0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 15 of 15 matches in All Departments

Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover): Leon Rousseau Eugene Marais and the Darwin syndrome/Die dowwe spoor van Eugene Marais (English, Afrikaans, Hardcover)
Leon Rousseau
R58 Discovery Miles 580 Ships in 1 work day

In this publication, two separate texts that should be read alongside the authoritative Marais biography, Die groot verlange, is made available in a single volume. Eugene Marais and the Darwin Syndrome explores the role that the father-son relationship possibly could have played in Marais’s inability to complete his magnum opus. Die dowwe spoor van Eugene Marais, an informal source book, includes facts and names that were concealed or suppressed in the biography. In hierdie publikasie word twee afsonderlike tekste wat naas die gesaghebbende Marais-biografie, Die groot verlange, gelees moet word, in een volume uitgegee. Eugene Marais and the Darwin Syndrome ondersoek die rol wat die pa-seun-verhouding moontlik kon gespeel het in Marais se onvermoe om sy magnum opus te voltooi. Die dowwe spoor van Eugene Marais, ’n informele bronneboek by Marais se lewensverhaal, bevat feite en name wat in die lewensverhaal verswyg of verdoesel is.

Die Groot Verlange - Die Verhaal Van Eugene N. Marais (Afrikaans, Hardcover): Leon Rousseau Die Groot Verlange - Die Verhaal Van Eugene N. Marais (Afrikaans, Hardcover)
Leon Rousseau
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 8 work days

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier, dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot verlange bied nie alleen 'n fassineerdende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigeste Afrikaners wat ooit geleef het nie, maar gee terselfdertyd ’n panorama van ’n groot gedeelte van die geskiedenis. In hierdie uitgawe word die belangrikste omissie in die eerste drie uitgawes van die teks, naamlik Marais se rol in die ontdekking van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeer oor die hoof gesien is.

My Storiekis (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau, Linki Lutz My Storiekis (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau, Linki Lutz
R300 R258 Discovery Miles 2 580 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Ontdek ’n wonderwêreld van sprokies, fabels, feëverhale en dierestories in hierdie skatkis van 21 geliefde verhale vir kinders. Versamel en oorvertel deur bekende skrywer en storiemeester, Leon Rousseau, is hierdie pragtige bundel ideaal vir voorlees of vir kinders wat self lees. Van klassieke sprokies soos "Aspoestertjie", tot volksverhale soos "Die gulsige seekoei" wat vermaak met herhaling, ritme en rym, tot fabels soos "Die leeu en die muis" wat morele kwessies aanraak – hier is iets vir elkeen. Linki Lutz se toweragtige illustrasies beeld elke verhaal kleurvol en verbeeldingryk uit. "My Storiekis" is ’n kosbare versameling wat vir jare se storieplesier sal sorg.

Storiemuis, Boek 6 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis, Boek 6 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 6 ?is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Storiemuis: Boek 5 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis: Boek 5 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ​Boek 5 ​is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Storiemuis: Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis: Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau; Illustrated by Karen Ahlschlager, Marjorie van Heerden
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ​Boek 4 ​is daar nog syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Storiemuis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 3 ?is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Storiemuis, Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storiemuis, Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R210 R181 Discovery Miles 1 810 Save R29 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie splinternuwe reeks bevat pragtige volkleurillustrasies en wemel van stories, ryme, liedjies en leersame elemente. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD. In Boek 1 ?is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies vir kleuters om hul eie liggaam te leer ken. Kom luister, lees en leer saam!

Storieman - Omnibus 6 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 6 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Nog ’n fantastiese Storieman omnibus is hier! In hierdie uitgawe lees ons weer van Timmertak en Abigael die spinnekop se avonture.

Daar is ook gunsteling-stories soos “Simon se kanaal”, “Die laaste vlentertjie reënboog”, “Oom Stoffel eet by ’n towenaar”, “Die parasol” en “Die vriendelike beer”. Geniet ook nog ’n lekker Liewe Heksie-storie en word betower deur sprokies soos “Die gemmerbroodman” en “Duimelize”.

Storieman - Omnibus 5 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 5 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar!

In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos “Wikus te Goede”, “Die astrante snyertjie”, “Die standvastige bliksoldaatjie” en “Die keiser se nuwe klere.” Kom lag lekker saam met stories soos “Liewe Heksie en die Koekoekie” en “Spokie van Boosgelegen” en word betower deur sprokies soos “Elf wilde swane”, “Die tonteldoos” en “Die Groen Jonkvrou van die meer”.

Storieman - Omnibus 4 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 4 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Hierdie omnibus-uitgawe bevat twee van die gewildste vervolgreekse met ongeveer 10 stories uit die bekende Storieman-deelwerk. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! "Pinocchio”"vertel die klassieke verhaal van 'n houtpop wat graag 'n regte seuntjie wou word. Dan volg die immergewilde storie-reeks, "Heidi", waarin 'n weeskind gestuur word om by haar iesegrimmige oupa in ’n berghut in die Alpe te gaan woon.

Storieman - Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Besie”, “Van Hunks en sy pyp” en “Wolraad Woltemade”, asook na die klassieke “Brolloks en Bittergal” en “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook feëverhale soos “Die drie varkies” en “Gouelokkies” om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!

Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Storieman - Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Leon Rousseau Storieman - Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)
Leon Rousseau
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 work days

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Fritz Deelman en die verlate tuin”,“Racheltjie de Beer” en “Ou Meneer Springer”, asook na die klassieke “Jakkals en Wolf”-stories. Hier is ook sprokies soos “Rooikappie” en “Raponsie” om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Nuwe Verset (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo, Leon Rousseau, Phil du Plessis Nuwe Verset (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo, Leon Rousseau, Phil du Plessis
R20 Discovery Miles 200 Ships in 4 - 8 work days
Contribution A l'Etude Des Ureterites Et de Leur Traitement Chirurgical Ureterectomie (French, Paperback): Leon Rousseau Contribution A l'Etude Des Ureterites Et de Leur Traitement Chirurgical Ureterectomie (French, Paperback)
Leon Rousseau
R354 Discovery Miles 3 540 Ships in 7 - 11 work days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Resistance Loop Bands Medium
R69 R54 Discovery Miles 540
Dove Baby Sensitive Moisture Wipes (Pack…
R35 Discovery Miles 350
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
Stan & Ollie
Steve Coogan, John C. Reilly, … DVD R91 Discovery Miles 910
About Financial Accounting: Volume 1
Paperback  (5)
R959 R765 Discovery Miles 7 650
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (2)
R499 R455 Discovery Miles 4 550
Shift Funnel Neckline Dress
R299 R194 Discovery Miles 1 940
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
Rise
Siya Kolisi Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350

 

Partners