0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 8 of 8 matches in All departments

Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? (Afrikaans, Hardcover): Keina Swart Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? (Afrikaans, Hardcover)
Keina Swart; Illustrated by Maja Sereda
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op re groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit ren en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!

Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.

Wanneer haar bril haar bruin o soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!

Vat 5! (5-In-1) - 'n Versameling Van Vyf Van Die Coolste Prenteboeke Vol Mossieneste, Krullebolle En Parmantige Haasmoles... Vat 5! (5-In-1) - 'n Versameling Van Vyf Van Die Coolste Prenteboeke Vol Mossieneste, Krullebolle En Parmantige Haasmoles (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Maja Sereda, Leon De Villiers, Alzette Prins, Marita Van Der Vyver, …
R290 R249 Discovery Miles 2 490 Save R41 (14%) Ships in 12 - 16 working days

Hierdie 5-in-1 versamelbundel bestaan uit vyf geillustreerde stories van vyf baie bekende skrywers. Die bundel sluit die volgende bekende en geliefde stories in:

Haasmoles - Jaco Jacobs & Maja Sereda
Simon is verveeld. Dit ren al die hele dag lank buite. Maar dan BONS, BONS, BONS iets teen die trappe op. Twee lang ore verskyn agter sy bed … en nog twee … en nog twee … Dis weer HAASMOLES!

Parmant - Leon de Villiers & Alzette Prins
Parmant stap deur die bos, maar almal karring aan hom. Meerkat wil sy keel kielie, Vlakvark wil sy magie krap en Jakkals wil oor sy skubbe streel. “Nee!” s Parmant elke keer: “Dit is my lyfie en ek s: nee, nee, nee!” Sy ma is sommer baie trots op haar dapper seun wat al die diere so op hulle plek sit.

Die coolste ouma op aarde - Marita van der Vyver & Zinelda McDonald
Is jou ouma so cool soos myne? Ontmoet ’n paar fantastiese oumas… Party oumas hou van rockmusiek of kan jou leer boomblim. Ander oumas laat jou die lepel aflek as hulle koek bak of kan seerplekke beter soen. Maar een ding is seker: ’n Regte, egte ouma is altyd hope pret!

Karla Krullebol - Theresa van Baalen & Chris Venter
Karla Kriel met haar krullebol hou glad nie van hare was nie. Sy kam nie graag haar haarbos nie en maak dit ook nooit vas nie. Karla se ma is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te was of te kam nie. Karla is natuurlik baie in haar noppies! Maar dan gebeur iets vreesliks …

Prinses Mossienes - Wendy Maartens & Alida Bothma
Vandat die mossies onder die stoepdak nesmaak, sit Dina elke dag vir hulle en kyk. Sy het die mossies nog nooit sien stry nie. Maar Mamma en Pappa stry deesdae aanmekaar. Daarom steek Dina vere in haar hare en sit ’n kroon op haar kop. Dan is sy nie meer Dina nie. Sy is Prinses Mossienes. En sy vlieg na ’n plek waar alles beter is … ’n Sensitiewe, verbeeldingryke verhaal oor wat gebeur wanneer ouers skei. Die boek bevat ook praktiese wenke vir kinders en ouers om die trauma van ’n egskeiding te hanteer.

Sparky the dragon horse: Fired up! (Hardcover): Madeleen Theron Sparky the dragon horse: Fired up! (Hardcover)
Madeleen Theron; Illustrated by Maja Sereda
R86 Discovery Miles 860 Ships in 10 - 15 working days

Your daddy is ... a dragon! Meet Sparky. He looks like an ordinary horse. He does ordinary horse things and plays with his ordinary horse friends. But Sparky is no ordinary horse ... Oh no, Sparky is a dragon horse! In Sparky the Dragon Horse Breathes Fire! Mommy Roset has some explaining to do. Come share in Sparky, Daisy and Bennie's adventures in Horseshoe Forest. And find out what makes dragon horses so special!

Slim vang . . . die grap! (Afrikaans, Paperback): Pieter Van der Lugt Slim vang . . . die grap! (Afrikaans, Paperback)
Pieter Van der Lugt; Illustrated by Maja Sereda
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Vonkie die draakperdjie: Draak se kind (Afrikaans, Hardcover): Madeleen Theron Vonkie die draakperdjie: Draak se kind (Afrikaans, Hardcover)
Madeleen Theron; Illustrated by Maja Sereda 1
R86 Discovery Miles 860 Ships in 10 - 15 working days

Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders ... Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge. Maar klein perdjies is nie veronderstel om alleen in die bos rond te loop nie. Gou-gou is die drie in groot moeilikheid! Hulle is stoksielalleen in die berge waar luiperds en drake skuil. Dan word dit donker ... 'n Yslike skaduwee val oor die son ... "Noem my Vuurslag," glimlag die draak.

My Eerste Woordeboek (Foreign language, Paperback): Maja Sereda My Eerste Woordeboek (Foreign language, Paperback)
Maja Sereda; Illustrated by Maja Sereda
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 12 - 16 working days

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret h en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, vols, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-h-boek vir elke gesin se boekrak!

My Eerste Woordeboek (Afrikaans, Hardcover): Maja Sereda My Eerste Woordeboek (Afrikaans, Hardcover)
Maja Sereda
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 12 - 16 working days

’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret h en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, vols, diere, skool, my liggaam en my familie. ’n Moet-h-boek vir elke gesin se boekrak!

Kite's flight (Paperback): William Gumede Kite's flight (Paperback)
William Gumede; Illustrated by Maja Sereda
R225 R213 Discovery Miles 2 130 Save R12 (5%) Out of stock

Richly illustrated, this book tells the story of Andile and his father, who make a beautiful kite that they rush to send aloft. To Andile's horror, however, the string breaks--but father and son are magically lifted on an epic journey across Africa. From the thundering Victoria Falls and the snow tops of Kilimanjaro to the Sahara Desert and ancient Egyptian pyramids, the kite's trajectory takes the travelers over some of the great landmarks of Africa.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Alcosan Alcohol Hand Sanitiser (100ml)
 (7)
R65 R50 Discovery Miles 500
Bostik Cut 'n Paste - Scissors and Glue…
R50 Discovery Miles 500
Bestway Hydro Pro Swim Cap (Colour may…
R45 R41 Discovery Miles 410
HP 305 Black Original Ink Cartridge
R183 Discovery Miles 1 830
Mission: Impossible 6 - Fallout
Tom Cruise, Henry Cavill, … Blu-ray disc R166 Discovery Miles 1 660
Devil May Cry 5: Special Edition
R799 R739 Discovery Miles 7 390
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
 (3)
R199 Discovery Miles 1 990
Resistance Is Futile
Manic Street Preachers CD  (2)
R74 Discovery Miles 740
CritiCare Reusable Face Mask (4 Pack)
 (31)
R129 Discovery Miles 1 290
Bostik Face Paint Twisters ( 6 x 4.7g)
R96 Discovery Miles 960

 

Partners