0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Best Books Studiewerkgids: Verskuns Gr 10 Huistaal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Rina Lamprecht Best Books Studiewerkgids: Verskuns Gr 10 Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Rina Lamprecht
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe bloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal (Macmillan), ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die gedigte verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sÍ, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12 (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Rina Lamprecht,... Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12 (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Rina Lamprecht, Alicia van der Spuy
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poŽsiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poŽsiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poŽsiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poŽsiebloemlesing verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sÍ, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

• Inleiding tot poŽsie.

• Bespreking van elke poŽtiese begrip wat in die gedigte voorkom.

• Gedigontledings volgens poŽtiese begrippe en uiteensetting van die gedig.

• Kontekstuele vrae oor elke gedig.

• Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte.

• Engelse vertalings van elke gedig in die poŽsiebloemlesing.

• Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poŽsiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R262 R225 Discovery Miles 2 250 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; ín bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; ín omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; ín CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette Bothma, Nic Conradie, Heleen Guest, …
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ín neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ín liefde vir lees te kweek. Geniet ín piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R262 R225 Discovery Miles 2 250 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; ín bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; ín omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; ín volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; ín CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R272 R234 Discovery Miles 2 340 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ín wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Maped Start Scissors (21cm) (Orange)
R49 R29 Discovery Miles 290
LSD
Labrinth, Sia, … CD R278 Discovery Miles 2 780
Happy Baby Stage 2 - Bananas…
R38 Discovery Miles 380
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Utopia L1/R1 Triggers for Smartphones or…
R199 Discovery Miles 1 990
Seagate BarraCuda Q1 2.5" 480GB SSD
R1,499 R1,129 Discovery Miles 11 290
Karcher Paper Bag for SE 4001, WD 3, WD…
R199 Discovery Miles 1 990
Audiomate MPB04 Powerbank…
R249 R110 Discovery Miles 1 100
Rexel Optima Document Wallet (A4)(Blue)
R28 Discovery Miles 280

 

Partners