0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All departments

Losprys (Afrikaans, Paperback): Martin Steyn Losprys (Afrikaans, Paperback)
Martin Steyn
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die węreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is.

“Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek sę, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.”

Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Hoë-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate hę. Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primęre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister.

Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil?

Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang.

Donker spoor (Afrikaans, Paperback): Martin Steyn Donker spoor (Afrikaans, Paperback)
Martin Steyn
R250 R186 Discovery Miles 1 860 Save R64 (26%) Ships in 7 - 11 working days

Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Hulle word gevind: eers gemartel en toe gehang. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop ’n donker spoor.

Skuldig (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): Martin Steyn Skuldig (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Martin Steyn
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, na hulle skuldig in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.

Dark Traces (Paperback): Martin Steyn Dark Traces (Paperback)
Martin Steyn
R281 Discovery Miles 2 810 Ships in 12 - 17 working days

Dark Traces is Martin Steyn's English-language and North American debut novel. Dark Traces delves deep into the psychology of both a serial killer and the detective who seeks to find him. Though fast-paced, it exposes violence against women as a men's issue, one that all men should consider. This novel deals with two sides of homicide: sadistic murder and euthanasia. Killing for pleasure and killing for love. In the tradition of hard boiled American detectives, but set in Cape Town, South Africa. Detective novels set in South Africa--particularly Cape Town, a city featuring a unique Euro-African cultural mix--do very well both internationally and in the United States. From Deon Meyer to Jassy McKenzie, they have earned a special place in the hearts of mystery fans. Though the novel features a fast-paced mystery, Dark Traces also touches on themes of father-son relationships, the psychological problems faced by murder detectives, and the meaning of love, friendship, and companionship. Martin Steyn has written two companion crime novels featuring related characters. They are in the process of being translated.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Planet Earth: The Collection - Planet…
David Attenborough Blu-ray disc  (2)
R571 Discovery Miles 5 710
Sony Playstation Dualshock 4 v2…
 (5)
R1,279 Discovery Miles 12 790
Audiomate SP8000p Bluetooth Speaker…
R549 R319 Discovery Miles 3 190
Tranquility Base Hotel & Casino
Arctic Monkeys CD R62 Discovery Miles 620
EnsureŽ Nutritional…
R137 Discovery Miles 1 370
Friends Trivial Pursuit Bite Size Board…
 (4)
R340 Discovery Miles 3 400
Volkano Active Yoga Starter Kit
R379 R360 Discovery Miles 3 600
Battle Royale - Director's Cut
Kinji Fukasaku Blu-ray disc R343 Discovery Miles 3 430
Gloop Change-A-Roo (Red & Yellow)
R49 Discovery Miles 490
Ntech N64 Style USB Wired Controller…
 (2)
R200 R159 Discovery Miles 1 590

 

Partners