0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (9)
  • R250 - R500 (8)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 18 of 18 matches in All Departments

Sewe-En-Veertig (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Sewe-En-Veertig (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Sarah Fourie kry halfvier op ’n koue wintersoggend ’n oproep van Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae. Sarah moet n kom, Kaapstad toe. Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help.

Sarah kan nie nee s nie. Sy ken Mosi al jare lank, en haar skuld is groot. Sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel vir Jaap. Want Jaap Reyneke moet saam – sy jare as polisieman is al raad wat sy het indien ’n moordenaar in die moederstad skuil.

Dit is ’n onvoorspelbare, donker Kaapstad wat op Jaap en Sarah wag. ’n Stad waarin misdadigers die toutjies trek, waar hommeltuie bokant jou stilweg tred hou van goeie n minder goeie dade, en toeriste salig onbewus is van dit wat in Clifton en Kampsbaai broei.

Nog ’n verbluffende roman deur die meester-krimiskrywer Irma Venter.

Minder As Niks (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Minder As Niks (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R290 R220 Discovery Miles 2 200 Save R70 (24%) Ships in 1 work day

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.

Hoe kan sy nee s? Dis ’n uitstekende storie. En as ’n voormalige swemkampioen met geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Om te sukkel om mense in die o te kyk. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .

Hard Rain (Paperback): Irma Venter Hard Rain (Paperback)
Irma Venter; Translated by Elsa Silke
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Journalist Alex Derksen’s new assignment in Tanzania should be easy, but he soon finds himself on the wrong side of the news.

It starts when he meets Ranna, a beautiful photographer with something to hide. When an IT billionaire washes up onshore after seasonal flooding, he finds himself at the center of an investigation.

Should he listen to his heart and help Ranna hide the bloody trail leading to her?

Sondag (Paperback): Irma Venter Sondag (Paperback)
Irma Venter 2
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Sondag. Oukersaand. N ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help. Alex en Ranna is op die spoor van ’n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het. Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.

Blue Sunday (Paperback): Irma Venter Blue Sunday (Paperback)
Irma Venter
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Sunday. Christmas Eve. There is a break-in at the Stables Estate in Pretoria East. Businessman Lafras van Zyl is left for dead and his family has disappeared without a trace. After six weeks there are still no clues, and Captain AJ Williams has been summoned to solve the case. Alex Derksen and Ranna Abramson are on the trail of Martina Buitendag (17), who went missing in Yeoville. Two crimes. Too many secrets. Nowhere to hide.

Sondebok (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Sondebok (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van ’n ou misdaad – die verdwyning van ’n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse krel en haar kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. ’n Foto van die meisie naby ’n aborsiekliniek in Johannesburg speel ’n kardinale rol. In die foto kyk sy oor haar skouer, asof sy bang is sy word agtervolg. Alex dek ook ’n storie oor ’n jong onwettige immigrant wat van vervolging in sy eie land gevlug het om ’n nuwe lewe in SuidAfrika te maak. Maar xenofobie dreig om sy drome te verwoes. AJ Williams is op dertig kaptein in die polisie, maar sy veg om die stereotipering te oorkom wat haar bruin vel en geslag ontlok. ’n Foto van Ranna in Pretoria sit AJ op di se spoor.

Sirkus (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Sirkus (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld. ?Sirkus? is Venter se vyfde roman haar beste nog.

Skoenlapper (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Skoenlapper (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanie bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat se Dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reen en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van 'n Amerikaanse IT-biljoener op n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Skrapnel (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Skrapnel (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 work days

n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy hacker vriendin, Sarah, spoor Ranna Abrahamson in Indie op en oorreed haar om na Suid-Afrika terug te keer. Sarah hou vol dat sy Alex slegs met Ranna se hulp kan opspoor. Haar motiewe is egter nie heeltemal suiwer nie. Ranna moet die traumatiese aand van haar pa se dood onthou om die buit van n lank vergete rooftog kan opspoor en so Alex se lewe te red.

Skarlaken (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Skarlaken (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R270 R232 Discovery Miles 2 320 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, ’n rekenaargenie met ’n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, ’n suksesvolle kunstenaar met ’n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Circus (Paperback): Irma Venter Circus (Paperback)
Irma Venter
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 work days

It’s the eighties in Johannesburg. Adriana van der Hoon is eighteen years old. Her father, an anti-apartheid activist and Dutch citizen, smuggles money for the ANC using a non-profit trust as a front. But then things change . . . and South Africa’s notorious security police blackmails Adriana into following the money trail from Berlin to Johannesburg.

As political change sweeps across Europe and South Africa, Adriana acquires a new skills set, a lover and an enemy.

More than 25 years later, Adriana is safe and sound, back in Johannesburg. Together with her friend Zenani they run a restaurant called Crow’s Feet. But the past is finally catching up with her, and this time round there is no place to hide.

Circus is the first of Venter’s series to be translated into English. However, each book is a stand-alone novel. The series shares a character cast, with a different character becoming the central storyline in each book.

