0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All departments

Wie is die heilige gees - Ervaar die krag van die heilige gees in jou lewe (Afrikaans, Hardcover): Nancy Taylor, Phil Ryken Wie is die heilige gees - Ervaar die krag van die heilige gees in jou lewe (Afrikaans, Hardcover)
Nancy Taylor, Phil Ryken
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 13 - 18 working days

Een van die beste maniere waarop ons in ons geloof kan groei, is om soveel moontlik vrae te vra. Wie is die Heilige Gees?fokus op die derde Persoon van die Drie-eenheid, naamlik die Heilige Gees. Wie is die Heilige Gees? is spesifiek geskryf vir mense wat nog nie lank gelowiges is nie, maar dit kan ook baie beteken vir enige iemand wat meer oor die Heilige Gees wil leer. Die 60 vrae oor die Heilige Gees word in 6 afdelings bespreek: Die Persoon van die Heilige Gees; Die Heilige Gees en Jesus; Wat die Heilige Gees in die wereld doen; Die Heilige Gees in die lewens van individue; Hoe ons in 'n verhouding met die Heilige Gees staan; Die gawes van die Gees; Hierdie boek sal jou help om tot 'n dieper begrip van Jesus te liefde te kom en die Heilige Gees ín werklikheid te maak in jou lewe. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Who Is the Holy Spirit?

Wie is Jesus regtig - Leer ken die weg, die waarheid en die lewe (Afrikaans, Hardcover): Nancy Taylor, Phil Ryken Wie is Jesus regtig - Leer ken die weg, die waarheid en die lewe (Afrikaans, Hardcover)
Nancy Taylor, Phil Ryken
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 13 - 18 working days
Hoe weet ek God bestaan regtig? - Ontdek die ware almagtige vader (Afrikaans, Hardcover): Nancy Taylor, Phil Ryken Hoe weet ek God bestaan regtig? - Ontdek die ware almagtige vader (Afrikaans, Hardcover)
Nancy Taylor, Phil Ryken
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 13 - 18 working days

Die belangrikste vrae wat ons kan vra, handel oor God en ons verhouding met Hom. Die antwoorde op hierdie vrae help ons om die rede vir ons bestaan te verstaan. Hoe weet ek God bestaan regtig? is spesifiek vir mense wat nog nie lank gelowiges is nie, maar dit kan ook geweldig baie beteken vir enigiemand wat God beter wil leer ken. Die 60 vrae word in 4 afdelings bespreek: Vrae oor die algemene eienskappe van God, soos Weet God wat alles in die toekoms gaan gebeur?, Word God kwaad? Vrae oor wat God doen, soos Verander God ooit van plan?, Hoekom laat God goeie dinge met slegte mense gebeur? Vrae oor wat God vir my beteken, soos Hoe kan ek God waarlik leer ken?, Hoe kan ek weet wat God se wil vir my lewe is? Vrae oor die Name van God wat ek kan gebruik wanneer ek bid, soos Wat beteken dit dat God JHWH is? Ook beskikbaar in Engels onder die titel Is God Real?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R313 R250 Discovery Miles 2 500
Travel Share Fashion Backpack (Black)
R299 R175 Discovery Miles 1 750
Seagate Basic 1TB 2.5" Portable Hard…
R929 R799 Discovery Miles 7 990
ShooAway (Black)
 (1)
R299 R259 Discovery Miles 2 590
JJ Cole Linden Stone Arbor Diaper Bag
 (1)
R839 R399 Discovery Miles 3 990
Dickie Toys Happy Series - Builder…
R62 Discovery Miles 620
Volkano Active Strap Running Belt
R97 Discovery Miles 970
Hotel Transylvania 3
Blu-ray disc R199 R156 Discovery Miles 1 560
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R313 R250 Discovery Miles 2 500
Red & Navy Chain Neckerchief
R69 Discovery Miles 690

 

Partners