0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (6)
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All departments

Minki Se Pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Tumi K. Steyn Minki Se Pajamapartytjie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Tumi K. Steyn
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Ships in 5 - 10 working days

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piŮata wat Natalie self gemaak het.

Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piŮata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop! Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …

Minki In Die Middel (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Minki In Die Middel (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tumi K. Steyn
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Ships in 5 - 10 working days

Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.

Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?

Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback): Gloudine Kellerman, Jonelle du... Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback)
Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit; Illustrated by Tumi K. Steyn
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloŽ†en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poŽsie -†verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.†

Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Seuns (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Seuns (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kevin is gek oor stories van die dapper prins van Arabia wat teen drake veg. Maar sy ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sÍ daar is†’n†draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees?†Gelukkig leer Kevin net wat om te doen om homself te beskerm.†

Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Dag toe die Draak Kom - 'n Boek vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so ’n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sÍ daar is†’n†draak in hulle huis – een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees?†Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm.†

Stories vir Pikkies en Peuters (Afrikaans, Hardcover): Gertie Smit Stories vir Pikkies en Peuters (Afrikaans, Hardcover)
Gertie Smit; Illustrated by Samantha van Riet, Tumi K. Steyn
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.

The Day the Dragon Came - A Book for Boys (Paperback): Fanie Viljoen The Day the Dragon Came - A Book for Boys (Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

This book tackles the serious matter of sexual abuse and serves to inform and empower children. It highlights the warning signs of sexual abuse and teaches children how to react in such a situation.†Kevin loves stories about the fierce prince of Arabia who can even fight dragons. But his older sister, Abby, don’t believe in fairy tales anymore. Abby says there is a dragon in their own home – one that fears nothing and no one. But who could it be?

The Day the Dragon Came - A Book for Girls (Paperback): Fanie Viljoen The Day the Dragon Came - A Book for Girls (Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

This book tackles the serious matter of child molestation and serves to inform and empower children. It highlights the warning signs of sexual abuse and teaches children how to react in such a situation.†Kyla loves stories about fierce princess Arabia who can even fight dragons. But her older sister, Abby, don’t believe in fairy tales anymore. Abby says there is a dragon in their own home – one that fears nothing and no one. But who could it be?

Uitvinders, Planmakers En Ander Slimkoppe Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Engela Duvenage Uitvinders, Planmakers En Ander Slimkoppe Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Engela Duvenage; Illustrated by Tumi K. Steyn
R330 R250 Discovery Miles 2 500 Save R80 (24%) Ships in 23 - 27 working days

In hierdie boek sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R899 R765 Discovery Miles 7 650
Swiss Mobile QUALCOMM Micro-USB Wall…
R249 Discovery Miles 2 490
Resistance Is Futile
Manic Street Preachers CD  (2)
R76 Discovery Miles 760
Bennett Read Fusion Steam Iron (2200w)
R438 Discovery Miles 4 380
Happy Baby Organic Baby Food S2 Simple…
R38 R36 Discovery Miles 360
Oxford South African School Dictionary…
Paperback  (2)
R204 Discovery Miles 2 040
Unfriended 2: Dark Web
Colin Woodell, Betty Gabriel, … DVD R150 R21 Discovery Miles 210
Fine Living - Booster Seat - Dark Blue
R399 R339 Discovery Miles 3 390
eFootball PES 2021: Season Update
R599 R569 Discovery Miles 5 690
Samsung Galaxy Buds + (Black)
 (4)
R2,886 Discovery Miles 28 860

 

Partners