0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All departments

Finesse: Vertrou God - Dagstukkies + Joernaal vir Vroue (Afrikaans, Paperback): Gretha Wiid, Lynette Beer, Liesel Krause-Wiid Finesse: Vertrou God - Dagstukkies + Joernaal vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
Gretha Wiid, Lynette Beer, Liesel Krause-Wiid
R148 Discovery Miles 1 480 Ships in 31 - 36 working days
Die Trouboek (Afrikaans, Paperback): Gretha Wiid Die Trouboek (Afrikaans, Paperback)
Gretha Wiid
R80 Discovery Miles 800 Ships in 31 - 36 working days

Alles wat julle nodig het om die perfekte troudag n huwelik te verseker. Skep moed, julle is nie alleen nie!

Julle is verloof! En droom saam oor die dag wanneer julle uiteindelik man en vrou gaan word. Alles is perfek ... totdat julle besef wat alles gedoen moet word en hoeveel dit gaan kos!

Skielik stry julle oor wie genooi moet word en is jy ongelukkig omdat jy nie meer jou droomrok kan kry nie, want liefie s dit is te duur! Kort voor lank stry julle oor elke aspek van die troue; julle verhouding ly daaronder en jy wonder of dit hoegenaamd die regte besluit was om verloof te raak.

Gretha Wiid is ’n kenner as dit by verhoudings kom, en berei julle voor vir die getroude lewe, hoe om te kommunikeer, verskille te hanteer, mekaar spasie te gee en om jou identiteit te behou.

Yoland Edelinksi weet van troukoors en hoe om die perfekte troue in 52 weke te beplan en seker te maak jy het alles betyds in plek van die perfekte trourok, fotograaf en selfs die kleinste geskenkies.

Die week-vir-week-beplanning sluit in:

• Hoe om die begroting op te stel

• Kies die beste fotograaf

• Kleurskemas en temas

• Gastelyste en tafelplasings

• Heildronke om in te stel

• Uitnodigings en skryfbehoeftes

Help Ek is 'n Skoonma (Skoondogter) (Afrikaans, Paperback): Gretha Wiid, Elise Grey, Nina Smit Help Ek is 'n Skoonma (Skoondogter) (Afrikaans, Paperback)
Gretha Wiid, Elise Grey, Nina Smit
R74 Discovery Miles 740 Ships in 31 - 36 working days

15 bekende skoonma's en 15 bekende skoondagters deel elkeen hulle verhoudings met ons in die boek Help, Ek is 'n skoonma (skoondogter) Hulle deel die leeker en sleg die van hulle verhoudings, maar gee ook raad aan ander kinders, aandvaarding, konflik en hoe om jouself te beperk tot jou rol.

'n Huwelik Wat Hou! Huwelikspakket (Afrikaans, Paperback, Boxed set): Gretha Wiid 'n Huwelik Wat Hou! Huwelikspakket (Afrikaans, Paperback, Boxed set)
Gretha Wiid
R161 Discovery Miles 1 610 Ships in 31 - 36 working days

Gretha Wiid se huwelikspakket bevat 26 geheime om ’n paartjie te help saamstaan teen enigiets wat julle uitmekaar wil trek. Die aparte boekie Liefdesuitdaging sal help om julle vaardighede te slyp sodat julle sterker anderkant sal uitkom.

Ons hardloop die rotteresies, net om eendag wakker te word en te besef: Ons twee is nie meer so naby aan mekaar soos voorheen nie. Een effektiewe manier om ’n huwelik te laat hou is om tyd en energie daarin te bel en julle huwelik die hoogste prioriteit te maak – soos toe julle nog uitgegaan het.

Gretha Wiid deel haar insigte, soos hoe om die konneksie te behou ten spyte van hindernisse en hoe om op die regte manier te baklei. Sy gee ook nuttige gereedskap om die sprankel te behou, selfs as julle al lank getroud is. En hoe om seksuele en emosionele probleme te oorkom.

Of julle pas getroud is of al baie sakke sout saam opgeet het, of net wil voorberei vir die reis, ’n Huwelik wat hou! sal julle verhouding omskep in ’n vervullende, suksesvolle en voorspoedige huwelik.

’N LIEFDESUITDAGING VIR JOU (EN VIR HOM)

Die aparte boekie Liefdesuitdaging bevat voorstelle en oefeninge om julle verhoudingsvaardighede te slyp sodat julle kan saamwerk aan ’n vervullende verhouding.

HOE WERK DIT?

Elkeen lees die spesifieke tema en gebruik die spasie in die aparte boekie om julle gedagtes neer te skryf. Julle maak dan ’n afspraak, ontmoet mekaar by julle gunstelingplek, en bespreek dit met mekaar. So herhaal julle die stappe vir elke tema.

GETROUDWEES, LIEFDE EN SEKS OUDIOBOEK (CD)

Ingesluit by di huwelikspakket is die oudioboek Getroudwees, liefde en seks (MP3-formaat) met 16 klanksnitte, om julle te help om die probleme in julle huwelik anders te hanteer as in die verlede.

Hulp 24/7 (Paperback): Liesel Krause-Wiid, Gretha Wiid Hulp 24/7 (Paperback)
Liesel Krause-Wiid, Gretha Wiid
R84 Discovery Miles 840 Ships in 31 - 36 working days

Te skaam om jou vriendin te vra?

Kry maklike, reguit antwoorde op alles waaroor jy wonder, soos:

• My man het my verkul. Hoe sal ek hom ooit kan vergewe?

• Die nuus ontstel my. Is God ooit nog in beheer van die wreld?

• My kind se kamer is ’n varkhok. Hoe kan ek haar dissiplineer?

• My lewe is so boring. Hoe kan ek my droom bereik?

Is daar iets wat jou pla oor seks, stout kinders, sonde of selfvertroue? Nou hoef jy nooit meer te wonder wat sal ’n terapeut vir jou s wanneer jy wysheid en ondersteuning nodig het nie. Die beste oplossings en advies is nou bladsy vir bladsy reg onder jou vingerpunte beskikbaar.

Hulp 24/7 is soos om beraders heeldag met jou saam te dra.

Ons kenners sal al jou kwelvrae beantwoord – reguit en op die man af. Maak jou reg vir ’n moderne aanbieding van Bybelse beginsels vir getroudes. Praktiese wenke wat vir jou en jou kind se unieke temperamente werk. Raad oor hoe om balans te vind tussen jou uitdagings as vrou en jou geloof. En waardevolle tips wat jou sal help om jou drome te bewaarheid.

Wanneer iets gebeur wat jou vreugde steel, trek hierdie boek nader en vind die beste raad oor jou krisis of probleem. En ontdek die positiewe, selfversekerde en gelukkige jy wat jy nog altyd wou wees!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Incredibles 2
Blu-ray disc  (1)
R195 Discovery Miles 1 950
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Victoria & Abdul
Judi Dench, Ali Fazal, … DVD  (2)
R159 R56 Discovery Miles 560
Lenovo Ideapad 15.6" A9 Notebook with…
R8,299 R7,599 Discovery Miles 75 990
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Multi Colour Chain Detail Neckerchief
R119 Discovery Miles 1 190
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R359 R287 Discovery Miles 2 870
Technilamp Caribbean Ray Ultra Low Glare…
R2,065 Discovery Miles 20 650
Isomil 3 - Soy Protein Based Infant…
R219 Discovery Miles 2 190
Dickie Toys Happy Series - Builder…
R80 Discovery Miles 800

 

Partners