0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All departments

Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n Monumentjagter (Afrikaans, Paperback): Jackie Grobler Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n Monumentjagter (Afrikaans, Paperback)
Jackie Grobler 2
R230 R188 Discovery Miles 1 880 Save R42 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

Daar is nie ’n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers ’n monument in sy visier het, sal hy dit vind.

In hierdie boek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg in Noordwes tot die heuwels van Tabankulu in die Oos-Kaap. Grobler reis onder meer op die spoor van Voortrekker Carel Trichardt deur Mpumalanga en in KwaZulu-Natal gaan hy na die slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. In die Vrystaat soek hy na oorblyfsels van twee konsentrasiekampe en in Limpopo kom hy af op monumente aan ’n Anglo-Boereoorlogkanon (die Long Tom). Sy reise na die Oos-Kaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Biko en in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers.

Elke provinsie sal ’n kaart hÍ wat die monumente aandui.

Stuur My Groete Aan Salome (Afrikaans, Paperback): Jackie Grobler Stuur My Groete Aan Salome (Afrikaans, Paperback)
Jackie Grobler
R239 Discovery Miles 2 390 Shipped within 10 - 15 working days

In die vroee oggendure van 15 Maart 1901 word Salome de Waal wakker gemaak deur ín dringende klop aan haar kamervenster. Dit is die Boereverkenner Hans van Zyl wat wegkruipplek soek van sy Kakie-agtervolgers. Hans, ín ou vriend van Salome se verwonde broer Piet, word Salome se enigste kontak met die Boere op die slagveld. Hoe moet sy die opwinding verstaan wat Hans se besoeke elke donkermaan meebring? Sy is immers getroud, al beskou sy haar man, Albert, as ín verraaier omdat hy vir die Britse besettingsmag werk. Dan is daar ook die sjarmante maj. Bruce Symington, wat betower word deur Salome se skoonheid en haar andersheid. Salome raak net so verstrengel in die spioenasienetwerk in Pretoria as in haar eie verwarde gevoelens, haar pligsbesef en haar politieke oortuigings. Eers wanneer sy as hulpverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp gaan werk, word die oorlog vir haar werklikheid en neem sake ín verloop wat sy nie kon voorsien het nie.

Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer En Brit (Afrikaans, Paperback): Jackie Grobler Oorlog-Beeld - Nuusblad Oor Die Stryd Tussen Boer En Brit (Afrikaans, Paperback)
Jackie Grobler
R295 R242 Discovery Miles 2 420 Save R53 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militÍre mag teen die Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het ‘n groot gedeelte van die res van die wÍreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burgerkrygers toegesÍ ... maar sedert die bitter uiteinde van daardie ongelyke stryd het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit ‘n Britse oogpunt benader.

Hierdie is ‘n geskiedenisboek wat anders is.

Oorlog-Beeld voer ‘n verbeeldingsprong uit om die krygswÍreld van daardie stryders wat deur Nelson Mandela as die ‘eerste Afrika-vryheidsvegters van die 20ste eeu’ beskryf is, te laat herleef. Hier, in koerantformaat soos dit destyds kon gewees het, volg die verhaal van die ‘Engelse Oorlog’ wat deur Boere vertel word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein, Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bittereinderburgers wat tot op die laaste volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley tevergeefs beleŽr het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur regeerders en krygsgevangenes in ballingskap asook verskeie ander deelnemers – alles toegelig uit ‘n magdom kontemporÍre bronne en met ‘n menigte foto’s wat destyds geneem is.

Daar word nie net oor militÍre konfrontasies berig nie, maar ook oor die kommandolewe, oor die ervaringe van krygsgevangenes in kampe oor die aardbol heen versprei, oor die aktiwiteite van die Boere-afgevaardigdes in die buiteland wat buitelandse inmenging aan Boerekant teweeg moes bring, oor die aktiwiteite van prominente individue, soos president Paul Kruger en Emily Hobhouse, en oor die treurige lot van vroue en kinders in die konsentrasiekampe.

The War Diary of Johanna Brandt (Paperback): Jackie Grobler The War Diary of Johanna Brandt (Paperback)
Jackie Grobler
R239 Discovery Miles 2 390 Shipped within 10 - 15 working days
Anglo-Boer War (South African War) 1899-1902 - A Historical Guide To Memorials And Sites In South Africa (Paperback): Jackie... Anglo-Boer War (South African War) 1899-1902 - A Historical Guide To Memorials And Sites In South Africa (Paperback)
Jackie Grobler
R455 R353 Discovery Miles 3 530 Save R102 (22%) Shipped within 4 - 10 working days

Even though the Anglo-Boer War of 1899-1902 ended more than 110 years ago, no extensive study on the sites of remembrance of this war that covers the country as a whole and is based on methodological research has thus far been published.

This book is aimed at filling that void. This is a study of commemorative sites with a difference. The text guides the reader in two ways simultaneously. In the first place it provides information on the vast number (more than 1 200) and wide range of Anglo-Boer War places of remembrance in South Africa. These include monuments, memorials such as plaques and tablets, historical sites such as battlefields and concentration camp locations, buildings that have a specific connection with the war, statues, busts and bas-relief sculptures, historical paintings, museum collections and, of course, since it has to do with a war, cemeteries and graves.

Secondly, the book places all the sites that are included in their historical context. To simply indicate the approximate location of a war site, without providing a proper indication on how the site fits into the broad history of the event that it commemorates, is of limited value. For that reason the places of remembrance are introduced to the reader against the background of the history which they mirror. This means in effect that the reader acquires, together with information on the places of remembrance, a concise history of the war as a whole. As a result the book will not only be useful to readers who travel to the sites, but also to readers and users who are not actually travelling (virtual tourists).

Following on an introduction on the nature and scope of the commemorative places of the Anglo-Boer War, the sites are introduced in a thematic-chronological manner. The book is based on extensive research and field work. The author himself visited and photographed more than 90% of the sites that are included. A large number of sources were consulted to ensure the correctness of the information that is provided.

Even though the book is research-based, and will be useful to both scholars on the war and the general public, ideological issues are not discussed. The focus is on the physical places of remembrance as such. The book is written from a neutral point of departure – it is neither pro-Briton nor pro-Boer. Approximately 60% of the places of remembrance that are included in the book commemorate the British forces and 40% the Republican forces.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ja-Ru Grab-it-Claw
R49 R27 Discovery Miles 270
ABC Caterpillar with Turning Function
R112 Discovery Miles 1 120
Monopoly - The Big Bang Theory
 (3)
R676 R497 Discovery Miles 4 970
Ja-Ru Vintage Double Jax
R39 R23 Discovery Miles 230
Not available
Big Hero 6 - 8 Plastic Cups (200ml)
R26 Discovery Miles 260
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Not available
Maped Color'Peps Coloured Chalk (Box of…
R16 Discovery Miles 160

 

Partners