0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (4)
  • R50 - R100 (14)
  • R100 - R250 (114)
  • R250 - R500 (83)
  • R500 - R1,000 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 219 matches in All departments

Prinses Joline (Afrikaans, Hardcover): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Prinses Joline (Afrikaans, Hardcover)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Skattige boek vir dogtertjies propvol stories, speletjies en aktiwiteite wat ’n prinses kan doen.

Die meeste dogtertjies droom op ’n stadium daarvan om ’n prinses te wees. Hulle is mal daaroor om mooi, lang rokke en pragtige skoene aan te trek en ’n kroon op hulle kop te sit. Wat hulle egter nie besef nie, is dat hulle reeds ’n prinses is – in God se oë.

Joline, wat graag ’n prinses wil wees, ervaar baie oppe en affe terwyl sy leer om altyd die beter pad te kies deur te bid en vir Jesus, die Koning van die konings, om hulp te vra. Dogtertjies sal besef ’n regte prinses verskil nie veel van hulle nie. Hulle doen die meeste dinge wat ons elke dag doen en soms loop dinge vir hulle ook skeef. Dogtertjies is God se prinsessies, en wanneer hulle vol van sy liefde is, kan hulle ook eerbare dinge doen.

Prinses Joline is ’n skattige boek propvol stories, speletjies en idees vir aktiwiteite van dinge wat ’n prinses kan doen, soos om liefdevol en vriendelik te wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Princess Joline

God Is Altyd By Jou (Afrikaans, Hardcover): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac God Is Altyd By Jou (Afrikaans, Hardcover)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

God is altyd by jou is die perfekte manier vir ouers om hulle kleingoed te leer hoeveel God vir hulle omgee. Met behulp van oulike illustrasies en prettige karakters sal kinders tussen 3 en 6 jaar verseker hulle van God se belofte dat Hy hulle altyd by hulle is en vir hulle omgee.

God is altyd by jou is gebaseer op Psalm 121 se wonderlike boodskap dat God altyd by ons is en Psalm 91 wat hulle herinner aan sy liefde en beskerming.

God Hoor Wanneer Jy Bid (Afrikaans, Hardcover): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac God Hoor Wanneer Jy Bid (Afrikaans, Hardcover)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

God hoor wanneer jy bid sal ouers help om hulle kinders bekend te stel aan die wonderlike seën van ’n daaglikse gebedslewe. Die oulike illustrasies sal kinders tussen 3 en 6 jaar se aandag aangryp terwyl hulle leer om met God te praat.

God hoor wanneer jy bid is gebaseer op Skrifgedeeltes oor gebed, soos Psalm 34 wat gaan oor die seën om vir God te bid en die Ons Vader-gebed wat ons leer hoe om te bid. Hierdie is ’n boek wat deur ouers en kinders gekoester sal word.

Bybelraai-kaarte (Ou Testament) (Afrikaans, Cards): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bybelraai-kaarte (Ou Testament) (Afrikaans, Cards)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Kinders sal ure se pret he terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Ou Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies. Wil jy he jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe! Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Ou Testament) is ’n prettige manier om vir kinders 29 van die bekendste stories uit die Bybel te leer. Die helderkleurige illustrasies gee lewe aan die stories en maak dit vir kinders maklike om ooreenstemmende kaartjies te vind en die storie te onthou. Kinders sal ure se pret hę terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte.

Prettige Bybellesse oor dankbaarheid (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Prettige Bybellesse oor dankbaarheid (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van dankbaarheid. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op 'n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee 'n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op 'n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Gratitude.

Bybel bytjies: Prettige Bybellesse oor fluksheid (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bybel bytjies: Prettige Bybellesse oor fluksheid (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van fluksheid. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op 'n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee 'n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op 'n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Diligence.

Prettige Bybellesse oor selfbeheersing (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Prettige Bybellesse oor selfbeheersing (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van selfbeheersing. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op 'n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee 'n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op 'n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Self-Control.

Bybelraai kaarte - Nuwe testament (Afrikaans, Cards): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bybelraai kaarte - Nuwe testament (Afrikaans, Cards)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Kinders sal ure se pret he terwyl hulle meer as 20 bekendste stories uit die Nuwe Testament leer ken met behulp van die Bybelraai-kaartjies. Wil jy he jou kinders moet meer leer oor die bekendste Bybelstories? Daar is duisende stories in die Bybel en dit voel soms oorweldigend om dit vir jou kinders te leer. Tot nou toe! Bybelraai-kaarte (Karakters uit die Nuwe Testament) bied kaartjies met kleurvolle illustrasies vir 26 wonderlike stories uit die Nuwe Testament. Kinders sal dit geniet om of die ooreenstemmende storiekaartjie te vind of ’n storiekaartjie te vind wat by die leidrade pas. Kinders sal ure se pret he terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte. Ook beskikbaar in Engels onder die titels Bible Story Memory Game New Testament.

Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies: Nuwe Testament Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem... Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies: Nuwe Testament Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R70 R58 Discovery Miles 580 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Leer ken die Nuwe Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.

Nou kan kinders die Nuwe-Testamentiese stories op ’n vermaaklike en kreatiewe ma­nier leer ken.

Die 26 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (NT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk ’n

· mini-weergawe van ’n bekende Nuwe-Testa­men­tiese storie

· bladsy om in te kleur

· aktiwiteit om te voltooi

Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor.

Die stories en meegaande aktiwiteite sal ver­seker dat kinders ’n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Big Bible, Little Me New Testament Coloring and Activity Book.

Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies: Ou Testament Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De... Die Groot Bybel Vir Klein Hartjies: Ou Testament Inkleur-En-Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R70 R58 Discovery Miles 580 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Leer ken die Ou Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.

Nou kan kinders die Ou-Testamentiese stories op ’n vermaaklike en kreatiewe ma­nier leer ken.

Die 34 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (OT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk ’n

· mini-weergawe van ’n bekende Ou-Testa­men­tiese storie

· bladsy om in te kleur

· aktiwiteit om te voltooi

Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor

Die stories en meegaande aktiwiteite sal ver­seker dat kinders ’n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Big Bible, Little Me Old Testament Coloring and Activitiy Book.

God is Watching Over You (Hardcover): Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac God is Watching Over You (Hardcover)
Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Bible Story Memory Games: New Testament (Cards): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bible Story Memory Games: New Testament (Cards)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Kids will have hours of fun as they play and learn more about the best-loved stories from the NewTestament with these brightly-colored card games.

There are thousands of stories in the Bible and teaching them to your kids can seem quite daunting. That is, until now. Here’s a fun and interactive way to teach your kids the best-loved stories and well-known characters from the Bible.

Bible Story Memory Games (New Testament) presents 26 exhilarating New Testament story cards with colorful illustrations. Kids will enjoy either finding the matching story cards or choosing the story cards that match the clues!

Kids are guaranteed to have hours of Bible learning fun as they memorize characters from each well-known Bible story from the New Testament!

Also available in Afriaans under the title Bybelraai-kaarte (Nuwe Testament)

Bible Story Memory Games: Old Testament (Cards): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bible Story Memory Games: Old Testament (Cards)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Kids will have hours of fun as they play and learn more about the best-loved stories from the Old Testament with these brightly-colored card games.

There are thousands of stories in the Bible and teaching them to your kids can seem quite daunting. That is, until now. Here’s a fun and interactive way to teach your kids the best-loved stories and well-known characters from the Bible.

Bible Story Memory Games (Old Testament) will teach kids 26 of the most well-known stories from the Old Testament. Brightly-colored illustrations bring the stories to life, making it easy for kids to find the matching cards and to remember each story as they memorize the Bible characters. Also included is a fun clue game where you have to collect as many cards as possible by answering the Bible story clues correctly.

Kids are guaranteed to have hours of Bible learning fun as they memorize characters from each well-known Bible story from the Old Testament!

Also available in Afriaans under the title Bybelraai-kaarte (Ou Testament)

God Hears When You Pray (Hardcover): Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac God Hears When You Pray (Hardcover)
Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Featuring adorable artwork, God Hears When You Pray will help parents introduce their little ones to the blessings of a prayer-filled life. The cute illustrations will keep children aged 3 to 6 engaged as they learn all about talking to God.

God Hears When You Pray is based on Scripture passages about prayer, like Psalm 34 that shares the blessings of praying to God and The Lord’s Prayer that teaches us how to pray. This book is sure to become a cherished keepsake that children and parents can enjoy together.

Fun Bible lessons on diligence (Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Fun Bible lessons on diligence (Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

24 fun Bible lessons teach kids more about diligence. Parents want their kids to learn good values that they can carry with them for the rest of their lives. The BibleGum series will help parents teach their kids three biblical values – gratitude, self-control and diligence – in a fun and exciting way. This series will help kids understand difficult concepts better and in a practical way, while teaching them good, biblical values for life.

