0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (7)
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 10 of 10 matches in All departments

Die Bybelroman - Lees die Bybel as Een Verhaal van Begin tot End (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Jaco Thom Die Bybelroman - Lees die Bybel as Een Verhaal van Begin tot End (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Jaco Thom
R193 Discovery Miles 1 930 Shipped within 10 - 15 working days

Die verhale in die Ou en Nuwe Testament handel nie in die eerste plek oor mense nie. Dit handel oor God, wat hierdie wreld so hartstogtelik liefhet dat Hy ons nooit kan los nie.

Nou word God se storie in hierdie boek so vertel dat die leser deur die o van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.

Die verhale van mense van vlees en bloed, mense met emosies, passies en ideale, kom l naby aan die moderne mens se hart. Die boodskap kom duidelik na vore: Dis steeds dieselfde God wat Hom ook met mense soos ons bemoei.

“Om deur die Bybel te gewerk het om hierdie boek te skryf, was vir my ’n persoonlike hoogtepunt in my verhouding met God. Ek het geleer om met nuwe o na God te kyk. Dit is my gebed dat DIE BYBELROMAN elke leser sal help om God op ’n nuwe manier te ervaar en ’n liefde vir die Bybel te ontwikkel.”

Die Verhaal van Dawid (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom Die Verhaal van Dawid (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 10 - 15 working days
God Se Storie, My Storie (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom God Se Storie, My Storie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R90 Discovery Miles 900 Shipped within 10 - 15 working days

God se storie, my storie gee tienermeisies die geleentheid om die Nuwe Testament in ’n jaar deur te lees, en te verstaan! Jaco Thom het die teks in storie-formaat geskryf, sodat dat op ’n interessante manier met meisies se harte sal praat. Die nuwe benadering maak dit ook makliker om te lees en ook om te verstaan.

Vir elke dag vir die week is daar ’n dagstukkies en ’n verwysing vanuit die Bybel. Aan die ander gedeelte van die bladsy kry die leser kans om te dink en te skryf oor die joernaalvrae wat gegee word. Op so ’n manier skryf elke meisie ook haar eie storie. Wat dit nog meer spesiaal maak is dat sy aan die einde van die jaar of selfs oor ’n paar jaar kan terug gaan en kyk hoe haar lewe op daardie oomblik gelyk het en ook hoe sy geestelik gegroei het.

Hierdie is beslis ’n nuwe uitkyk op ’n Bybeldagboek. Dit is nie net nog ’n dagstukkie wat deur iemand geskryf is nie, dit is ’n dagstukkie uit God se pen vir jou!

Bond Of Blood (Paperback): Jaco Thom Bond Of Blood (Paperback)
Jaco Thom
R80 Discovery Miles 800 Shipped within 10 - 15 working days
Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom Praat Here! Ek Luister (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R84 Discovery Miles 840 Shipped within 10 - 15 working days

Wonderwerke gebeur vandag nog – lees dit en glo dit!

“Die hemel is nt hier, by jou. Dit is binne jou aardse ruimte, jy kan dit net nie met jou sintuie waarneem nie. Tussen die hemel en die aarde is daar nie ’n geografiese grens nie, maar ’n dimensionele grens.” – Dr Isak Burger

Soms maak God die grens tussen hemel en aarde oop sodat mense Sy teenwoordigheid met hulle sintuie kan waarneem. In Hemelstories vertel 100 pastore die ware verhale van sulke wonderwerke. Merkwaardige verhale van doodgewone mense oor wondergenesings, bo-aardse beskerming en ontmoetings met engele.

- Jou geloof sal versterk word wanneer jy lees hoe siek persone gesond word – tot hulle dokters se verstomming

- Jou dankbaarheid oor jou eie seninge sal toeneem soos jy lees oor mense wat uitkoms op onverwagse plekke en op die perfekte tyd gekry het

- Jou vertroue dat alles vir jou ten goede meewerk, sal groei, want soveel stories getuig van pyn wat in vreugde verander het.

Hierdie stories uit die hemel is vir jou bedoel.

Elkeen van hierdie verhale wys dat God ongelooflike krag het. Hulle openbaar ook hoe hartstogtelik Hy vir mense – vir jou – omgee. FINESSE tydskrif het die verhale versamel, maar dis uit die hemel vir jou gestuur. Spesiaal om jou te troos, aan te moedig en dalk die rede te wees dat jy jou prioriteite verander. Al sien jy nie nou die hemel in jou aardse swaarkry raak nie, sal jy ’n ontmoeting met die Here van wonderwerke in hierdie boek ervaar.

