0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (31)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 38 matches in All departments

Moeps die Skelm (Afrikaans, Hardcover): Aaron Blabey Moeps die Skelm (Afrikaans, Hardcover)
Aaron Blabey; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Moeps die mopshond is ’n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op ’n dag draai die wiel ... of sal ons s, val die bal ... en Moeps besef dat skelmstreke en leuens nie altyd so goed uitdraai nie.

Hierdie is ’n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n regte skelm, steel hy gou jou hart.

Moeps die Wenner (Afrikaans, Hardcover): Aaron Blabey Moeps die Wenner (Afrikaans, Hardcover)
Aaron Blabey; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy mt eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik ... al kul hy so 'n bietjie. Op 'n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy het iets anders ook ingesluk!

Moeps die wenner is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps 'n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.

Moeps die Mops (Afrikaans, Hardcover): Aaron Blabey Moeps die Mops (Afrikaans, Hardcover)
Aaron Blabey; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Moeps is ’n mopshond met grille en giere. Moeps was selfsugtig met nare maniere.

Moeps is ’n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie ’n deelmaatjie nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne! Myne!” en verloor dit heeltemal. Uiteindelik kry Worsie tg wat hy wil h.

Dis ’n heerlike rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n hond met goor maniere, kruip hy vinnig in jou hart.

Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R172 Discovery Miles 1 720 Shipped within 10 - 15 working days

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies genspireer deur die komponis Camille Saint-Sans se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Sans se werk is genspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14 bewegings wat vir twee klaviere en n kamerorkes geskryf is.

Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels, Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.

Kat se blad - Stuitige strokies (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Kat se blad - Stuitige strokies (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R163 Discovery Miles 1 630 Shipped within 10 - 15 working days
Die reus Van der Bees (Afrikaans, Hardcover): Elli Woollard Die reus Van der Bees (Afrikaans, Hardcover)
Elli Woollard; Illustrated by Benji Davies; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Die reus Van der Bees is n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na n kind vir sy maaltyd. n Seun genaamd Jan het n ander reus by n boontjierank uitoorle dus, wie sal dan nou beter smaak op n reusebord as die klein karnallie.

Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover): David McKee Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover)
David McKee; Illustrated by David McKee; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Elmer, die kleurvolle olifant, is n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter. Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier. Maar Elmer, die veelkleurige olifant, is verveeld en besluit om vir die grys olifante n yslike poets te bak.

Tirannosourus Sot (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Tirannosourus Sot (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by David Roberts; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

In die oertyd in n oerwoud waar dit wemel van die gras was daar platbek-dinosourusse wat swem in die moeras. Hul roep: Hoera vir water en vir riete en vir gras. Hoera vir waterblommetjies, want dis lekker om te plas! Wie het al ooit gehoor van n vegetariese tirannosourus? Hierdie klein dinosourus land in die verkeerde nes Hy mag dalk klein wees, nie mooi weet waar hy hoort nie en net plante eet, maar Tirannosourus Sot is slim!.

Kris De Kat (Afrikaans, Hardcover, Nuwe Uitgawe): Julia Donaldson Kris De Kat (Afrikaans, Hardcover, Nuwe Uitgawe)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Kris de Kat was 'n straatsangers-kat,

'n straatsangers-kat was hy.

En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te kry

waar mense luister in 'n kring

na Kris wat miaau en Klaas wat sing:

'Hier gaan alles gaaf en goed.

Gooi tog ietsie in ons hoed.

Dis ek en hy en 'n ou kitaar,

en hier sing ons ons liedjies klaar.'

'n Pragtige prenteboek oor vriendskap, lojaliteit en klein katjies!

Die voelverskrikkertroue (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Die voelverskrikkertroue (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Julia Donaldson; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?

Prente By 'n Uitstalling (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Prente By 'n Uitstalling (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R167 Discovery Miles 1 670 Shipped within 10 - 15 working days

Nadat Moessorgski na n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die orkesweergawe beroemd geword het. Philip de Vos het met sy verse die werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by n uitstalling beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende beweeg.

Zok en die vlieende dokters (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Zok en die vlieende dokters (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Julia Donaldson; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Ontmoet die vlieende dokters wat kwale reg kan maak: n ridder en n prinses en Zok die dapper draak. Prinses Mynie se oom sluit haar in n toring toe omdat hy nie dink prinsesse kan dokters wees nie tot hy die dag self siek word! Die arme koning se gesig word oranje van n seldsame siekte sal die drietal dokters hom te hulp snel?

