0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 2270 matches in All departments

Welgedaan! (Afrikaans, Paperback): Annette Human Welgedaan! (Afrikaans, Paperback)
Annette Human
R253 Discovery Miles 2 530 Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie lekkerlees-kookboek bevat 170 resepte vir tradisionele en eietydse geregte wat geskik is vir gewone gesinsetes en vir die onthaal van gaste. Die uitgangspunt is 42 spyskaarte wat om verskillende soorte hoofgeregte gerangskik is: geregte met vleis, vis, pasta, eiers, groente, slaai, sop en brood. Die resepte is ekonomies en bevat alledaagse bestanddele wat in die mees huise se koskaste gehou word. Die resepte word duidelik uiteengesit sodat hulle ook vir die beginner geskik is. Daarbenewens verduidelik die knapvatstappe by elke spyskaart hoe te werk gegaan moet word sodat al die kos gelyk op tafel kan kom, iets wat vir die onervare kok maar 'n probleem kan wees!

Liefde is Die Grootste (Afrikaans, Paperback): Cas Vos, Dirk Human Liefde is Die Grootste (Afrikaans, Paperback)
Cas Vos, Dirk Human
R20 Discovery Miles 200 Shipped within 10 - 15 working days
Lees en luister: Eerste Lesse Klankboek met 45 Klanke (Afrikaans, Hardcover): Human & Rousseau, AZ Books Lees en luister: Eerste Lesse Klankboek met 45 Klanke (Afrikaans, Hardcover)
Human & Rousseau, AZ Books
R245 R185 Discovery Miles 1 850 Save R60 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie fassinerende klankboek kan kinders leer van getalle, kleure, vorms en teenoorgesteldes, terwyl hulle verskillende diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite sal enige kind lank vermaak.

World Report 2015 - Events of 2014 (Paperback): Human Rights Watch World Report 2015 - Events of 2014 (Paperback)
Human Rights Watch
R511 R484 Discovery Miles 4 840 Save R27 (5%) Shipped within 7 - 12 working days

CUSTOMERS IN NORTH AMERICA: COPIES ARE AVAILABLE FROM WWW.SEVENSTORIES.COM The 25th annual World Report summarizes human rights conditions in more than ninety countries and territories worldwide, reflecting extensive investigative work undertaken in 2014 by Human Rights Watch staff in close partnership with domestic rights activists. The World Report 2015 focuses in particular on the roles--positive or negative--played in each country by key domestic and international figures. Human Rights Watch executive director Kenneth Roth's introduction addresses the tumultuous events of the past year, and describes inattention to human rights as an aggravating factor in the rise of brutal non-state actors such as ISIS and Boko Haram. Other essays focus on the strangulation of civil society by both repressive and so-called democratic countries; the need to keep surveillance on the human rights agenda; the alarming rise of explosive weapons in populated areas; and human rights abuses linked to mega-sporting events.

Lees en Luister: Diere Klankboek met 45 Klanke (Afrikaans, Hardcover): Human & Rousseau, AZ Books Lees en Luister: Diere Klankboek met 45 Klanke (Afrikaans, Hardcover)
Human & Rousseau, AZ Books
R245 R185 Discovery Miles 1 850 Save R60 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie slim lees- en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak

World Report 2014 - Events of 2013 (Paperback): Human Rights Watch World Report 2014 - Events of 2013 (Paperback)
Human Rights Watch
R642 R599 Discovery Miles 5 990 Save R43 (7%) Shipped within 7 - 12 working days

Human Rights Watch's World Report 2014 is the global rights watchdog's flagship 24th annual review of global trends and news in human rights. An invaluable resource for journalists, diplomats, and citizens, it features not only incisive country surveys but also hard-hitting essays highlighting key human rights issues and striking photo essays by award-winning photographers. Customers outside of the UK and Europe: copies are available from Sevenstories.com

Diversity management - For business success (Paperback): L. Human Diversity management - For business success (Paperback)
L. Human
R455 R424 Discovery Miles 4 240 Save R31 (7%) Shipped within 7 - 10 working days

Exactly what diversity management is, why it makes business sense and how it can be measured are questions that cause confusion among managers and learners alike. Moreover, the way in which diversity management is conceptualised and managed in some local and international companies seems to make matters worse. This title aims to address these issues in a practical and sensible way.

