0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (17)
  • R50 - R100 (23)
  • R100 - R250 (101)
  • R250 - R500 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 146 matches in All departments

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie En Ander Skaterlagrympies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie En Ander Skaterlagrympies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Robert Dersley
R170 R145 Discovery Miles 1 450 Save R25 (15%) Pre-order

Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?
Kan jy die alfabet van A tot Z burp?
Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?
Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?
Wat is die moeilikste vraag op aarde?

Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!

Zack Is Back! Omnibus (3-In-1) (Paperback): Jaco Jacobs Zack Is Back! Omnibus (3-In-1) (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R185 R135 Discovery Miles 1 350 Save R50 (27%) View more sellers Shipped within 10 - 14 working days

Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not quite. After all, it's the street where Zack Berry lives.

And whether he's hunting ghosts, making plans to become his neighbourhood's superhero or playing rugby- wherever Zack is, there's always loads of fun adventure and mischief!

Three fantastic funny stories in one book !

This book includes the following stories:

  • The Masked Green Mamba
  • The Spooky Story
  • The Miserable Match
Zack Attack! Omnibus (3-In-1) (Paperback): Jaco Jacobs Zack Attack! Omnibus (3-In-1) (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R185 R135 Discovery Miles 1 350 Save R50 (27%) View more sellers Shipped within 10 - 14 working days

Zucchini Street is a street just like any other street. Okay, maybe not quite. After all, it’s the street where Zack Berry lives.

And whether he’s doing marvelous magic tricks, starting his own newspaper or making desperate plans to get out of the school play – wherever Zack is, there’s always loads of fun, adventure and mischief!

Three fantastic, funny stories in one book!

This book includes the following stories:

  • The Magnificent Magic Trick
  • The (Almost) Incredibly Awesome Idea
  • The Dreadfully Disgusting Kiss
Oupa Zombie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Oupa Zombie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Theodore Key
R225 R165 Discovery Miles 1 650 Save R60 (27%) View more sellers Shipped within 10 - 14 working days

Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reisprogramme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor …

BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hÍ. En miskien kan hulle op die koop toe ook hulle droom bewaarheid om die Zambia en Egipte te siene kry!

Met Jacobs se sonderlinge kombinasie van humor en die deernisvolle uitbeelding van gesins- en ander verhoudinge, is dit nie moeilik om te verstaan waarom hy die topverkoperkinderboekskrywer in Suid-Afrika is nie.

Nimmermeer (Afrikaans, Paperback): Jessica Townsend Nimmermeer (Afrikaans, Paperback)
Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) In stock

'n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe wÍreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .

Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na 'n Afrikaanse gehoor!

Grandpa Zombie (Paperback): Jaco Jacobs Grandpa Zombie (Paperback)
Jaco Jacobs
R225 R165 Discovery Miles 1 650 Save R60 (27%) View more sellers Shipped within 10 - 14 working days

Alex’s grandpa has grey hair and false teeth and he loves watching travel shows on television. But then he suddenly develops an interest in … BRAIIINNNSSS!

Grandpa is turning into a zombie and if Alex wants to rescue him before the Zombie Squad shows up, he’ll need to come up with a plan (and heaps of broccoli). Their travels to find a cure takes them across Africa – from Zambia to Egypt – and along the way they meet a range of interesting and wonderful characters.

Top selling children’s books author Jacobs uses his characteristic combination of humour and the compassionate portrayal of relationships between family and friends to create yet another bestseller in the making.

Verneukpan: Grade 10 (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Verneukpan: Grade 10 (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R168 R142 Discovery Miles 1 420 Save R26 (15%) In stock

Wenner - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Jans beduie opgewonde na 'n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met 'n stofwolk, maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my kop op sodat ek met my kop en bolyf by die deur uithang, my boude op die deur gestut. Die wind vee my hare plat teen my kop en suis in my ore. Ek trek my oe skrefi es teen die stof. En ek skreeu. So hard dat ek kan voel hoe dit my keel rou maak. Die wind sluk my skreeu in. Ek skreeu tot my stem hees is voor ek tevrede terugsak op die sitplek. Jans en Liesl lag, maar ek kan hulle nie hoor nie, seker omdat die musiek te hard is, of omdat die wind nog steeds in my ore is.". Tydens die Desembervakansie vertrek Sean en Jans in `n ou donkergroen Chev "wat splinternuut was toe Elvis begin puisies kry het", na `n enorme "rave" - hul laaste groot "party" voor matriek - wat volgens die reelings oor die Internet op Oujaarsaand by Verneukpan gaan plaasvind. Hul ervarings tydens die reis en die bestemming wat die twee seuns uiteindelik bereik, is nie noodwendig wat hulle beplan het nie. "Die verhaal is liries en nostalgies, dit is polsend en hartseer, dit is kru en sensitief, uitdagend en naief; kortom, dit is 'n wonderlike verhaal, oortuigend in die uitbeelding van die moderne jongmens se vertoon van bravade wat so dikwels sy onderliggende onsekerheid en weerloosheid moet wegsteek." Riana Scheepers, beoordelaar van die MML Letterkundekompetisie. Jaco Jacobs het reeds op hoerskool die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en poesie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. In sy matriekjaar het hy begin om verhale vir tydskrifte soos Sarie te skryf. Hy woon in Bloemfontein en skryf kortverhale, gedigte en grilboeke vir jong lesers.

