Speurder Annika maak 'n plan

4. Speurder Annika los 'n raaisel op

5. Speurder Annika stel ondersoek in

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Green Book
Viggo Mortensen, Mahershala Ali, … Blu-ray disc  (1)
R251 Discovery Miles 2 510
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Trade Professional Cordless Jigsaw (18V)
R3,499 R2,250 Discovery Miles 22 500
Croxley Polythene Clear Transparent Book…
R9 Discovery Miles 90
Omron Blood Pressure Monitor M2 Eco
 (8)
R504 R399 Discovery Miles 3 990
Multi Colour Jungle Stripe Neckerchief
R119 Discovery Miles 1 190
RocBros 10135 Optically Photochromic…
R1,499 R999 Discovery Miles 9 990
Premium A5 Notebook - The Joker: Hahaha
R299 Discovery Miles 2 990
Halo Monopoly Board Game
 (2)
R806 Discovery Miles 8 060
Dunlop Fort All Court Tennis Ball Sea…
R120 R99 Discovery Miles 990

 

Partners