Fun Bible lessons on gratitude (Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Fun Bible lessons on gratitude (Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R67 Discovery Miles 670 Shipped within 7 - 11 working days

24 fun Bible lessons teach kids more about gratitude. Parents want their kids to learn good values that they can carry with them for the rest of their lives. The BibleGum series will help parents teach their kids three biblical values – gratitude, self-control and diligence – in a fun and exciting way. The fun, educational activities like mazes, puzzles and pictures to color will teach kids that: Gratitude makes life more enjoyable and meaningful; Self-control is the best weapon against temptation; Diligence leads to success. This series will help kids understand difficult concepts better and in a practical way, while teaching them good, biblical values for life.

Fun Bible lessons on self control (Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Fun Bible lessons on self control (Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac
R76 Discovery Miles 760 Shipped within 7 - 11 working days

24 fun Bible lessons teach kids more about self-control. Parents want their kids to learn good values that they can carry with them for the rest of their lives. The BibleGum series will help parents teach their kids three biblical values – gratitude, self-control and diligence – in a fun and exciting way. The fun, educational activities like mazes, puzzles and pictures to color will teach kids that: Gratitude makes life more enjoyable and meaningful; Self-control is the best weapon against temptation; Diligence leads to success. This series will help kids understand difficult concepts better and in a practical way, while teaching them good, biblical values for life.

Antiguo Testamento - Cuaderno Para Colorear y de Actividades (Biling e) - Old Testament Coloring and Activity Book (Bilingual)... Antiguo Testamento - Cuaderno Para Colorear y de Actividades (Biling e) - Old Testament Coloring and Activity Book (Bilingual) (Spanish, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R175 Discovery Miles 1 750 Shipped within 7 - 11 working days
Nuevo Testamento - Cuaderno Para Colorear y de Actividades (Biling e) - New Testament Coloring and Activity Book (Bilingual)... Nuevo Testamento - Cuaderno Para Colorear y de Actividades (Biling e) - New Testament Coloring and Activity Book (Bilingual) (Spanish, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R151 Discovery Miles 1 510 Shipped within 7 - 11 working days
Salmo 119, Psalm 119 - Bilingual Coloring and Activity Book - Cuaderno Para Colorear y de Actividades - Biling e (Spanish,... Salmo 119, Psalm 119 - Bilingual Coloring and Activity Book - Cuaderno Para Colorear y de Actividades - Biling e (Spanish, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R120 Discovery Miles 1 200 Shipped within 7 - 11 working days
Proverbios, Proverbs - Bilingual Coloring and Activity Book (Spanish, Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Proverbios, Proverbs - Bilingual Coloring and Activity Book (Spanish, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R114 Discovery Miles 1 140 Shipped within 7 - 11 working days
Efesios 6, Ephesians 6 - Bilingual Coloring and Activity Book - La Armadura de Dios - Cuaderno Para Colorear - Biling e... Efesios 6, Ephesians 6 - Bilingual Coloring and Activity Book - La Armadura de Dios - Cuaderno Para Colorear - Biling e (Spanish, Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 7 - 11 working days
Safe with God - Psalm 91 (Paperback): Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac Safe with God - Psalm 91 (Paperback)
Salem De Bezenac, Agnes De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R153 Discovery Miles 1 530 Shipped within 7 - 11 working days
Bible Thoughts on Christmas Presents - Why Do We Give Presents? (Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Bible Thoughts on Christmas Presents - Why Do We Give Presents? (Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R153 Discovery Miles 1 530 Shipped within 7 - 11 working days
Tiny Thoughts on Perseverance - Learning Not to Quit (Paperback): Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac Tiny Thoughts on Perseverance - Learning Not to Quit (Paperback)
Agnes De Bezenac, Salem De Bezenac; Illustrated by Agnes De Bezenac
R153 Discovery Miles 1 530 Shipped within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sony NEW Playstation Dualshock 4 v2…
 (4)
R1,065 Discovery Miles 10 650
Piranha 4x4 Thumb Grips for PlayStation…
R119 Discovery Miles 1 190
Listerine Premium Mouth Wash - Green Tea…
R54 Discovery Miles 540
Savlon Hygiene Soap (Deo Active Fresh…
R12 Discovery Miles 120
Digital Thermometer
R29 Discovery Miles 290
Defy 12000BTU Portable Air Conditioner
R5,999 R5,499 Discovery Miles 54 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R235 Discovery Miles 2 350
Muscle Junkie Pro Lifting Strap
R249 R184 Discovery Miles 1 840
Origins
Imagine Dragons CD R124 R68 Discovery Miles 680
The Music In My Head
Michael Franks CD R137 Discovery Miles 1 370

 

Partners