0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Joran Noordewind (Afrikaans, Paperback): Lilli Thal Joran Noordewind (Afrikaans, Paperback)
Lilli Thal; Translated by Amelia de Vaal
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 10 - 15 working days
Mimus (Afrikaans, Paperback): Lilli Thal Mimus (Afrikaans, Paperback)
Lilli Thal; Translated by Amelia de Vaal
R248 Discovery Miles 2 480 Ships in 10 - 15 working days

Vir langer as wat kroonprins Florin oud is, is die twee koninkryke Monfiel en Vinland in 地 wrede oorlog verwikkel. Tot daar op 地 dag 地 bode die goeie tyding bring dat die twee konings vrede gesluit het. Florin word na die vredesfees in Vinland genooi, maar daar aangekom, wag die grootste skok op die jong prins: Die sogenaamde vredesverdrag was 地 lokval. Sy pa, koning Philip, en sy gevolg is gevange geneem en Florin verloor in 地 oogwink alles wat hy het: sy pa, sy titel, sy koninkryk en sy eer. Koning Theodo laat hom leef, maar verdoem hom om opgelei te word as hofnar deur Mimus Theodo se onvoorspelbare, enigmatiese en met tye gemene hofnar. Saam met Mimus moet Florin dag na dag leer hoe om die laagste skepsel aan die hof te wees en sy kop te behou deur die koning te laat lag. Maar daar is meer aan Mimus as donkieore, 地 narmasker en lawwe toertjies, wat Florin laat wonder of Mimus dalk sy vertroueling en vriend kan wees of 地 pop wat slegs na Theodo se pype dans? Mimus is 地 verhaal van konings en narre, mag en vernedering, humor en hartseer, en in die middel 地 enkele hofnar wat terselfdertyd lig en donker verteenwoordig. Dit is 地 intrige wat oud en jonk sal meesleur na die Middeleeue en tot op die laaste bladsy sal boei.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Angelcare On-the-Go Refill - 2 Pack
 (1)
R141 Discovery Miles 1 410
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Jumbo Falcon de Luxe Puzzle - Fun At The…
R299 R189 Discovery Miles 1 890
About Financial Accounting: Volume 1
Paperback  (5)
R959 R841 Discovery Miles 8 410
NanoTech BTN002-XS Washable Face Mask…
R380 R345 Discovery Miles 3 450
HP 652 Black Original Ink Advantage…
 (12)
R244 Discovery Miles 2 440
Professor Snape Wizard Wand - In…
 (6)
R626 Discovery Miles 6 260
Lucky Lubricating Clipper Oil (100ml)
R49 Discovery Miles 490
Halo Monopoly Board Game
 (2)
R676 R378 Discovery Miles 3 780

 

Partners