0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal (Afrikaans, Paperback): Esta Steyn Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Esta Steyn
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie gids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir Graad 11 Huistaal. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud en struktuur te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. Die gids bevat breedvoerige besprekings en toepassing van literÍre begrippe vir die genre, kontekstuele vrae volgens kognitiewe vlakke, inhoudsvrae vir afronding vir die eksamen, onderwerpe en riglyne vir literÍre opstelle, en verrykingsaktiwiteite om die leerder se belangstelling in en waardering vir die roman aan te wakker.

Die studiewerkgids bevat die volgende:

∑ in-diepte bespreking en toepassing van struktuur, styl, intrige, verteller en vertellersperspektief, karakter en karakterisering, konflik, milieu, tyd, verteller, tema en motiewe;

∑ kontekstualisering van die verhaal;

∑ pre-lees, tydens lees en post-lees wat toeligting, ontleding en vrae insluit;

∑ ʼn kort opsomming van elke hoofstuk en kontekstuele vrae (met spasie vir leerderantwoorde) wat fokus op begrip van die inhoud van die verhaal;

∑ volledige woordverklarings; en

∑ toetse vir formele assessering/assesseringstake.

Meeulanders: Gr 12 - Studiegids (Afrikaans, Paperback): Carine le Roux, Esta Steyn Meeulanders: Gr 12 - Studiegids (Afrikaans, Paperback)
Carine le Roux, Esta Steyn
R128 R109 Discovery Miles 1 090 Save R19 (15%) Ships in 5 - 10 working days

VERSTAAN – OEFEN – SLAAG!

  • Opsomming van elke hoofstuk
  • Omvattende aantekeninge
  • Eksamenvrae en model antwoorde
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Debra Gold & Brown Sunglasses
R99 Discovery Miles 990
Crayola Crayons (Pack of 24)(Assorted…
R58 Discovery Miles 580
Cacharel Anais Anais L'original Eau De…
R1,081 Discovery Miles 10 810
Wired Controller for PlayStation 2 (PS2)
R349 R199 Discovery Miles 1 990
Sylvanian Families - City House with…
 (31)
R2,171 R1,461 Discovery Miles 14 610
Dunlop Stage 1 Green Tennis Balls (3…
R120 R109 Discovery Miles 1 090
Gangster State - Unravelling Ace…
Pieter-Louis Myburgh Paperback  (2)
R290 R209 Discovery Miles 2 090
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Fine Living Booster Car Seat - Red
R399 R299 Discovery Miles 2 990
KB Water Glue (50ml)
R15 Discovery Miles 150

 

Partners