0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Ja! (Afrikaans, Hardcover): Stef Bos Ja! (Afrikaans, Hardcover)
Stef Bos
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days

Soos sy eerste bundel, Gebroke sinne, is JA! 'n kombinasie van Bos se woorde (noem dit gedigte, mymerings of woordlandskappe) in Nederlands en Afrikaans hier in duet met beelde deur Eric de Bruijn. Ja! is die tweede publikasie uit Stef Bos se pen en vertoon heelwat ooreenkomste met sy eerste geskrewe projek, Gebroke sinne (2004). Soos wat Gebroke sinne deur Marianna Booyens geillustreer is, is die kunstenaar Eric de Bruijn by Ja! betrek. Die uitleg is ook eenders aan die van Gebroke sinne. In teenstelling egter met die vroeere publikasie wat volledig uit Nederlands in Afrikaans vertaal is, is Ja! grotendeels in Nederlands geskryf met enkele Afrikaanse tekste.

Gebroke Sinne (Afrikaans, Hardcover): Stef Bos Gebroke Sinne (Afrikaans, Hardcover)
Stef Bos 1
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days

Met sy nostalgiese songs het die Nederlandse sanger Stef Bos Suid-Afrikaanse gehore stormenderhand verower. Gebroke sinne is 'n versameling songs wat Afrikaanse poesie geword het. Eenvoudige, egte woorde wat tot die hart spreek.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860
Bantex PP Economy Quotation Folder…
R7 R5 Discovery Miles 50
Deep Collusion - Bain And The Capture Of…
Athol Williams Paperback  (2)
R320 R230 Discovery Miles 2 300
Kiddylicious Cheese Straws (12g)
 (2)
R20 R17 Discovery Miles 170
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R95 Discovery Miles 950
Fine Living Self Adhesive Super Plug…
R29 Discovery Miles 290
Beautiful Trauma
Pink CD  (3)
R280 Discovery Miles 2 800
Elektra Health 8076 Electrode Hot Steam…
 (13)
R429 Discovery Miles 4 290
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860
Cricut Explore Air 2 Machine
 (1)
R4,999 R4,499 Discovery Miles 44 990

 

Partners