0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (4)
  • R100 - R250 (68)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 75 matches in All departments

Die alchemis (Afrikaans, Paperback): Paulo Coelho Die alchemis (Afrikaans, Paperback)
Paulo Coelho; Translated by Kobus Geldenhuys
R191 Discovery Miles 1 910 In stock

Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor 地 Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na 地 skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy 地 sigeunerin, 地 man wat homself 地 koning noem, en 地 alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as 地 reis op soek na wereldse goed, verander in 地 ontdekking van die skat binne-in 地 mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis 地 universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.

Die Bullebakke - Episode 4 (Paperback): Aaron Blabey Die Bullebakke - Episode 4 (Paperback)
Aaron Blabey; Translated by Kobus Geldenhuys
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 10 - 15 working days
Brida (Paperback): Paulo Coelho Brida (Paperback)
Paulo Coelho; Translated by Kobus Geldenhuys
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 10 - 15 working days
Die Bullebakke - Episode 3 (Paperback): Aaron Blabey Die Bullebakke - Episode 3 (Paperback)
Aaron Blabey; Translated by Kobus Geldenhuys
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 10 - 15 working days
Veronika Besluit Om Te Sterf - 'n Roman Oor Verlossing (Afrikaans, Paperback): Paulo Coelho Veronika Besluit Om Te Sterf - 'n Roman Oor Verlossing (Afrikaans, Paperback)
Paulo Coelho; Translated by Kobus Geldenhuys
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 10 - 15 working days

Veronika het alles wat sy kan begeer – sy is jonk en mooi, met oorgenoeg aantreklike k靡els, ’n vaste werk, ’n liefdevolle familie. Nogtans is Veronika ongelukkig, en een winteroggend besluit sy om ’n oordosis slaappille te drink, maar word dan ’n ruk later in die plaaslike hospitaal wakker. Daar vind sy uit dat hoewel sy lewe, haar hart onherstelbaar beskadig is en dat sy slegs ’n paar dae oor het om te lewe … Die verhaal volg haar deur hierdie intense tyd terwyl sy al haar idees oor die lewe begin bevraagteken. Sy besef spoedig dat elke sekonde van ons bestaan ’n keuse tussen lewe en dood is. Dis ’n roerende en besielende lied aan die lewe, wat ons daaraan herinner dat elke oomblik in ons lewe spesiaal en kosbaar is.

Die Heerser van die Ringe - Die Koning Keer Terug (Afrikaans, Paperback): J. R. R. Tolkien Die Heerser van die Ringe - Die Koning Keer Terug (Afrikaans, Paperback)
J. R. R. Tolkien; Translated by Kobus Geldenhuys
R272 Discovery Miles 2 720 Ships in 10 - 15 working days
Redder Van Die Ryk (Afrikaans, Paperback): Mark Huckerby, Nick Ostler Redder Van Die Ryk (Afrikaans, Paperback)
Mark Huckerby, Nick Ostler; Translated by Kobus Geldenhuys
R201 Discovery Miles 2 010 Ships in 10 - 15 working days

S nou oeroue mites is glad nie mites nie, en daar bestaan regtig iets soos monsters en towerkuns?

Alfie is die troonopvolger, maar op veertien sukkel hy nog om skool te oorleef. Terwyl ’n oeroue vyand probeer om Brittanje in sy bose mag te kry, besef hy dit gaan baie meer gaan verg as wat hy ooit gedink het om koning te word: Alfie moet ook die Redder word: Die Redder van die Ryk.

Die Bullebakke, Episode 2 (Afrikaans, Paperback): Aaron Blabey Die Bullebakke, Episode 2 (Afrikaans, Paperback)
Aaron Blabey; Translated by Kobus Geldenhuys
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 10 - 15 working days

10 000 hoenders is vasgevang in ’n ho-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos ’n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.

Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?

Di prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

Juffrou Goth 4: Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie (Afrikaans, Paperback): Chris Riddel Juffrou Goth 4: Juffrou Goth en die Sinistere Simfonie (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddel; Illustrated by Chris Riddel; Translated by Kobus Geldenhuys
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks. Vertaal deur Kobus Geldenhuys.

