0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All departments

Jip En Janneke (Afrikaans, Hardcover): Annie M. G Schmidt Jip En Janneke (Afrikaans, Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Fiep Westendorp; Translated by Amelia de Vaal 1
R287 Discovery Miles 2 870 Ships in 10 - 15 working days

Annie M.G. Schmidt se verhaaltjies oor Jip en Janneke het oorspronklik in die 1950s in die Nederlandse koerant Het Parool verskyn, in kombinasie met Fiep Westendorp se ikoniese swart en wit illustrasies. Met verloop van tyd het die twee karaktertjies se avonture sinoniem geword met die Nederlandse lewenswyse en word Jip en Janneke vandag as een van Nederland se mees geliefde uitvoerprodukte beskou. Jip en Janneke is beste maats. Hulle woon langs mekaar en speel elke dag van vroeg tot laat. Saam-saam het Jip en Janneke die wonderlikste avonture. Hulle speel skool-skool, verken die solder, spring in reenplasse en hou 'n kompetisie om te sien wie die meeste pannekoeke kan eet. Hulle word selfs die eienaars van die oulikste brakkie met die naam Takkie! Partykeer is hulle lekker stout soos wanneer hulle prentjies uit Pappa se boeke knip en partykeer kan hulle lekker baklei. Maar oor een ding stem hulle saam: Met 'n maatjie aan die ander kant van die heining kan die lewe nooit vervelig wees nie!

Wannie Vannie Woonstel (Afrikaans, Hardcover): Annie Schmidt Wannie Vannie Woonstel (Afrikaans, Hardcover)
Annie Schmidt; Edited by Amelia de Vaal; Illustrated by Fiep Westendorp
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Wannie woon alleen in ? klein kamertjie op die boonste verdieping van n gebou. Hy maak hier vriende met Zaza, die kokkerot, en Dollie, die vriendelike duif wat wt wanneer om haar ding te doen. Kort voor lank moet Wannie sy dierevriende uit die moeilikheid help. Met sy rooi insleeplorretjie, en saam met Agie en die Stampertjies beleef hy groot avonture.

Ottie (Afrikaans, Hardcover): Annie M. G Schmidt Ottie (Afrikaans, Hardcover)
Annie M. G Schmidt; Illustrated by Fiep Westendorp; Translated by Marietjie Nelson
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek, maar eers gaan kampeer hulle uit in die parkeerterrein voor die "rekenaargebou" waar hy sy papiere moet kry Ottie verstaan nie veel hiervan nie en hul dierevriendjies ook nie. Wanneer die polisieman hulle kom wegjaag, vlieg Kwark, die kraai, voor die bussie uit om vir hulle 'n rustige kampeerplek uit te wys. Intussen raak die twee muise in Ottie se mandjie, wat van die hotel af saamgekom het om "Die wye wereld" te sien, onrustig omdat hulle nog nie in Muistopia, oftewel Muisparadys, is nie.

Tow-Truck Pluck (Hardcover): Annie Schmidt Tow-Truck Pluck (Hardcover)
Annie Schmidt; Illustrated by Fiep Westendorp; Translated by David Colmer 1
R395 R316 Discovery Miles 3 160 Save R79 (20%) Out of stock

Pluck has been driving all over town in his little red tow truck, looking for a home. When he finds out there's a room going free in the Pill Building he goes straight there and moves in. Right away he makes lots of friends, including Zaza the cockroach and Dolly the pigeon. Now his adventures can begin... Blending realistic characters with the fantastic, full of adventure and humour, Tow-Truck Pluck is an unforgettably offbeat children's classic in the vein of Roald Dahl's The BFG, and one of the Netherlands most popular children's books of all time.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Now That's What I Call 80s Pop
Various Artists CD R199 R172 Discovery Miles 1 720
Giotto Turbo Color Felt Tip Pens (12…
 (1)
R31 R28 Discovery Miles 280
Blessed By Bosasa - Inside Gavin…
Adriaan Basson Paperback  (1)
R275 R220 Discovery Miles 2 200
Marvel's Spider-Man: Miles Morales
R1,299 R1,169 Discovery Miles 11 690
Magbuddy Headrest Mount
R429 Discovery Miles 4 290
Tranquility Base Hotel & Casino
Arctic Monkeys CD R118 R60 Discovery Miles 600
HE-Taida Non Contact Body Thermometer
R1,600 R1,199 Discovery Miles 11 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Maisto Diecast Model - Shelby Cobra 427…
 (1)
R219 R188 Discovery Miles 1 880
Studio Essentials Empty Plastic Atomiser…
R66 Discovery Miles 660

 

Partners