0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 404 matches in All departments

Andre Rieu / Johann Strauss Orchestra - Best Of Christmas (CD): Andre Rieu, Johann Strauss Orchestra Andre Rieu / Johann Strauss Orchestra - Best Of Christmas (CD)
Andre Rieu, Johann Strauss Orchestra 2
R289 Discovery Miles 2 890 Ships in 10 - 15 working days
Die Mooiste Dierefabels (Afrikaans, Paperback): Maree Francois Die Mooiste Dierefabels (Afrikaans, Paperback)
Maree Francois; Illustrated by Johann Strauss; Fantasi
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 10 - 15 working days

Ontdek die wyse lewenslesse wat esopus en Jean de la Fontaine se dierefabels ons leer. Die kleurvolle en humoristiese illustrasies prikkel kinders se verbeelding en behou hulle aandag.

Felix Fox Travels Through Story Land, Book 2 (Hardcover): Talita van Graan Felix Fox Travels Through Story Land, Book 2 (Hardcover)
Talita van Graan; Illustrated by Johann Strauss; Fantasi-Paneel
R96 Discovery Miles 960 Ships in 10 - 15 working days
Feliks Vos Reis Deur Storieland, Boek 2 (Afrikaans, Hardcover): Talita van Graan Feliks Vos Reis Deur Storieland, Boek 2 (Afrikaans, Hardcover)
Talita van Graan; Illustrated by Johann Strauss
R96 Discovery Miles 960 Ships in 10 - 15 working days

"Feliks het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis geind nadat die soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip, die Skattejag is intussen gesteel deur Kaptein Klou! Tiengelieng die koperfeetjie help Feliks om verder deur die stories te soek na sy skip. Hulle los die raaisel op van Die Seuntjie in die Toring en Feliks ontmoet iemand baie spesiaal in Reenboogfeetjie se Nuwe Vriend. Dalk vind hulle die keer eindelik die skat aan die einde van die reenboog ..."

Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wreld (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn, Johann Strauss Die Vinnigste Skoene In Die Hele Wreld (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn, Johann Strauss
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil h hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies h. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback): Louise Smit, Johann Strauss Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit, Johann Strauss
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Felix Fox Travels Through Story Land, Book 1 (Hardcover): Francois Maree Felix Fox Travels Through Story Land, Book 1 (Hardcover)
Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R96 Discovery Miles 960 Ships in 10 - 15 working days

A long, long time ago in Story Land, captain Felix Fox and his little friend, Matelot Mouse, sailed around high, high above the clouds on their ship, Treasure Hunt, looking for the treasure at the end of the rainbow. But one day something very strange happened ... Join Felix Fox as he looks for Matelot Mouse in the stories ... and get to know the Index Forest, the Four Musicians, the Ugly Duckling and dark and gloomy Redel with its stone forest and the sleeping Summer Tree.

Most-loved Animal Fables (Hardcover): Francois Maree Most-loved Animal Fables (Hardcover)
Francois Maree; Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R134 Discovery Miles 1 340 View more sellers Ships in 10 - 15 working days

Discover the wise lessons of life Aesop and Jean de la Fontaine's animal fables teach us. Children will love the colourful and humoristic illustrations and will be fascinated by the classic fables. Discover the wonderful lessons in the animal fables of Aesop and Jean de la Fontaine. Johann Strauss's colourful and humorous illustrations mesmerise children and capture their attention. A source of entertainment for the whole family!

Kersvader se groot glips: Boek 6 (Afrikaans, Hardcover): Annelize Bester Kersvader se groot glips: Boek 6 (Afrikaans, Hardcover)
Annelize Bester; Edited by Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R58 Discovery Miles 580 View more sellers In stock

Takke, blare en versiersels le die wereld vol en al wat jy hoor, is ou Knoetsboom se gekreun en gekraak. "Eina, eina tog, my arm! Ho, ho...O, my kop...waar is ek?" mompel 'n diep, growwe stem. Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.

Reenboogfeetjie se spesiale dag (Afrikaans, Hardcover): Annelize Bester Reenboogfeetjie se spesiale dag (Afrikaans, Hardcover)
Annelize Bester; Edited by Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R58 Discovery Miles 580 View more sellers Ships in 10 - 15 working days
Reenboogfeetjie se ongeluk: Boek 3 (Afrikaans, Hardcover): Annelize Bester Reenboogfeetjie se ongeluk: Boek 3 (Afrikaans, Hardcover)
Annelize Bester; Edited by Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R58 Discovery Miles 580 View more sellers Ships in 10 - 15 working days

Stompie knipper sy ogies verstom: Reenboogfeetjie kan sowaar sy kan tog vlieg! Maar, o wee, skielik gebeur iets verskriklik! Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.

Various Artists - Carlos Kleiber: The Legend (DVD): Carlos Kleiber, Ludwig Van Beethoven, Johannes Brahms, Wolfgang A Mozart,... Various Artists - Carlos Kleiber: The Legend (DVD)
Carlos Kleiber, Ludwig Van Beethoven, Johannes Brahms, Wolfgang A Mozart, Wiener Philharmoniker, …
R1,122 Discovery Miles 11 220 Ships in 10 - 15 working days
Professor Fungus Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

Various Artists - New Years Concert In Vienna  (DVD): Carlos Kleiber, Johann Strauss, Josef Strauss, Wiener Philharmoniker Various Artists - New Years Concert In Vienna (DVD)
Carlos Kleiber, Johann Strauss, Josef Strauss, Wiener Philharmoniker; Directed by Brian Large
R331 Discovery Miles 3 310 Ships in 10 - 15 working days

The music of both Johann and Josef Strauss is performed by the Wiener Philharmoniker for this annual event.