Lord Goth hou ’n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa ’n deftige dame as vrou te kry, ’n sater wat in haar klerekas bly en Maltravers wat weer sy ou streke uithaal. Ada moet seker maak dat alles volgens plan verloop, en gelukkig bied ’n baie interessante huisgas aan om te help …

Kewerkoningin (Afrikaans, Paperback): M. G. Leonard Kewerkoningin (Afrikaans, Paperback)
M. G. Leonard; Translated by Kobus Geldenhuys
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 10 - 15 working days

Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die w靡eld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer behels dit ’n besoek aan die jaarlikse Filmtoekennings in Los Angeles, ’n stel pragtige maar gevaarlike kewerrokke vir bekende aktrises en ’n weermag van bose lieweheersbesies. Darkus, Virginia en Bertold is vasbeslote om ’n stokkie voor haar planne te steek, maar Darkus se pa het hom verbied om verder ondersoek in te stel, die gruwelike skelms, Humphrey en Pickering is weer uit die tronk en die kewers van Kewerberg se lewens word ernstig bedreig.

Juffrou Goth 3: Juffrou Goth en die Bedorwe Brakke (Afrikaans, Paperback): Chris Riddell Juffrou Goth 3: Juffrou Goth en die Bedorwe Brakke (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddell; Translated by Kobus Geldenhuys
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Die derde boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks.

Die w靡eld se beroemdste skrywers kom spog met hulle bedorwe brakke by die Grommengrys-herehuis se liter靡e hondeskou.

Maar daar is allerhande vreemde dinge in en om die herehuis wat Ada pla – geheimsinnige dierespore, tjankgeluide snags en skoene waaraan gekou is. Kan sy uitvind wat aangaan voor dit weer volmaan is?

Die Towenaars van Toeka - Twee Teen Twee (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Die Towenaars van Toeka - Twee Teen Twee (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldenhuys
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 10 - 15 working days

Hekse maak amok in die woeste woud en daar skuil gevaar agter elke boomstam. Wens is 地 krygermeisie wat 地 kosbare Towerboek besit. Xar is 地 towenaarseun met 地 gevaarlike heksevlek op sy hand. Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die hoogste muur wat jy jou kan voorstel.

En die tyd word min Maar hoe gaan die twee verby hulle ouers kom? Dit word 地 stryd van TWEE teen TWEE.

Oupa Ontsnap (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): David Walliams Oupa Ontsnap (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
David Walliams; Illustrated by Tony Ross; Translated by Kobus Geldenhuys
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 10 - 15 working days

Baie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieenier in die Tweede Wereldoorlog. Maar sedertdien is hy na die ouetehuis Twilight Towers toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet 'n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou ...

Die Bullebakke, Episode 1 (Afrikaans, Paperback): Aaron Blabey Die Bullebakke, Episode 1 (Afrikaans, Paperback)
Aaron Blabey; Translated by Kobus Geldenhuys
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 10 - 15 working days

Ontmoet mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha. Hulle maak mens bang, hulle is gevaarlik en hulle is sommer net ... GOOR.

MAAR hierdie vier ouens wil graag helde wees. Hulle is moeg daarvoor om as slegte ouens gebrandmerk te wees. En hulle wil dit bewys, of jy nou daarvan hou of nie.

En hul eerste missie as GOEIE ouens besluit mnr. Wolf om honde uit ’n maksimum-sekuriteit-hondeskut te red. Maar sal die missie slaag met di vier bullebakke saam?

Di prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

Hoe Om 'N Draak Se Vloek Te Fnuik (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Hoe Om 'N Draak Se Vloek Te Fnuik (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldenhuys
R185 R155 Discovery Miles 1 550 Save R30 (16%) Ships in 10 - 15 working days

Kan Harwarrus die teengif vir dodelike Gadderitis kry en teen die Doodstand baklei? Kan hy Brandalf die Besetene se byl oorleef en weer die held wees?

Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Hoe Om Jou Draak Te Tem 10: Hoe Om 'n Draak Se Juweel Te Steel (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldenhuys
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draakャfluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?

Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees (Afrikaans, Paperback): Chris Riddell Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddell; Illustrated by Chris Riddell; Translated by Kobus Geldenhuys
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Die opvolg van die bekroonde Juffrou Goth en die spookmuis. Daar word naarstiglik voorbereidings getref vir die volmaanfees en die groot Grommengrou-bakkompetisie.

Beroemde kokke daag vir die groot geleentheid op, en soos gewoonlik tree Maltravers verdag op. Om alles te kroon verras Ada se ontwykende kamermeisie, Martelina, haar met ’n groot geheim en dit lyk asof almal Ada se verjaarsdag vergeet het!

Juffrou Goth 1: Juffrou Goth en die Spookmuis (Afrikaans, Paperback): Chris Riddell Juffrou Goth 1: Juffrou Goth en die Spookmuis (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddell; Illustrated by Chris Riddell; Translated by Kobus Geldenhuys
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Ada Goth is die enigste kind van Lord Goth. Hulle woon saam in die reusagtige Ghastly-Gorm Hall. Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom. Dit maak dir vir haar moeilik om vriende te maak en sy is eintlik baie eensaam. Een dag kom Emily en William Cabbage by hulle bly, en saam met ’n spookagtige muis met die naam Ishmael begin hulle om agter die kap van die byl te kom van dit wat die geheimsinnige opsigter Maltravers probeer konkel. Ada en haar vriende moet saamwerk om ’n stokkie voor sy nare planne te steek voordat dit te laat is!

Karre en Kroeks (Afrikaans, Paperback): David Walliams Karre en Kroeks (Afrikaans, Paperback)
David Walliams; Illustrated by Tony Ross; Translated by Kobus Geldenhuys
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 10 - 15 working days

Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.

Daar is natuurlik goeie pa’s.

En daar is slegte pa’s …

Frank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar n ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!

Die Middernagbende (Afrikaans, Paperback): David Walliams Die Middernagbende (Afrikaans, Paperback)
David Walliams; Illustrated by Tony Ross; Translated by Kobus Geldenhuys
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 10 - 15 working days

Toe ’n krieketbal Tom se kop tref, moet hy Lord Funt-hospitaal toe gaan, waar hy ontvang word deur ’n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit gesien het. En net toe hy dink dat dinge nie erger kan word nie, ontmoet hy die bose matrone wat in beheer is van die kinderafdeling …

Prins Kaspian: No. 4 (Afrikaans, Paperback): C. S. Lewis Prins Kaspian: No. 4 (Afrikaans, Paperback)
C. S. Lewis; Translated by Kobus Geldenhuys 2
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Die vier Pevensie-kinders sit nog ewe mismoedig op die stasie en wag vir die trein wat hulle moet terugneem skool toe, toe Lucy skielik 'n pluk voel. Dan voel Edmund dit ook, en 'n minuut later Susan en Peter ook. In 'n ommesientjie verdwyn die stasie en bevind die kinders hulle in 'n ruie woud langs die see, naby die bouval van wat vroeer hulle kasteel, Kair Paravel, was. Hulle is terug in die magiese land Narnia, waar hulle as konings en koninginne geheers het in Die leeu, die heks en die klerekas. Iets is egter nie pluis nie. Hulle eens majesteuese kasteel is 'n ruine en dis oral vreemd stil en leeg. Deur Troempels die dwerg leer hulle van die tragiese lot wat Narnia getref het: Burgeroorlog is besig om die land te verwoes en die dapper Prins Kaspian probeer moedig om sy regmatige koninkryk uit sy bose oom Miraz se kloue te red. Kaspian het egter hulp nodig en met Aslan se leiding aanvaar die kinders die uitdaging om Narnia weer 'n vrolike en vry land te maak.

