0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback): Helm Jooste Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback)
Helm Jooste; Illustrated by T.O. Honiball, A. Handley
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 10 - 15 working days

Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe n Engelsman nog iets vreemds vir n Afrikaanse plaasseun was en n man moes kon briewe skryf om n nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks en droom saam met n bobaasverteller oor die se nou maars en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes.

T.O. Honiball trilogie - Oom Kaspaas; Jakkals en wolf; Adoons-hulle (Afrikaans, Staple bound): T.O. Honiball T.O. Honiball trilogie - Oom Kaspaas; Jakkals en wolf; Adoons-hulle (Afrikaans, Staple bound)
T.O. Honiball
R255 R219 Discovery Miles 2 190 Save R36 (14%) Ships in 5 - 10 working days

T.O. Honiball is alombekend vir sy spotprenttekening- en strokieskuns.

Hiervan het dan ook gereeld in koerante verskyn asook in die Landbouweekblad en Die Huisgenoot.

Die karakters van Oom Kaspaas, Adoons-hulle en Jakkals en Wolf is deur hom geskep en alom bekend. Hierdie boekies is 'n stukkie Afrikana wat bewaar moet word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Listen To Your Footsteps - Reflections…
Kojo Baffoe Paperback R310 R215 Discovery Miles 2 150
Lucky Lubricating Clipper Oil (100ml)
R49 Discovery Miles 490
NanoTech BTN002-XS Washable Face Mask…
R380 R345 Discovery Miles 3 450
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Funko Mystery Mini Box - Spider-Man…
 (2)
R159 R149 Discovery Miles 1 490
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
LEGO Harry Potter: Build Your Own…
Elizabeth Dowsett, Dk Hardcover  (1)
R355 R284 Discovery Miles 2 840
Generic Backpack (Glow In The Dark…
R399 R299 Discovery Miles 2 990
Carriwell Maternity/Hospital Panties (2…
R53 Discovery Miles 530
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R618 Discovery Miles 6 180

 

Partners