0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

365 Wyshede Uit Die Pen Van Hettie Brittz (Afrikaans, Paperback): Hettie Brittz 365 Wyshede Uit Die Pen Van Hettie Brittz (Afrikaans, Paperback)
Hettie Brittz
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Wonder jy ook waar is jou kind heen en wie is hierdie alien?

Alles is ’n stryd: gesonde kos eet, reŽls gehoorsaam ... Ouers voel soos mislukkings omdat dit lyk of hulle geen dissipline toegepas kry nie. Hulle voel skuldig omdat hulle heeldag raas.

Stop! Bly net kalm en lees een van hierdie 365 Wyshede uit die pen van Hettie Brittz. Hier is genoeg vir ’n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees. Net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jůķ behoefte. En jy kan haar raad wat werk en haar insigte wat inspireer vir vriende en familie aangee, wanneer hulle moedeloos is met hulle ouerskap.

Hierdie aanhalings leer jou om jou kind se unieke temperament te verstaan. Hulle gee wenke om met gesag op te tree wat getuig van God se liefde. En hulle verseker jou jy kŠn jou boompie op die regte manier buig en snoei.

Growing Kids with Character - Nurturing Your Child's Potential, Purpose, and Passion (Paperback): Hettie Brittz Growing Kids with Character - Nurturing Your Child's Potential, Purpose, and Passion (Paperback)
Hettie Brittz
R235 R184 Discovery Miles 1 840 Save R51 (22%) In stock

In Growing Kids with Character, Hettie Brittz helps you identify your child's natural bent and how that affects your parenting journey. Hettie's famous tree metaphors show ways to let kids excel at being who they naturally are. Learn how to:

- Cultivate your child's unique way of encountering, following, and worshipping God

- Disciple and discipline based on your child's very own blueprint

- Recognize your child's strongest characteristics and apply that knowledge to everyday life

- Speak your child's unique dialect (or "tree language") to foster effective communication

- Help your child recognize and celebrate God's individualized design for others

Discover how to use kids' God-given personalities to guide them on their spiritual journeys and firmly establish their identity and purpose in Christ. Find the joy of parenting by a child's natural bent and God's supernatural wisdom!

The paperback edition includes a code for a free child profile report.

Versies Vir My Vriendin (Afrikaans, Paperback): Nina Smit, Liesel Krause-Wiid, Hettie Brittz Versies Vir My Vriendin (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit, Liesel Krause-Wiid, Hettie Brittz
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Versies vir ’n vriendin is ’n besonderse bundel met ’n Bybelvers vir elke dag van die jaar. Dis anders as gewone dagboeke omdat jy nie vir Januarie hoef te wag om met die boek te begin nie. Jy kan enige tyd van enige maand inspirasie hierin raakblaai!

12 geliefde vroueskrywers, soos Fatima Abdool, Hettie Brittz, Estť Geldenhuys, Liesel Krause-Wiid, Soekie Krog, Maretha Maartens en Nina Smit, het elkeen ’n maand onder haar sorg geneem. Met groot omsigtigheid het hulle verse gekies wat nie net interessant en inspirerend is nie, maar ook vir die leser ’n stukkie seŽn sal wees. As bonus is daar by elke werksdag ’n toepassing met brokkies bemoediging, strale van hoop en liefdevolle begeleiding om ’n Geesvervulde vrou te wees.

Plaas jou vertroue in die Woord eerder as in jou wÍreldse omstandighede. Die Bybel is die betroubaarste bron van energie en troos vir elkeen wat behoefte het aan God se goedheid. Neem dit vir jouself en gee dit aan na elke vrou wat as vriendin na aan jou hart is. Dis die waardevolste seŽning wat jy kan aangee – en self ontvang.

Kweek Kinders Met Heel Harte (Afrikaans, Paperback): Hettie Brittz Kweek Kinders Met Heel Harte (Afrikaans, Paperback)
Hettie Brittz
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) View more sellers Shipped within 4 - 8 working days

Hier is ’n praktiese gids om jou kind te help met selfbeeldontwikkeling en die bou van goeie karakter asook die afleer van slegte gewoontes.

Kweek kinders met heel harte is ‘n praktiese gids om jou kind reg groot te kry in vandag se tye, na siel en gees. Hettie kyk indringend na kwessies soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, selfbeeldontwikkeling, die kweking van goeie karakter en die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak karaktereienskappe.

Fearless. Free. (Paperback): Hettie Brittz Fearless. Free. (Paperback)
Hettie Brittz
R309 Discovery Miles 3 090 Shipped within 7 - 11 working days
Unnatural Mom - Why You Are the Perfect Mom for Your Kids (Paperback): Hettie Brittz Unnatural Mom - Why You Are the Perfect Mom for Your Kids (Paperback)
Hettie Brittz 1
R326 R265 Discovery Miles 2 650 Save R61 (19%) Shipped within 7 - 11 working days

Do you feel like you’re the only mom who serves store-bought birthday treats, dreads school plays, and misses the days of going to the bathroom by herself?

unNatural Mom gives you permission to say that mothering doesn’t always come naturally to you. Parenting expert and self-proclaimed unnatural mom Hettie Brittz helps you…

Recognize how unrealistic our culture’s standards of mothering are

Move beyond the myths of “supermom”

Complete the Parenting Style Assessment to determine your own parenting style

Understand and forgive the mothers who hurt you

Embrace your capabilities as well as your challenges

Come find new hope in discovering that every mother has unique gifts. In Christ, the “unnatural” mom becomes the supernatural mom who is just right for her family!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bantex PP Economy Quotation Folder…
R5 Discovery Miles 50
Bucket List Scratcher Poster
 (8)
R259 Discovery Miles 2 590
Sylvanian Families - City House with…
 (30)
R1,557 R1,413 Discovery Miles 14 130
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R537 R364 Discovery Miles 3 640
Janjax Roped Side Table (Medium) (Beige…
R2,400 R2,014 Discovery Miles 20 140
Ja-Ru Jokes & Gags Fake Vomit
R39 R18 Discovery Miles 180
The Walking Dead: Door Mat - Don't Open…
R291 Discovery Miles 2 910
Funko Pop! Mystery Minis: Rick And Morty
 (1)
R149 R129 Discovery Miles 1 290
Philips Hair Clipper HC5440
 (13)
R470 Discovery Miles 4 700
Companion 2kg Twin Tub Washing Machine
 (2)
R2,999 R1,799 Discovery Miles 17 990

 

Partners