|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All departments
Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op
'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is
skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In
die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime. Ook
die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En
is daar werklik 'n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge
verwikkel dramaties na 'n hoogtepunt: 'n reddingspan moet die vier
te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word
blootgele - en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R336
R283
Discovery Miles 2 830
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.