Die spioen - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Paulo Coelho Die spioen - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Paulo Coelho; Translated by Kobus Geldenhuys
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Toe Mata Hari in Parys aangekom het, was sy platsak. Kort daarna is sy gevier as die elegantste vrou in die stad. As 地 danseres het sy gehore geskok en verruk, as 地 vertroueling en courtisane het sy die rykste en magtigste mans van haar era betower. Maar paranoia as gevolg van die oorlog het Frankryk verteer, en Mata Hari se leefstyl het haar onder verdenking geplaas. In 1917 is sy gearresteer in haar hotelkamer aan die Champs-Elysees en van spioenasie aangekla. Die Spioen is die onvergeetlike verhaal van 地 vrou wat dit gewaag het om die konvensies van haar tyd uit te daag en die prys daarvoor betaal het, soos vertel in Mata Hari se stem in haar finale brief.

Die Laaste Geveg (Afrikaans, Paperback): C. S. Lewis Die Laaste Geveg (Afrikaans, Paperback)
C. S. Lewis; Translated by Kobus Geldenhuys
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

In Die laaste geveg die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia keer Jill en Eustace terug na Narnia om die magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie warboel verlei om hom met 'n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die kinders Narnia van ondergang kan red? Die laaste geveg is danksy Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertaling nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.

Die Perd En Sy Seun (Afrikaans, Paperback): C. S. Lewis Die Perd En Sy Seun (Afrikaans, Paperback)
C. S. Lewis; Translated by Kobus Geldenhuys
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Toe Sjasta uitvind hy痴 nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en selfs 'n bietjie verlig. Hy稚 in elk geval nog nooit soos 'n Kalormeen gevoel nie. Dit beteken hy kan enigiemand wees! In sy wildste drome sou hy hom egter nie die verrassings en avonture kon voorstel wat op hom wag wanneer hy deur die pratende perd Bree oortuig word om Kalormen te verlaat en na die magiese koninkryk van Narnia te vertrek nie. Hulle reis is propvol gevaar en intrige: eers deur die bose stad Tasjbaan, dan verby grieselrige grafkelders van oerkonings en dan deur 'n skynbaar nimmereindigende woestyn tot by die hoe berge van Argenland. En wanneer Narnia reeds op die horison wink, besef Sjasta die grootste uitdaging le nog voor hom: 鄭s jy dit opmors, gaan jy elke geveg in jou lewe opmors. Dis nou of nooit.

Die Silwer Stoel (Afrikaans, Paperback): C. S. Lewis Die Silwer Stoel (Afrikaans, Paperback)
C. S. Lewis; Translated by Kobus Geldenhuys
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eustace Scrubb beland in Narnia! Aslan gee aan hulle vier tekens en 'n opdrag: om Prins Rilian, wat jare gelede spoorloos verdwyn het, op te spoor en terug te bring na Kair Paravel. Ongelukkig is die kinders so meegevoer deur hulle nuwe omgewing dat die eerste drie tekens heeltemal by hulle verbygaan. Sal hulle die vierde teken ook mis of sal hulle daarin slaag om Prins Rilian met sy sterwende vader te herenig? Die silwer stoel, briljant vertaal deur Kobus Geldenhuys, verskyn hiermee vir die heel eerste keer in Afrikaans.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Bantex Polypropylene Lever Arch File…
 (1)
R41 Discovery Miles 410
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Similacョ Isomil Soy-Protein Based Infant…
R280 Discovery Miles 2 800
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Long Shot
Seth Rogen, Charlize Theron, … DVD  (1)
R160 R23 Discovery Miles 230
Introduction To Business Management
Barney Erasmus, Sharon Rudansky-Kloppers, … Paperback  (1)
R550 R497 Discovery Miles 4 970
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R618 Discovery Miles 6 180
King Kong Leather Ladies Laptop Bag…
R3,349 R2,479 Discovery Miles 24 790
Sellotape Clear Large Core Tape (12mm x…
R53 Discovery Miles 530

 

Partners