|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All departments
Ses vroue van verskillende agtergronde beland saam op ’n plaas in die
Cederberge. Hoewel elkeen sy eie hartseer het om te verwerk moet hulle almal
saamwerk om ’n groter krisis op te los. ’n Aksiebelaaide roman ’n Christelike
agtergrond oor ’n tema wat al hoe meer relevant word vandag: mensehandel.
Hannes en Zander is in Gr 8. Hoërskool is soveel anders as wat hulle verwag
het. Dit lyk boonop asof hulle vriendskap onder al die druk van aanpas in die
nuwe skool gaan ly. Hannes se speurinstink word weer geprikkel toe 'n nuwe kind
in sy klas hom een middag huis toe nooi. En Luna, as sy net wil ophou droom oor
modelkontrakte! Gelukkig bly Melkbos die beste plek op om te bly en is 'n goeie
surf-sessie medisyne vir amper enigiets wat pla!
Elke Christen het ankers nodig, iets wat hulle vashou aan God
om te keer dat hulle lewensbootjie op die rotse loop. Die
bekende sangeres Nadine Blom wys die ankers waaraan ons
moet vashou vir ons uit – maar wys ook watter goed wat ons
vashou ons moet laat los.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R336
R283
Discovery Miles 2 830
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R336
R283
Discovery Miles 2 830
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.