|
Showing 1 - 25 of
30 matches in All departments
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep
prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis
Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns
se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie,
olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14
bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.
Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by
Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels,
Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.
Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe
vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 ’n klavierwerk
geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die
orkesweergawe beroemd geword het. Philip de Vos het met sy verse
die werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers
te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke
meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by ’n uitstalling
beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende
beweeg.
'n Humoristiese rymvertaling oor 'n onderwerp waarvan maklik
weggeskram word. 'n Koning wat bang is om dood te gaan, beraam saam
met sy geleerdes ’n plan om ontslae te raak van die Dood. Vir jare
aaneen word nuwe babas gebore, maar geen siel gaan verlore nie. Wat
sal gebeur as die diere uitgekuier is op aarde?
|
The Circle of Life (Hardcover)
Koos Meinderts, Harrie Jekkers; Illustrated by Piet Grobler; Translated by Nicol Stassen
|
R143
Discovery Miles 1 430
|
Ships in 10 - 15 working days
|
Piet Grobler (1959) is 'n welbekende, veelbekroonde en
internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinderboek-illustreerder,
sowel as 'n gevestigde kunstenaar wat se werk plaaslik en oorsee
aftrek geniet. In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op
sy eiesoortige, baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat
hy die voeltjie iets se en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n
wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy
kop val (Doink!), en ander voeltjies eet wurms (Njam!) of le eiers
(Plop!). Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof-
en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie
is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n "T" met sy snawel
middeldeur (Tok-tok-tok …) en maak 'n ander voel sy nes bo in die
"Y". Die voeltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en
elk plesier sal verskaf!
|
Paris Cat (Hardcover)
Dianne Hofmeyr; Illustrated by Piet Grobler
|
R377
R315
Discovery Miles 3 150
Save R62 (16%)
|
Ships in 7 - 11 working days
|
|
Paris Cat (Paperback)
Dianne Hofmeyr; Illustrated by Piet Grobler
|
R235
R188
Discovery Miles 1 880
Save R47 (20%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
A sassy cat from the back alleys of Paris believes she is quite
different to the rest of the rabble. She can do anything she sets
her mind to - even if others don't think so. Leaving her cat family
behind, she sets off to explore Paris. Cat meets legendary singer
Edith Piaf, creates her own stunning designs at a high-fashion
atelier and dances with the infamous dancer Josephine Baker and her
cheetah. But is this the life she really wants? What about her
friends and family?
In 1838 het die komponis Robert Schumann ’n klavierwerk van 13
nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy
later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gese
het dat hy self soms soos ’n kind is. Hierdie musiekstukke is dan
ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van ’n kind en ook
sy verhouding met sy ouers. Philip de Vos is deur beide Robert
Schumann se musiek en die titels geinspireer om versies van sy eie
te maak.
|
Antonia (Hardcover)
Anke de Vries; Illustrated by Piet Grobler
|
R270
R230
Discovery Miles 2 300
Save R40 (15%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
Antonia loves to sing - she is the Bianca Castafiore of the forest,
who thinks of herself as a golden - voiced creature. When she
starts to sing in the morning, all the animals groan - but it does
rouse them from their slumbers. All the same, they would prefer to
silence Antonia's `divine' voice. One day Antonia decides she's h
ad enough and leaves. Only then do the animals notice what they are
missing. They don't wake up in the morning and somehow they even
start missing that out - of - tune warbling. Antonia returns in
disguise and hears the animals praising her. So she decides t o
return to them for good. The next morning, her unique, inimitable
voice wakes them all up again.
Francis loves all animals and believe in the Good. Together with his best friend Donkey he travels through the world and speaks with animals and people, trying to make the world more beautiful. A beautiful picture book about the beauty and wonder of life.
|
Kiets In Parys (Afrikaans, Paperback)
Dianne Hofmeyr; Illustrated by Piet Grobler; Translated by Nandi Lessing-Venter
|
R155
R119
Discovery Miles 1 190
Save R36 (23%)
|
Ships in 13 - 17 working days
|
Kiets is anders as die ander katte in die agterstrate van Parys. Sy kan enige iets doen waarop sy haar kop sit. Selfs wanneer ander nie in haar glo nie. Sy verlaat haar katfamilie en gaan ontdek die stad waar sy die aande om dans en sing. Op haar reis ontmoet sy die legendariese Édith Piaf en Josephine Baker. Kort voor lank is sy ook beroemd. Maar is dit regtig die lewe wat sy wil hê? Katte het bowenal nege lewens, jy weet ...
Dianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal.
Piet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders.
|
Hey, Frog! (Hardcover)
Piet Grobler
|
R270
R230
Discovery Miles 2 300
Save R40 (15%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
A humorous peaceful animal fable set in a friendly African savannah
One blazing hot day, thirsty Frog takes a sip from a little puddle.
It tastes so good that he drinks the next puddle and the next. He
empties the water hole. He empties the river. He empties the lake.
He drinks up all the water everywhere. The other animals on the
savannah are not amused by Frog's thirst and try to get him to give
back the precious water on which their lives depend. Lion tries to
scratch Frog. Chameleon tries to bribe Frog with a fly. Crocodile
tells tales of frog dinners. F inally, the eels have a very clever
idea .
Die diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtig boom, oortrek
met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste veselperske, vet soos
'n spanspek, sappig soos 'n granaat ... Maar styf opgekrul om die
boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die
luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan
se wat die naam van die boom is. Wat kan dit wees? Net die Koning
van die Oerwoud weet, en hy is baie, baie ver weg ... Dis 'n storie
vir kinders (en grootmense) wat hou van speelse name en rympies.
Die herhalende element beklemtoon die idee dat 'n storie 'n reis
is. Die skrywer se dat wanneer sy die storie vertel, speel sy 'n
Afrika-duimklavier (m'bira) en gebruik perkussie vir ekstra ritme.
Die trefkrag van die verhaal le in die skilpad wat vir die ander
diere hoop gee. Aan die einde is daar 'n groot gevoel van triomf.
After attending an exhibition of the work of his late friend Viktor
Hartmann in 1874, Mussorgsky composed a piano work which in 1922
was orchestrated by Ravel and then became world renowned. With his
rhymes Philip de Vos has modernised this piece by making it
accessible to modern readers, whilst still maintaining the feeling
of this classic masterpiece. The witty and smart Pictures at an
Exhibition follows the visitor as he moves from one painting to the
next.
Python has wrapped himself around the melon/mango/pomegranate tree
with its delicious fruit, and he won't share the fruit unless the
animals can tell him the correct name of the tree. Elephant, Monkey
and Zebra each in turn visit Lion, who alone knows the name of the
tree. But every time, the animals forget the name on the journey
back to the tree. Then Tortoise, the slowest, smallest animal goes
to Lion - and sings a special song to remind him of the name. It is
the Bojabi Tree! Python unwraps himself from the trunk, and all the
animals share a feast.
This is the story of Francis, who speaks with the animals. In this
charming retelling of the life and teachings of this well - known
saint, Piet Grobler delivers a simple and powerful message that
transcends different cultures and religions. The book encoura ges
young children to make the world a better place. Piet Grobler has
always been drawn to the figure of St Francis. He also feels a
special bond with birds. Piet noticed that often a bird would sit
beside him just before a special event in his life. Th e
illustrations, which are full of warmth and a dream - like quality,
reflect this personal connection with the story. Piet captures a
joyful world that celebrates birds, beasts and the wonders of
nature.
In 1838, Robert Schumann composed a 13 piece piano work which he
entitled Kinderszenen (Scenes from Childhood). He later added
individual titles for each movement, after his wife Clara commented
that he sometimes seemed like a child himself. These 13 pieces
depict the daily life and experiences of a child, as well as his
relationship with his parents and with his own world – as seen from
a nostalgic adult’s perspective. Philip de Vos was inspired by both
Schumann’s music and titles to write verses of his own.
|
Fiddle Dee Dee! (Hardcover)
Dianne Hofmeyr; Illustrated by Piet Grobler
1
|
R323
R258
Discovery Miles 2 580
Save R65 (20%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
Fiddle dee dee! Monkey up a tree. Lucky monkey! Lucky me! Luckiest
monkey in the whole country. Monkey is delighted to find a musical
bow and plays it happily until he attracts the attention of Cheetah
and Lion. They both want the bow for themselves, but once Monkey
starts to play, no-one can stop dancing - even if they want to!
This scarce antiquarian book is a facsimile reprint of the
original. Due to its age, it may contain imperfections such as
marks, notations, marginalia and flawed pages. Because we believe
this work is culturally important, we have made it available as
part of our commitment for protecting, preserving, and promoting
the world's literature in affordable, high quality, modern editions
that are true to the original work.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R336
R283
Discovery Miles 2 830
|