101 Nagmerries (Afrikaans, Hardcover): Jaco Jacobs 101 Nagmerries (Afrikaans, Hardcover)
Jaco Jacobs; Illustrated by Imile Wepener
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Kom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry

Z Is For Zack 3: Tree House Trouble (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 3: Tree House Trouble (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen; Translated by Melinda Van Der Molen
R55 R48 Discovery Miles 480 Save R7 (13%) Shipped within 16 - 21 working days

Z is for Zack - now available in English!

The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.

3. Tree House Trouble

Zack and Vincent are building a tree house. It's going to be the best tree house in Zucchini Street! But Zack's sister and her best friend also want to play in it. Zack and Vincent make a sign: NO GIRLS! But can they keep the girls out of their tree house?

Z Is For Zack 2: A Slimy Surprise (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 2: A Slimy Surprise (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen; Translated by Melinda Van Der Molen
R55 R48 Discovery Miles 480 Save R7 (13%) Shipped within 16 - 21 working days

Z is for Zack - now available in English!

The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.

2. A Slimy Surprise

One rainy day, Zack and Vincent discover a slimy frog in the garden. It gives them a brilliant plan. They are going to take the frog to school. The frog will give the twins in their class a huge fright! But when Brett the bully gets his hands on the frog, there is lots of trouble …

Z Is For Zack 1: Ready To Race (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 1: Ready To Race (Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen; Translated by Melinda Van Der Molen
R55 R48 Discovery Miles 480 Save R7 (13%) Shipped within 16 - 21 working days

Z is for Zack - now available in English!

The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.

1. Ready to Race

Zack and Vincent are very excited. Their school is holding a big go-kart race. They can't wait to take part! But Brett, the school bully, also has a brand-new go-kart. And he has a nasty plan to make sure Zack and Vincent won't win the race …

Sasha Word Stil (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Sasha Word Stil (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Angela Banks
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Waarom is Sasha vandag so stil? Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad, die gezoem van stemme in die winkels, die rustige gekoer van die duif in die tuin … En ’n wonderlike plan begin in haar kop broei.

Oupa Se Medalje (Afrikaans, Paperback): Phil Earle Oupa Se Medalje (Afrikaans, Paperback)
Phil Earle; Illustrated by Sarah Horne; Translated by Jaco Jacobs
R120 R103 Discovery Miles 1 030 Save R17 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing agtergelaat … Hierdie boek vir beginnerlesers is ’n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Blou Maandag (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Blou Maandag (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R130 R112 Discovery Miles 1 120 Save R18 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Toe Jana haar oŽ oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeŽet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is hŠŠr skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. SÍ nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?

Gebruik jou Verbeelding - Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer (Afrikaans, Paperback): Peter Judson Gebruik jou Verbeelding - Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer (Afrikaans, Paperback)
Peter Judson; Translated by Jaco Jacobs
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee Ė met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.

Bou ín minigholfbaan, hou ín skattejag, of leer hoe om ín spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou Ė sonder dat hulle heeldag voor ín rekenaar- of TV-skerm sit.

Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ín reŽnerige oggend of ín sonskyn-middag is, sal jy genoeg hÍ om te maak, doen en speel.

Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

'n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar 'n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand 'n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het 'n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om 'n plan te maak … Hierdie is 'n humoristiese, toeganklike boek geskik vir beginner- en intermediÍre lesers. Daar is min boeke vir seuns in hierdie ouderdomsgroep. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Betsie, Meneer Tier en die Blou Maan (Afrikaans, Paperback): Sally Gardner Betsie, Meneer Tier en die Blou Maan (Afrikaans, Paperback)
Sally Gardner; Illustrated by Nick Maland; Translated by Jaco Jacobs
R185 R159 Discovery Miles 1 590 Save R26 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

'n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is 'n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is 'n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer Tier se sirkus haar eiland sal kom besoek en sy droom oor roomys wat van towerbessies gemaak word en wat drome laat waar word … En dan daag Meneer Tier en sy Goebelgop sirkusakrobate op, en saam met 'n padda onder 'n towerspel, 'n eensame reus en Mamma en Pappa vertrek hulle op 'n sprokiesagtige avontuur: om die maan blou te kleur en towerbessies te soek. As hulle dit kan regkry, kan hulle 'n baie belangrike wens laat waar word … 'n Fabelagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner en pragtig geÔllustreer deur Nick Maland se gedetailleerde prente. Gardner se verbeeldingryke beelde en liefde vir woorde vul elke bladsy met eksentrieke karakters, towerkrag en dapperheid - alles waarvoor 'n verbeeldingryke kind kan wens.

Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R90 R78 Discovery Miles 780 Save R12 (13%) Shipped within 16 - 21 working days

Nog meer prettige woordspeletjies vir kinders!

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!

Na die sukses van Wo(o)rdslim bevat hierdie tweede boek 56 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.

Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!

Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:

  • Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom ’n verskeidenheid temas.
  • Woordsoekblokke
  • Spelspeletjies
  • Letterblokke
  • Kriptogramme en ander briljante breinboelies

Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.

Volledige oplossings agter in die boek.
Webslim - Hoe Om Aanlyn Veilig Te Bly (Afrikaans, Paperback): Ben Hubbard Webslim - Hoe Om Aanlyn Veilig Te Bly (Afrikaans, Paperback)
Ben Hubbard; Illustrated by Beatriz Castro; Translated by Jaco Jacobs
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Word www.webslim.co.za. Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is ’n briljante gids vir jou lewe aanlyn. Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!

Wat die See Gesien Het (Afrikaans, Paperback): Tom Percival Wat die See Gesien Het (Afrikaans, Paperback)
Tom Percival; Translated by Jaco Jacobs
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Niks is regtig verlore as jy dit in jou hart bÍre nie …

Op 'n dag gaan Sophia saam met haar pa see toe. Hulle geniet 'n heerlike dag op die strand, totdat 'n donderstorm uitbreek en hulle inderhaas moet vlug. En Sophia verloor per ongeluk haar teddie. Haar spesiale teddie wat eers haar oupa s'n was, en toe haar ma s'n, en daarna hare sedert die dag toe sy gebore is.

Sophia se hart is gebreek. Maar die see sien wat gebeur. En dalk, net dalk, kan die see Sophia se teddie vir haar terugbring. Maak nie saak hoe lank dit neem nie …

Hierdie beeldskone, spesiale prenteboek kombineer asemrowende collage-kunswerk met 'n hartroerende storie wat jou altyd sal bybly. Die sielvolle storie spreek tot jonk en oud - dit is tegelyk die verhaal van 'n opwindende soektog ťn 'n storie met 'n belangrike les oor die hantering en verwerking van verlies.

Groot TreŽ: Ons kry 'n Baba (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Ons kry 'n Baba (Afrikaans, Board book)
Jaco Jacobs
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Neem groot treŽ met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bÍre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

Klaar met doeke

Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oŽ kan uitvee is Pappa al terug.

Ons kry 'n baba

Nancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!

Ons gaan dokter toe

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

Kan jy asseblief sÍ?

Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hÍ.

Perfek CAPS: Gr 8 - Afrikaans huistaal (Afrikaans, Paperback, School ed): Jaco Jacobs Perfek CAPS: Gr 8 - Afrikaans huistaal (Afrikaans, Paperback, School ed)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nicolene Louw
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) In stock

Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ín doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ín plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Groot TreŽ: Kan jy Asseblief sÍ? (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Kan jy Asseblief sÍ? (Afrikaans, Board book)
Jaco Jacobs
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Neem groot treŽ met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bÍre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

Klaar met doeke

Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oŽ kan uitvee is Pappa al terug.

Ons kry 'n baba

Nancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!

Ons gaan dokter toe

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

Kan jy asseblief sÍ?

Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hÍ.

Z is vir Zackie: Die Tent-Avontuur (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Tent-Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R55 R48 Discovery Miles 480 Save R7 (13%) Shipped within 16 - 21 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Shipped within 16 - 21 working days

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan. Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! 'n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou 'n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry 'n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel - en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om te wen nie …

'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermediÍre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Upside
Kevin Hart, Bryan Cranston, … DVD  (3)
R150 R55 Discovery Miles 550
Aquaman - 3D
Jason Momoa, Patrick Wilson, … Blu-ray disc  (2)
R250 R119 Discovery Miles 1 190
Reebok One GT40s Treadmill
R18,999 R9,499 Discovery Miles 94 990
The Aftermath
Keira Knightley, Alexander Skarsgard, … DVD  (1)
R150 R55 Discovery Miles 550
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Pony Stampers Blister 5 (Single Pack)
R201 Discovery Miles 2 010
Paw Patrol Pup Buddies
R101 Discovery Miles 1 010
Seagate Basic 1TB 2.5" Portable Hard…
R929 R799 Discovery Miles 7 990
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R699 R595 Discovery Miles 5 950
Darkest Hour
Gary Oldman Blu-ray disc R199 R91 Discovery Miles 910

 

Partners