God Se Storie (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom God Se Storie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R161 Discovery Miles 1 610 Shipped within 10 - 15 working days

Die verhale in die Ou en Nuwe Testament handel nie in die eerste plek oor mense nie. Dit handel oor God, wat hierdie wereld so hartstogtelik liefhet, dat Hy ons nooit kan los nie. Nou word God se storie in hierdie boek so vertel, met teksverwysings, dat die leser deur die oe van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.

Yeshua (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom Yeshua (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

Yeshua Jesus Seun van God Wie was Hy? Wat het Hy gedoen? Is Hy relevant vir die 21ste eeu? Is dit die moeite werd om in Hom te glo? Die vrae en debatte oor Jesus is eindeloos. Hierdie boek is egter nie 'n teologiese verhandeling vol argumente nie. Dis ook nie 'n preek wat mense tot bekering wil oortuig nie. Dis 'n verhaal. Die verhaal van een man wat 'n ontmoeting met Jesus gehad het. Wat vrae gevra het en antwoorde gekry het. Dis 'n verhaal wat jy nie sal kan neersit voordat jy klaar gelees is nie. Dit skets 'n unieke prent van die krag en troos wat 'n mens kan vind in 'n verhouding met Jesus. Nikodemus was 'n intelligente man met 'n passie vir die waarheid. Hy was suksesvol en welvarend. Maar hy was ook 'n gewone man wat nie kon verstaan hoe God soveel onreg in sy tyd kon toelaat nie. Hy het getwyfel of Jesus enige verandering kan bewerk. In sy soeke na antwoorde, praat Nikodemus met almal wat Jesus geken het. Dit verander op die ou end alles waarin hy geglo het. Dit sal ook jou lewe verander.

In Die Skadu Van 'N Engel (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom In Die Skadu Van 'N Engel (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Hoe dikwels wens ons nie dat God vir ons 'n engel sal stuur om ons te help met wat dit ook al is wat ons lewe moeilik maak? Stuur tog 'n engel om my te help! Dit is die onuitgesproke, dikwels onbewuste kreet uit baie ontstemde harte van mense kinders hier op aarde. Toe kom sy. Engela. In die ontwrigte lewe van Elsabet Zeelie, wie se oenskynlik vergeef se gebede, maak dat haar geloof begin wankel en sy 'n maklike prooi word vir Lucifer. Ook in die lewens van die gebroke, beangste en bedreigde mense om haar sodat daar uiteindelik redding, uitkoms, genesing en versoening plaasvind. In In die skadu van 'n engel verbeeld Jaco Thom, met gebruikmaking van die Bybelse gegewens, die werkinge van die engele wereld en een manier waarop engele in God se diens staan om die mense op die aarde te help. Die verhaal is suiwer verbeelding, maar die geloof in God se genade en sy ontferming oor die mens is eg en oortuigend.

In Sy Voetspore (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom In Sy Voetspore (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days
Soos 'n Brullende Leeu (Afrikaans, Paperback): Jaco Thom Soos 'n Brullende Leeu (Afrikaans, Paperback)
Jaco Thom
R90 Discovery Miles 900 Shipped within 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Mystery Mini Blind Box: Spider-Man…
R149 Discovery Miles 1 490
A Star Is Born - (2018)
Bradley Cooper, Lady Gaga, … DVD  (3)
R150 R129 Discovery Miles 1 290
What Men Want
Taraji P Henson, Wendi McLendon-Covey, … DVD R150 R125 Discovery Miles 1 250
Shine A Light
Bryan Adams CD R150 R119 Discovery Miles 1 190
Suicide Squad: Boxed Mug
R149 R41 Discovery Miles 410
Ultra Link 100 X Solar Fairy String…
R250 R229 Discovery Miles 2 290
Avantree HandiSync Keychain Micro USB…
 (3)
R98 Discovery Miles 980
Microlab M-106 Bluetooth Speakers (2.1…
 (2)
R399 R342 Discovery Miles 3 420
Ultra Link Premium Wireless Optical…
R270 R199 Discovery Miles 1 990
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990

 

Partners