Vaak Vaatjie vergeetkabouter raak weg (Afrikaans, Hardcover): Annelize Bester Vaak Vaatjie vergeetkabouter raak weg (Afrikaans, Hardcover)
Annelize Bester; Edited by Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
R58 Discovery Miles 580 View more sellers Ships in 10 - 15 working days

Teen hierdie tyd huil Blou Feetjie al kliphard. Ek se vir julle die Grondmonster het hom ingesluk. Of dalk het 'n ou kabouterspook hom in 'n boek verander of Almal se ogies is koeelrond van skrik. Se nou net sy is dalk reg ? Vaak Vaatjie Vergeetkabouter maak groot moleste in Droombos wanneer hy soos mis voor die son verdwyn. Die piekniek word onderbreek om die verwarde kalant op te spoor. Iemand weet waar is hy maar hulle se niks!

The Very Best Of Strauss (CD): Johann Strauss The Very Best Of Strauss (CD)
Johann Strauss
R68 Discovery Miles 680 Ships in 7 - 13 working days
Professor Fungus en die Gekloonde Konyn (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus en die Gekloonde Konyn (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 13 - 17 working days

Hoe meer haas ... hoe meer moeilikheid!

Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks!

Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskans neem en ’n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is ’n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne!

Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef – en kort voor lank is daar ’n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

Sanri Steyn 8: Die Rustelose Mummie (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn 8: Die Rustelose Mummie (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Johann Strauss
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Wat is die mummie se geheim?

Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn.

Sanri hou nie juis van grillerige goed soos mummies nie. Maar sy is nogtans opgewonde toe sy hoor ’n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf!

Maar kort voor lank begin vreemde dinge gebeur. Hoekom lyk die mummie so vreemd op foto’s? Waarom draai iemand snags die dorp se standbeelde in toiletpapier toe? En waarom raak die kurator van die museum en sy dogter elke aand onverklaarbaar aan die slaap?

Sanri se neus begin kriewel. Kan dit wees dat die mummie lewend word? En wat wil hy h? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom ’n storie ...

Die aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Various Artists - Everything You Ever Wanted to Know About Classical Music But... (...Were Too Afraid to Ask) (CD): Sergei... Various Artists - Everything You Ever Wanted to Know About Classical Music But... (...Were Too Afraid to Ask) (CD)
Sergei Rachmaninov, Various Artists, Gustav Holst, Giacomo Puccini, Erik Satie, …
R366 R194 Discovery Miles 1 940 Save R172 (47%) Ships in 7 - 11 working days
Professor Fungus en die Onsigbare Skurk (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus en die Onsigbare Skurk (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 13 - 17 working days

Jy sal jou o nie glo nie!

Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.

Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.

En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!

Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wreld se kosbaarste juwele te probeer red ...

Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Johann Strauss
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus!

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Vir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in:

5: Die monsters van Middernagstraat

Sanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Mller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi o, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...

6: Die nag van die weerwolwe

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

7: Die vampiere van vlermuishoogte

Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Dant en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Dant se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Professor Fungus en die Sneeumasjien (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus en die Sneeumasjien (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 13 - 17 working days

Jenny drink per ongeluk ’n vreemde mengsel en haar hele lyf word pers en skubberig ... en sy kry ’n stert! Sal professor Fungus betyds ’n teenmiddel kry – voor sy haar rol in die skoolkonsert kwyt is?

Andre Rieu / Johann Strauss Orchestra - Wonderful World - Live In Maastricht (DVD): Andre Rieu, Johann Strauss Orchestra Andre Rieu / Johann Strauss Orchestra - Wonderful World - Live In Maastricht (DVD)
Andre Rieu, Johann Strauss Orchestra
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 7 - 13 working days
Professor Fungus en die Sneeumasjien (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus en die Sneeumasjien (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 13 - 17 working days

Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?

Pollie poskabouter se lee possak: Boek 5 (Afrikaans, Hardcover): Annelize Bester Pollie poskabouter se lee possak: Boek 5 (Afrikaans, Hardcover)
Annelize Bester; Edited by Francois Maree; Illustrated by Johann Strauss
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R99 Discovery Miles 990 Ships in 7 - 10 working days

"Dis weg! Dis weg!" kerm Talienkie tussen die trane deur. "'n Dief, 'n gemene, wrede dief in Droombos wat ons nog almal of wag, dalk is dit die grondmonster". Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
King Kong Leather Ladies Laptop Bag…
R3,349 R1,737 Discovery Miles 17 370
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Russell Hobbs Pro-glide Steam & Spray…
R399 R319 Discovery Miles 3 190
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Bantex PP Economy Folder (A4)(Orange)
R6 Discovery Miles 60
Canon PG-445XL High-Yield Inkjet…
 (12)
R363 Discovery Miles 3 630
Darkest Hour
Gary Oldman Blu-ray disc R199 R30 Discovery Miles 300
Oral-B Vitality Precision Clean…
R549 Discovery Miles 5 490
Baobab Handkerchiefs
R650 Discovery Miles 6 500
Dunlop Swingball Set
R368 Discovery Miles 3 680

 

Partners