“Irma Venter is world class.” – Deon Meyer

Man Down (Paperback): Irma Venter Man Down (Paperback)
Irma Venter; Translated by Karin Schimke
R255 R201 Discovery Miles 2 010 Save R54 (21%) Ships in 10 - 20 work days

In Irma Venter’s follow-up to the electric Hard Rain, Ranna Abramson returns home to the lion’s den to resurrect a long-dead past and save the man she loves.

Ranna Abramson wants to disappear.

But she knows she can’t keep running when a former enemy tracks her down in Mumbai with dire news: her onetime lover, journalist Alex Derksen, has disappeared back home in South Africa.

Torn between her desire for him and fear of a homecoming, Ranna knows she’s the only one who can find him. But only two things in South Africa would welcome her—the inside of a cell or the bottom of a grave. There, to the police she’s the prime suspect in three murders. To the press, she’s the Black Widow serial killer.

Despite her instinct to stay away, Ranna makes the journey. But the key to finding Alex lies in her painful past. And to uncover it, she’ll need to unravel a web of secrets tied to a long-forgotten crime.

Even if she finds Alex before it’s too late, Ranna must answer for past sins…or risk losing him forever.

Man Down (Standard format, CD): Irma Venter Man Down (Standard format, CD)
Irma Venter; Translated by Karin Schimke; Read by Sarah Zimmerman, Steve West, Ingeborg Riedmaier
R504 R391 Discovery Miles 3 910 Save R113 (22%) Ships in 7 - 11 work days
Hard Rain (Standard format, CD, Unabridged edition): Irma Venter Hard Rain (Standard format, CD, Unabridged edition)
Irma Venter; Translated by Elsa Silke; Read by Sarah Zimmerman, Steve West
R520 Discovery Miles 5 200 Ships in 7 - 11 work days
Hard Rain (MP3 format, CD, Unabridged edition): Irma Venter Hard Rain (MP3 format, CD, Unabridged edition)
Irma Venter; Translated by Elsa Silke; Read by Sarah Zimmerman, Steve West
R356 Discovery Miles 3 560 Ships in 7 - 11 work days
Man Down (MP3 format, CD): Irma Venter Man Down (MP3 format, CD)
Irma Venter; Translated by Karin Schimke; Read by Sarah Zimmerman, Steve West, Ingeborg Riedmaier
R291 R223 Discovery Miles 2 230 Save R68 (23%) Out of stock
Hard Rain (Paperback): Irma Venter Hard Rain (Paperback)
Irma Venter; Translated by Elsa Silke
R330 Discovery Miles 3 300 Out of stock

Chaos, murder, and a hint of sizzling romance descend on East Africa in this electrifying page-turner of a mystery.

Journalist Alex Derksen’s new assignment in Tanzania should be easy, but he soon finds himself on the wrong side of the news. It starts when he meets Ranna, a beautiful photographer with something to hide. Alex stopped believing in love a long time ago, yet here in the middle of East Africa, it’s found him again.

Alex knows a thing or two about chaos—wherever he goes, it follows. When an IT billionaire washes up onshore after seasonal flooding, he finds himself at the center of an investigation with Ranna as the main suspect. It turns out she may have a good reason for hiding her past.

Wherever she goes, murder follows.

Alex should be used to these cat-and-mouse games, but this time it’s different. Should he listen to his heart and help Ranna hide the bloody trail leading to her? Or should he use his head and run for his life?

Man Down (Paperback): Irma Venter Man Down (Paperback)
Irma Venter
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) View more sellers Ships in 1 work day

Ranna Abramson wants to disappear. But she knows she can’t keep running when a former enemy tracks her down in Mumbai with dire news: her onetime lover, journalist Alex Derksen, has disappeared back home in South Africa.

Torn between her desire for him and fear of a homecoming, Ranna knows she’s the only one who can find him. But only two things in South Africa would welcome her—the inside of a cell or the bottom of a grave. There, to the police she’s the prime suspect in three murders. To the press, she’s the Black Widow serial killer.

Despite her instinct to stay away, Ranna makes the journey. But the key to finding Alex lies in her painful past. And to uncover it, she’ll need to unravel a web of secrets tied to a long-forgotten crime.

Even if she finds Alex before it’s too late, Ranna must answer for past sins…or risk losing him forever.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Playstation 4 Replacement Case
 (9)
R42 Discovery Miles 420
Aramis for Men Eau De Toilette (110ml…
 (4)
R1,360 R699 Discovery Miles 6 990
Houbigant Quelques Fleurs Jardin Secret…
R3,060 Discovery Miles 30 600
Lucky Plastic 2 Prong Shaper Comb (Blue)
R8 Discovery Miles 80
Dig & Discover: Ancient Egypt - Excavate…
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R185 Discovery Miles 1 850
Snappy Tritan Bottle (1.2L)(Green)
R199 R129 Discovery Miles 1 290
Logitech MK330 Wireless Desktop (Black)
 (9)
R709 Discovery Miles 7 090
Pigeon K869 Anti-Bacterial Baby Wipes…
 (2)
R39 Discovery Miles 390
ZA Multilayer Cleavage Chain Pendant…
R570 R399 Discovery Miles 3 990
Jennifer Lopez Glow Eau De Toilette…
R1,210 R509 Discovery Miles 5 090

 

Partners