0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (13)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 16 of 16 matches in All departments

Vergeet My Nie (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vergeet My Nie (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R240 R179 Discovery Miles 1 790 Save R61 (25%) Ships in 7 - 11 working days

Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar s maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie.

Roald Dahl Se Vreeslike Versies (Afrikaans, Paperback): Roald Dahl Roald Dahl Se Vreeslike Versies (Afrikaans, Paperback)
Roald Dahl; Illustrated by Quentin Blake; Translated by Francois Bloemhof
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Francois Bloemhof se onnutsige en speelse vertaling van Dahl se reeds klassieke Revolting Rhymes sorg vir n allerheerlike leeservaring. Talle verrassings wat op lesers wat gedink het Sneeuwitjie is so soet soos stroop en Rooikappie weet nie van sake in haar eie hande neem nie ...

Vir die voels (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vir die voels (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof 1
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Vir altyd (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Vir altyd (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R270 R232 Discovery Miles 2 320 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en 'n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige "vir altyd" moontlik is?

Spooksoeker (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Spooksoeker (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 10 - 15 working days

Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.

The lady with the purple eye (Paperback, School ed): Francois Bloemhof The lady with the purple eye (Paperback, School ed)
Francois Bloemhof
R155 R133 Discovery Miles 1 330 Save R22 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Chris and Marley are in a new school, and from the word go they discover that things are not quite the same as in other schools. Their new friends start to behave strangely, not to mention the guy with no hair and that weird library teacher. When they are slowly but surely sucked into a series of disturbing events, Chris and Marley decide to investigate and end up in the clutches of the lady with the purple eye. A chilling story with lots of blood curdling surprises.

Die pad na jou hart (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts Die pad na jou hart (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts
R265 R202 Discovery Miles 2 020 Save R63 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Iets anders! Francois Bloemhof slaan 'n nuwe rigting in met 'n roman gebaseer op 'n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en die pad van liefde het meer as net 'n paar kinkels en draaie. Basson is 'n verwaande jong man wie se pa aan hom 'n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson 'n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord en jou ware noord.

Ou Langklou (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Ou Langklou (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wat vir Victor as net nog 'n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak 'n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon. Juffrou Ia de Goede se hande staan vir niks verkeerd nie en vir die meeste inwoners beteken dit daar's altyd genoeg van haar lekker melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie hande nog kan doen en hy en sy twee vriende, Jenny en Fluitjie, sal moet keer vir die vale ... Dit is 'n lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Wat ouer, trae lesers ook sal geniet.

Die vrou met die pers oog (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Die vrou met die pers oog (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Vir ouderdomme 9-12 jaar. Chris en Martie is in 'n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou ... Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in die eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel - wat hulle in die kloue van die vrou met die pers oog laat beland. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels.

Middernagland: Grade 7 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Francois Bloemhof Middernagland: Grade 7 - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Francois Bloemhof
R93 R79 Discovery Miles 790 Save R14 (15%) Ships in 5 - 10 working days

Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg 'n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dit is van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in 'n museum verdwyn. Middernagland vertel 'n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op 'n tog om sy geliefde uit die kloue van 'n monster in 'n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens 'n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met: inligting oor die outeur; 'n opsomming van die verhaal; woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; 'n glossarium met letterkundige begrippe.

Nog 13 spookstories (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs Nog 13 spookstories (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Ships in 10 - 15 working days

Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. So, maak toe die vensters, klim in jou bed... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.

Double echo (Paperback): Francois Bloemhof Double echo (Paperback)
Francois Bloemhof
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Ships in 5 - 10 working days

Something's gone sour in the Winelands ... Ex-cop Paul Mullan has a lot more baggage than the rucksack he's carrying across the country. He's trying to get away from that night, that hour when life as he knew it came to an end. When Paul helps wealthy businessman Bernard Russell to change his car's burst tyre near Riebeek-Kasteel in the pouring rain, Russell offers him shelter. But the opulent wine estate Journey's End is no safe haven, and Paul soon senses that his life is about to resemble one of those old black-and-white movies: he is the fallible hero, a young woman in Russell's household the scheming femme fatale, and the outcome may be deadly. Filled with tension, temptation, secrets and sleight of hand, Double Echo is seasoned Afrikaans thriller writer Francois Bloemhof's exhilarating English debut.

Feeding Time (Paperback): Francois Bloemhof Feeding Time (Paperback)
Francois Bloemhof
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 10 - 15 working days

After an absence of four years, Carl McGregor returns to Cape Town's northern suburbs. His plans are vague, but straightforward - to save his younger brother from the claws of The Zoo. This is how people refer to the other three inhabitants of the house:

the sly Maxie Thorpe with her cosmetically enhanced face

her son Leo, with his tendency towards violence

her daughter Mandy, with her playful but troubled disposition.

Dieretuin (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Dieretuin (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 10 - 15 working days

Carl Lourens keer terug na Kaapstad se Noordelike Voorstede om sy jonger broer te red uit die kloue van Die Dieretuin:

Maxie Tredoux, die vrou met die styfgetrekte gesig

haar seun Leo met sy liefde vir geweld

en haar dogter Mandie met die speelse, onrustige geaardheid.

Niks gaan maklik en eenvoudig wees nie, besef Carl toe hy by die Tredoux se nuwe onheilighede ingeruk word. En dinge raak self snog erger toe die meisie op wie hy verlief is ook by die spel betrokke raak.

13 Spookstories (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen 13 Spookstories (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Ships in 10 - 15 working days

Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

Doodskoot (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Doodskoot (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R230 R171 Discovery Miles 1 710 Save R59 (26%) Ships in 5 - 10 working days

Dit gaan nag raak in die Swartland ... Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reen sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan afstuur. Doodskoot is 'n boek vol versoeking, geheime, oeverblindery en konfrontasie deur 'n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Philips Sonicare DiamondClean Black…
R3,199 R2,399 Discovery Miles 23 990
Is Alles Oraait Byrie Hys?
Bernie Fabing Paperback R220 R165 Discovery Miles 1 650
3 Layer Gaged Elasticated Mask - Adult…
R32 Discovery Miles 320
Plantronics Backbeat Pro 2 Wireless…
 (29)
R5,999 R2,999 Discovery Miles 29 990
Intex Swim Goggles (Play) (Supplied…
R30 Discovery Miles 300
Bvlgari Bvlgari Pour Homme Soir Eau De…
R2,269 R1,933 Discovery Miles 19 330
Isomil 2 - Soy Protein Based Infant…
R199 Discovery Miles 1 990
Majorette Vintage Assortment (Single…
R70 Discovery Miles 700
Gloop Unicorn Poop Slime
R50 Discovery Miles 500
Introduction To Business Management
Barney Erasmus, Sharon Rudansky-Kloppers, … Paperback R550 R449 Discovery Miles 4 490

 

Partners