Professional practice: A Southern African nursing perspective (Paperback, 6th ed): S. Human, S. Mogotlane Professional practice: A Southern African nursing perspective (Paperback, 6th ed)
S. Human, S. Mogotlane 1
R462 R395 Discovery Miles 3 950 Save R67 (15%) Shipped within 4 - 9 working days

Professional Practice: A Southern African Nursing Perspective has been established since 1987 as an authoritative resource for nurses and midwives on the many aspects of professional conduct. In this textbook, the historical development of nursing and midwifery in an African context has been reworked but retained as reference source for every nurse to create an understanding and appreciation of the contribution of past nurse leaders. Continuing its tradition of equipping nursing and midwifery professionals with the necessary skills required to tackle current challenges, this new edition has been revised to include recent changes and developments that affect their practice. These include:Updated ethical and professional frameworks, and their application;A greater emphasis on the centrality of nursing and midwifery and related challenges, including task shifting;Application of ethical reasoning, specifically in resource-poor working contexts; and a greater emphasis of the tension between rights and responsibilities of patients and professionals. In line with previous editions, this book provides a meticulous, yet stimulating, mix of theory and practice that gives today's nurses and midwives clear guidance on how to conduct themselves professionally and ethically in the workplace.

Maiden & Princess (Hardcover): Daniel Haack, Isabel Galupo Maiden & Princess (Hardcover)
Daniel Haack, Isabel Galupo; Illustrated by Becca Human 1
R352 R287 Discovery Miles 2 870 Save R65 (18%) Shipped within 7 - 11 working days
Education N4 - Student Book (Paperback): J. Human-Pienaar Education N4 - Student Book (Paperback)
J. Human-Pienaar
R243 R216 Discovery Miles 2 160 Save R27 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Case Studies in Assisted Reproduction - Common and Uncommon Presentations (Paperback): Nick S. Macklon, Human M. Fatemi, Robert... Case Studies in Assisted Reproduction - Common and Uncommon Presentations (Paperback)
Nick S. Macklon, Human M. Fatemi, Robert J. Norman, Pasquale Patrizio
R1,226 R1,059 Discovery Miles 10 590 Save R167 (14%) Shipped within 7 - 12 working days

Clinical case studies have long been recognized as a useful adjunct to problem-based learning and continuing professional development. They emphasize the need for clinical reasoning, integrative thinking, problem-solving, communication, teamwork and self-directed learning - all desirable generic skills for health care professionals. This volume contains a selection of cases on assisted reproduction that will inform and challenge reproductive medicine practitioners at all stages in their careers. Both common and uncommon cases are included. The aim is to reinforce diagnostic skill through careful analysis of individual presenting patterns, and to guide treatment decisions. Each case consists of a clinical history, examination findings and special investigations, before a diagnosis is made. Clinical issues raised by each case are discussed and major teaching points emphasized. Selective references are provided. The book provides a useful complementary adjunct to existing textbooks of reproductive medicine, and an excellent resource for teaching and continuing professional development.

Lank, Donker En Dierbaar (Afrikaans, Paperback): Medelie Human Lank, Donker En Dierbaar (Afrikaans, Paperback)
Medelie Human
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Reg en geregtigheid met meer as ʼn tikkie liefde daarby ... Rochelle Benade, maatskaplike werker en kampvegter vir di wat nie vir hulself kan baklei nie, kom in die hof te staan teenoor die silwertong prokureur, Zirk Heyns. Wat oorreed ʼn intelligente man soos hy om aan die kant van gewetenlose kindermishandelaars te wees? Algaande kom sy agter hy is egter nie die duiwel waarvoor sy hom aansien nie - sy ouma dink selfs hy is dierbaar! Van 'dierbaar' weet sy nie, maar dat hy haar kiewe laat water, is vir seker, al glo sy nie aan romantiese liefde nie. Sy weet dit vervaag en droog baie vinnig op - sy het dit dan self gesien in haar ouers se ongelukkige huwelik. Zirk wil haar beskerm en versorg, terwyl sy verbete veg vir haar onafhanklikheid en dit laat die vonke tussen hulle spat. Toe ʼn ontsnapte misdadiger wraak sweer teen hulle albei en boonop haar lewe bedreig, besef Zirk dat hy enigiets sal doen om haar te red. Lank, donker en dierbaar is die derde boek in die Lank-en-donker reeks en die skrywer slaag daarin om die spanningselement, sowel as die ernstige tema van kindermishandeling suksesvol met di van die ontwikkelende liefdesverhouding te vermeng sonder om afbreek daaraan te doen of dit te oorheers.