Milieu (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Milieu (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days
Dr. Seuss: Kan Ek Vir My 'n Troeteldier Kry? (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Kan Ek Vir My 'n Troeteldier Kry? (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days
Dr. Seuss: Hoe Die Grons Kersfees Gesteel Het! (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Hoe Die Grons Kersfees Gesteel Het! (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R153 Discovery Miles 1 530 Shipped within 10 - 15 working days
Dr. Seuss: Herrie Hoor 'n Hoe! (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Herrie Hoor 'n Hoe! (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R167 Discovery Miles 1 670 Shipped within 10 - 15 working days

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel terwyl Herrie Olifant swem in sy poel sou hy laat op een middag n ietsietjie hoor, n klein krieselklankie wat krap in sy oor Toe Herrie n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor!

Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees Lekker!

Kop Op 'n Blok (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos Kop Op 'n Blok (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos
R167 Discovery Miles 1 670 Shipped within 10 - 15 working days

De Vos ken die kunste, en die mense agter die kunste, so hy kan heerlik spot met die hogere dinge in die lewe. Die bundel bevat n hele vertellings oor bekende figure uit die kunstewereld, soos die Karel Schoeman. Kop op 'n blok is vlymskerp geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm die teks 'n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans.

Zok (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Zok (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Zok is ’n ywerige drakie. Maar hy is ook ’n ongeluksvol wat in bome vasvlieg en sy eie vlerk aan die brand steek … Gelukkig is daar altyd ’n gawe meisie wat hom help. Maar kan sy hom ook help om ’n prinses gevange te neem?

Dr. Seuss: Een Vis, Twee Visse, Rooi Vis, Seevisse (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Een Vis, Twee Visse, Rooi Vis, Seevisse (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R167 Discovery Miles 1 670 Shipped within 10 - 15 working days
Rower Rot (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Rower Rot (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days
Stokman (Afrikaans, Hardcover, Reprint ed): Julia Donaldson Stokman (Afrikaans, Hardcover, Reprint ed)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days
Tjokkie (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Tjokkie (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days
Vandag is ek 'n windlawaai (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Vandag is ek 'n windlawaai (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

In 1838 het die komponis Robert Schumann n klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gese het dat hy self soms soos n kind is. Hierdie musiekstukke is dan ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van n kind en ook sy verhouding met sy ouers. Philip de Vos is deur beide Robert Schumann se musiek en die titels geinspireer om versies van sy eie te maak.

Superwurm (Afrikaans, Hardcover): Julia Donaldson Superwurm (Afrikaans, Hardcover)
Julia Donaldson; Illustrated by Axel Scheffler; Translated by Philip de Vos
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Jy't niks om te vrees as Superwurm naby is nie. Hy kan sy lang lyf inspan om Gogga uit 'n put te red en Padda betyds uit 'n besige pad te gryp. Maar wie sal tot Superwurm se redding kom as Toornaar Akkedis hom ontvoer?

Mejuffrou Muis Kry Muisies, Boek 4 (Afrikaans, Hardcover): Elle van Lieshout, Erik van Os Mejuffrou Muis Kry Muisies, Boek 4 (Afrikaans, Hardcover)
Elle van Lieshout, Erik van Os; Illustrated by Marije Tolman; Translated by Philip de Vos
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

En wat gebeur as grootmuise verlief is? Wel. Hulle trou en kry muisies! Philip de Vos se immergroen rympies laat jonk en oud skater terwyl hulle die mooi prentjies aanskou.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Smartphone 360 Degree Finger Ring/Flip…
 (2)
R180 R150 Discovery Miles 1 500
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R238 Discovery Miles 2 380
Salton 3 Bar Heater
R354 Discovery Miles 3 540
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R238 Discovery Miles 2 380
Sylvanian Families - City House with…
 (31)
R1,639 R1,099 Discovery Miles 10 990
Dickie Toys Happy Series - Rolling Eyes…
R96 Discovery Miles 960
Paw Patrol Stampers Foil Bag
R51 Discovery Miles 510
Microsoft Xbox One S Console (1TB)
 (7)
R5,999 Discovery Miles 59 990
Ultra Link 65W Universal Laptop Adapter
R700 R599 Discovery Miles 5 990
Defy 40cm Pedestal Fan (50W | White)
R999 R649 Discovery Miles 6 490

 

Partners