0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (5)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade Stories (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade Stories (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Ships in 7 - 11 working days

‘Miskien issit omdat poverty my define en nie die racial politics vannie land ie.’

Wit issie ’n colour nie is ’n versameling verhale oor grootword en die lewe in die buitewyke van die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek, sosio- ekonomiese kwessies en bruin kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika waarin ons ons bevind. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings van pogings om die lewe op die Vlakte te navigeer. Hierdie versameling is diep persoonlik en ’n ontstellend waar weergawe van die lewe aan die ander kant van die spoor, geskryf in Kaapse Afrikaans.

Oolog - Gedigte (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Oolog - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

In Oolog word stryd, konflik en oorlogvoering op verskeie vlakke ondersoek – nie net met verwysings op ’n nasionale en internasionale skaal nie, maar veral in die beskrywing van intieme, persoonlike ruimtes. Die realiteite van die Kaapse Vlakte word oopgeskryf.

Met sy narratiewe verse, geskryf in verrykende Kaaps, vertel Trantraal stories wat dikwels met ’n vuishou in die verrassende slotreŽls tref. Hierdie gedigte is vindingryk en vreesloos, met donker humor maar nie sonder deernis nie.

Alles het niet kom wod (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Alles het niet kom wod (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days

ín Splinternuwe digbundel deur ín gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wod dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oenskou. ín Outobiografiese en kontroversiele bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.

Chokers en survivors (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Chokers en survivors (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R270 R232 Discovery Miles 2 320 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

'n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.

Lang Pad Onnetoe (Afrikaans, Paperback): Jason Reynolds Lang Pad Onnetoe (Afrikaans, Paperback)
Jason Reynolds; Translated by Nathan Trantraal
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Een van die mees bekroonde internasionale jeugromans wat die afgelope tyd verskyn het, is nou in Afrikaans beskikbaar (Oorspronklike titel: Long way down).

Jy het net sestig naelbyt-sekondes om die belangrikste besluit van jou lewe te neem.

Will is vyftien jaar oud. Hy het 'n pistool. Sy broer Shawn is pas vermoor. En Will ken die reŽls. Jy huil nie. Jy dra nie stories aan nie. Jy neem wraak. Dit is waarheen Will op pad is, met die pistool agter by sy jean ingedruk, die pistool wat sy broer s'n was. Hy klim in die hysbak, sewende vloer, vasbeslote. Hy weet wie se bloed hy soek.

Of weet hy regtig?

Die hele pad ondertoe, terwyl die hysbak op elke vloer stilhou, klim verskillende mense wat iets met die geweld in sy buurt te doen het op die hysbak. Elkeen van hulle vertel vir Will dele van 'n groter storie as die een wat hy dink hy ken …

Hierdie woedende, verbluffend briljante jeugroman word in kort, vurige staccato versvorm vertel om 'n rou, eerlike blik op vuurwapengeweld te bied, soos net Jason Reynolds dit kan doen - en dit is nou boonop fantasties in Afrikaans vertaal deur die bekroonde skrywer en digter Nathan Trantraal, wat dit vir Suid-Afrikaanse lesers so aktueel en herkenbaar soos vanoggend se koerantopskrifte maak.

Crossroads - I Live Where I Like: A Graphic History (Paperback): Koni Benson Crossroads - I Live Where I Like: A Graphic History (Paperback)
Koni Benson; Illustrated by Andre Trantraal, Nathan Trantraal
R363 Discovery Miles 3 630 Ships in 12 - 17 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Summit Netball Ring with Net
R399 R362 Discovery Miles 3 620
Mission: Impossible 6 - Fallout
Tom Cruise, Henry Cavill, … Blu-ray disc R168 Discovery Miles 1 680
Colleen Assorted Pencil Colours (Box of…
 (1)
R161 Discovery Miles 1 610
Swiss Mobile QUALCOMM Micro-USB Wall…
R249 Discovery Miles 2 490
Bleeding Steel
Jackie Chan DVD R88 Discovery Miles 880
Russell Hobbs Vapor Excel Steam Iron…
R599 R478 Discovery Miles 4 780
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R328 R277 Discovery Miles 2 770
Snappy Tritan Bottle (1.2L)(Blue)
R138 Discovery Miles 1 380
Battle Royale - Director's Cut
Kinji Fukasaku Blu-ray disc R335 Discovery Miles 3 350

 

Partners