Lank, Donker en Verleidelik (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Lank, Donker en Verleidelik (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger …

Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel, dinge kan seker beter wees. Haar krel is ietwat van 'n chauvinis, haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem t vinnig wanneer haar nuwe pasint - die verleidelike wildveearts, Herman Schoeman - na haar kyk. Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag, en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand, veral Tessa, wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy f sy di tipe besering kan genees nie…

Jy Maak My Gelukkig - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback): Madeleine Malherbe, Ernalize du Toit, Antoinette... Jy Maak My Gelukkig - Lekker Korter Liefdesverhale! (Afrikaans, Paperback)
Madeleine Malherbe, Ernalize du Toit, Antoinette Venter, Malene Breytenbach, Jessica Venter, …
R160 R138 Discovery Miles 1 380 Save R22 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Geluk maak jou mooier … Agt novelles met sprokiesmooi-eindes om te help!

Roekelose harte - Marilinda Murray

Adele is op vakansie om van haar eks te vergeet, nie 'n plaasvervanger vir hom te kry nie. Maar een kyk in Lance se broeiende blou o en haar hart vat vlam.

Toe-o afspraak - Madelie Human

Die skrywer JJ Jooste se suster stel vir hom 'n assistent sonder sy medewete aan. Eers wil hy niks van di afspraak weet nie, maar Martinet mag dalk net die vrou van sy drome wees.

Legkaart van die hart - Ild Grov

Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat - vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter 'n beskermengel in die vorm van Theuns Krige?

'n Wye, wye horison - Madeleine Malherbe

Stella herstel by die gastehuis Paradys n die ontnugtering van haar huwelik. Chris kom ondersoek daar naby 'n vliegtuigongeluk en leer haar weer vertrou. Maar dan daag haar eksman op …

Gelykbreek-liefde - Ernalize du Toit

Behati draai om en sien 'n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. 'n Verraderlike rukbeweging ontsnap uit haar bors.

Bie op haar hart - Antoinette Venter

Met 'n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar 'n ander vrou besit reeds Jean-Pierre se hart.

'n Liefdeskeuse - Malene Breytenbach

Mona woon die skryfskool by om weer haar skryfvaardighede op te knap. Liefde is die laaste ding op haar prioriteitslys, maar die misdaadskrywer, Winston Webb, trek haar aan en stoot haar weer weg. Waarom voel dit asof haar held twee verskillende persone is?

Beter vir haar hart - Jessica Venter

Richard het jare gelede Melanie se hart gebreek. Maar selfs met 'n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. Nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.

Jy maak my gelukkig is die tweede omnibus (n Strooisuikerliefde wat in Maart 2019 verskyn) wat onder die Jongliefde-handelsmerk verskyn.

My Model: Perde En Ponies (Paperback): Human & Rousseau My Model: Perde En Ponies (Paperback)
Human & Rousseau
R38 Discovery Miles 380 View more sellers Shipped within 10 - 15 working days
Hartsbegeerte (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Hartsbegeerte (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Terug na jou, Kolwyntjie en Altyd die strooimeisie.

Terug na jou:

Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ’n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin slaag om dit vas te hou en vir altyd te koester?

Kolwyntjie:

Die tweelingdokters in die spreekkamers reg langs Melani se nuwe besigheid is albei ewe sjarmant. Dis egter Lourens wat haar hart verower, maar hy wil verder studeer en het nie tyd vir ’n verhouding nie ...

Altyd die strooimeisie:

Meyer Malan steel Zo se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefh as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?

Hartewens (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Hartewens (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Onwelkome geskenk, Handomkeer en Le Fleur se hartebreker.

Onwelkome geskenk:

Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel n haar knie lam maak nie. Hy is immers net ng een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?

Handomkeer:

Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van di wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.

Le Fleur se hartebreker:

Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit Janneli.

Skakerings van Liefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Skakerings van Liefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Nadia kom op die mees onverwagte plek en tyd weer die seuntjie te wat sy vir aanneming moes afgee. Maar vergis haar seuntjie se aanneempa nie lyflike begeerte en ’n ma vir sy kind met liefde nie?

