0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (8)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All departments

Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo,... Piekfyn Afrikaans: Geomtegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Lucas Malan, Henk Viljoen, Hettie Scholtz
R210 R181 Discovery Miles 1 810 Save R29 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn vir NKABV. Vir eerste addisionele taal. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir die van julle wat Afrikaans as eerste addisionele taal aanleer. Boonop word taalleerstof op 'n boeiende en dikwels prettige manier met die van verskeie ander vakke geintegreer om julle ervaringswereld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van 'n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie prestasie en vordering te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in 'n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoŽ ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep.

Piekfyn Afrikaans: GeÔntegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Huistaal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Lucas Malan, Henk... Piekfyn Afrikaans: GeÔntegreerde Taalteks Gr 10 Leerdersboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Lucas Malan, Henk Viljoen, Hettie Scholtz
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn vir NKABV. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boop word taalinhud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 11 sal voorberei.

Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette Bothma, Annatjie Gloy, Nic Conradie, …
R189 R163 Discovery Miles 1 630 Save R26 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ín neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ín liefde vir lees te kweek.

Piekfyn Afrikaans: Graad 5 Leerderboek - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette... Piekfyn Afrikaans: Graad 5 Leerderboek - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette Bothma, Annatjie Gloy, Nic Conradie, …
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ín neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ín liefde vir lees te kweek. Geniet ín piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R262 R225 Discovery Miles 2 250 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; ín bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; ín omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; ín volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; ín CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R272 R234 Discovery Miles 2 340 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.

Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R262 R225 Discovery Miles 2 250 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; ín bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; ín omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; ín CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette Bothma, Nic Conradie, Heleen Guest, …
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ín neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ín liefde vir lees te kweek. Geniet ín piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Uncharted: The Nathan Drake Collection…
 (2)
R499 R199 Discovery Miles 1 990
Dunlop Stage 2 Orange Tennis Balls (3…
R110 R99 Discovery Miles 990
Licensed Poster - World Map With Flags
R99 Discovery Miles 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Funko Pint Size Heroes: Guardians of The…
R99 R39 Discovery Miles 390
Handover Foam Brush (2")
R28 Discovery Miles 280
Anxious Joburg - The Inner Lives Of A…
Nicky Falkof, Cobus van Staden Paperback R420 R329 Discovery Miles 3 290
FIFA 21
R1,299 R989 Discovery Miles 9 890
Samsung Galaxy Buds + (Black)
 (4)
R2,886 Discovery Miles 28 860
Golf Groove Sharpener (Silver)
R249 Discovery Miles 2 490

 

Partners