0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Jamie & Sebastiaan Omnibus (Afrikaans, Paperback): Martie Kruger, Martie Preller Jamie & Sebastiaan Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Martie Kruger, Martie Preller; Illustrated by Elanie Bieldt
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Ships in 13 - 17 working days

Jamie en Sebastiaan is terug in 'n fantastiese omnibus

Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met 'n nuwe baadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan, die spekvet, pratende kat - van noue ontkomings uit die hande van 'n ontvoerder en glibberige woestyntunas, tot die soektog na die vermiste storiemol.

Jamie en Sebastiaan

Van die eerste oomblik toe Jamie vir Sebastiaan in die groentetuin sien lę het, het hy geweet hier kom moeilikheid. Sommer GROOT moeilikheid! Sebastiaan is nie net ʼn gewone kat nie. Hy is ʼn spekvet, grysgestreepte kat wat boonop kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom voorgeskryf het. Ouma Katie dink Sebastiaan is 'n dierbare ou katjie, maar Jamie weet van beter. Hy weet dat dit Sebastiaan was wat die skoolhoof se tunatert opgevreet het EN wat hulle amper in die kloue van 'n smerige ontvoerder laat beland het EN wat ʼn wrede seerower se houtbeen gesteel het EN wat die glibberige woestyntunas so kwaad gemaak het dat hulle hom wou opkerf en in blikkies verpak …

Jamie en Sebastiaan en die storiemol

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ʼn baie belangrike opdrag - hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. 'n Węreld sonder stories sal 'n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur met die hulp van ʼn slim sprinkaan en ʼn pratende hysbak!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Croxley Polythene Clear Transparent Book…
R9 Discovery Miles 90
Autopsy - Life In The Trenches With A…
Ryan Blumenthal Paperback  (8)
R260 R208 Discovery Miles 2 080
FIFA 21
R974 Discovery Miles 9 740
Romoss Pure 5 Power Bank…
R199 R146 Discovery Miles 1 460
Intex Swim-Goggle (Race-Pro) (Supplied…
R78 Discovery Miles 780
Omron Blood Pressure Monitor M2 Eco
 (9)
R504 R399 Discovery Miles 3 990
Dunlop Stage 1 Green Tennis Balls (3…
R120 R109 Discovery Miles 1 090
The Music In My Head
Michael Franks CD R94 Discovery Miles 940
Bepanthen Nappy Care Ointment (30g)
R89 Discovery Miles 890
Sylvanian Families - City House with…
 (31)
R2,171 R1,461 Discovery Miles 14 610

 

Partners