0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All departments

Vir Mans - Oorkom Moderne Lewensuitdagings (Afrikaans, Paperback): Johan Ferreira Vir Mans - Oorkom Moderne Lewensuitdagings (Afrikaans, Paperback)
Johan Ferreira
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Mans leef in ’n wreld waar die rolle van manlikheid so verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat ’n gewone dag aan mans stel kan soms selfs die mees ervare individu laat twyfel aan sy bevoegdhede. Die boek skep ’n bewustheid by mense, en nie net mans nie, van die alledaagse en mees algemene lewensuitdagings waarvoor mans te staan kom, en probeer hulle toerus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te lei. Die boek word verdeel in verhoudings- en lewensfase-uitdagings, verslawing, gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.

Duet - Dagstukkies vir huweliksmaats (Afrikaans, Paperback): Christine Ferreira, Johan Ferreira Duet - Dagstukkies vir huweliksmaats (Afrikaans, Paperback)
Christine Ferreira, Johan Ferreira
R265 R200 Discovery Miles 2 000 Save R65 (25%) Shipped within 7 - 15 working days

"Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien." Duet is 'n dagstukkieboek vir egpare om saam in hulle stiltetyd te lees. Johan en Christine Ferreira neem die leser op 'n reis reg deur die jaar, 'n reis nader aan God, maar ook nader aan mekaar. Hulle help om lewensmaats ook geloofmaats te maak. Johan is n voorligtingsielkundige in privaatpraktyk en Christine is die redakteur van Leef.

Micah - A Pastoral and Contextual Commentary (Paperback): Johan Ferreira Micah - A Pastoral and Contextual Commentary (Paperback)
Johan Ferreira
R307 R249 Discovery Miles 2 490 Save R58 (19%) Shipped within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Halo Monopoly Board Game
 (2)
R617 Discovery Miles 6 170
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Not available Not available
Janjax Roped Side Table (Medium) (Beige…
R2,400 R2,014 Discovery Miles 20 140
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490
Not available
Maped Color'Peps Plastic Crayons (Box of…
R39 Discovery Miles 390
Kids Cove Kids Table 600 x 600 - White
R1,229 Discovery Miles 12 290
Not available

 

Partners