Skakerings van Hoop (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Skakerings van Hoop (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human 1
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

N ’n bitter ongelukkige huwelik bevind Anina, ’n enkelma, haar op Fynbos tot sy weer ’n pos in die stad kry. Haar toekomsplanne sluit nie in dat sy haar jeugliefde weer hier raakloop nie.

World Report 2013 - Events of 2012 (Paperback): Human Rights Watch World Report 2013 - Events of 2012 (Paperback)
Human Rights Watch
R512 R485 Discovery Miles 4 850 Save R27 (5%) Shipped within 7 - 12 working days

CUSTOMERS IN NORTH AMERICA: COPIES ARE AVAILABLE FROM WWW.SEVENSTORIES.COM Human Rights Watch's twenty-third annual World Report summarizes human rights conditions in more than 90 countries and territories worldwide. An invaluable and respected resource for journalists, diplomats, and citizens, the book includes essays that tackle major human rights themes, and country chapters addressing key human rights abuses and the roles -positive or negative - that significant domestic and international figures played during the year. It reflects extensive investigative work by Human Rights Watch staff, often in close partnership with domestic activists.

Lank, Donker en Gevaarlik (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Lank, Donker en Gevaarlik (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

'n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing, is vir Lizma ondenkbaar, maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe Schoeman net naby haar kom.

Madelie se Romanza, Held in n oorpak, was 'n finalis vir 2018 ROSA (Romance Writers Organisation of South Africa) se Imbali-toekenning

My Model: Sterre En Troeteldiere (Afrikaans, Paperback): Human & Rousseau My Model: Sterre En Troeteldiere (Afrikaans, Paperback)
Human & Rousseau
R38 Discovery Miles 380 View more sellers Shipped within 10 - 15 working days
Wilde Hawer (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Wilde Hawer (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human 1
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Om Ben lief te h, Om Dirk te tem en Om Kobus te ken.

Om Ben lief te h: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.

Om Dirk te tem: Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en h moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.

Om Kobus te ken: Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Di kans sal sy hom glad nie gee nie.

2011 Human Rights Watch World Report (Paperback, Rev Ed): Human Rights Watch 2011 Human Rights Watch World Report (Paperback, Rev Ed)
Human Rights Watch; Assisted by Human Rights Watch 1
R473 R358 Discovery Miles 3 580 Save R115 (24%) Shipped within 7 - 12 working days

The backbone of the report is a series of overviews of pressing issues in countries from Afghanistan to Zimbabwe, with particular focus on the role played in each country by the government and key domestic and international organisations.

The Sports Rules Book (Paperback, 4th edition): Myles Human Kinetics, Schrag. The Sports Rules Book (Paperback, 4th edition)
Myles Human Kinetics, Schrag.
R568 R445 Discovery Miles 4 450 Save R123 (22%) Shipped within 7 - 12 working days

From adventure racing to wrestling and all sports in between, The Sports Rules Book, 4th Edition is an all-inclusive resource that covers 64 sports. This updated and expanded fourth edition features each sport's origin and history, basic procedures, terminology, equipment and scoring systems. Selected sports' coverage also includes officials' signals and rule modification to help teachers and coaches adapt sports for younger and less-skilled players. The chapters feature standardised sections for quick reference. Each chapter is also reviewed and approved by governing bodies or experts in the sport to ensure accurate and up-to-date information.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Evox Advanced Trans Gloves Wrist Strap…
R299 R247 Discovery Miles 2 470
Bantex Medium Weight PP Quotation Folder…
R10 Discovery Miles 100
Bantex Medium Weight PP Quotation Folder…
R10 Discovery Miles 100
3Doodler Product Design Activity Kit (No…
 (1)
R599 R499 Discovery Miles 4 990
IDO3D Vertical 1 Pen with Colour…
R201 Discovery Miles 2 010
Cluedo - The Big Bang Theory
 (2)
R599 R399 Discovery Miles 3 990
Janjax Roped Side Table (Medium) (Beige…
R2,400 R2,014 Discovery Miles 20 140
Bucket List Scratcher Poster
 (8)
R259 Discovery Miles 2 590
Halo Monopoly Board Game
 (2)
R681 Discovery Miles 6 810
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000

 

Partners