0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (17)
  • R100 - R250 (17)
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 39 matches in All departments

Kerneels en die Krismisengel (Afrikaans, Hardcover): Wendy Maartens Kerneels en die Krismisengel (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Anneliese Voigt-Peters
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Kerneels is ’n agtjarige seuntjie met kortgeskeerde hare en ’n stukkende groottoon. Sy ma is ’n skoonmaakster by ’n winkelsentrum, en wanneer sy nagskof werk, moet Kerneels saamgaan. Hy trek dan sy pajamas onder sy klere aan, en sy ma maak vir hom ’n bed in die stoorkamer waar die skoonmaakgoed gebêre word. Dis vir Kerneels baie lekkerder by die winkelsentrum as by die huis. Hy kuier met oom Sol, die veiligheidswag, wat elke aand sy toebroodjies en frikkadelle met Kerneels deel, en hom leer van die Aandster en die Melkweg, Orion en die Skerpioen. Maar Kerneels wil weet of mens engele sal sien as jy in ’n regte vuurpyl na die sterre toe gaan, en op Oukersaand wil hy hê oom Sol moet die Betlehemster uitwys. “Ek dink hy het verskiet en in miljoene stukkies opgebreek,” sê oom Sol. “Elke stukkie het iewers in iemand se hart vasgesteek en help ons om mekaar lief te hê.”

Sea stories (Hardcover): Wendy Maartens Sea stories (Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Marjorie van Heerden
R253 Discovery Miles 2 530 Shipped within 10 - 15 working days

Sea Stories is a collection of stories from around the world, from “Hans and the hole” in Haarlem to the harvesters of seabird nests Adhi and Sinta in the East. But there are also many local stories about the Birkenhead Command, “The Flying Dutchman”, the Alibama, Wolraad Woltemade, the Hole-in-the-Wall at esiKhaleni where the water people come to fetch you, “The ghosts of Jutten Island”, “Adamastor and the Cape of Storms” and the shepherd from Macassar who found Sheik Yusuf’s grave amongst the dunes. Sea Stories also contains adaptations of The Little Mermaid, the tale of Princess Elisa and her eleven swan brothers, and the West Coast farmer Koos Malgas who stole his wife’s seal skin. And of course Hare tricks Salt Water Crocodile. The charming illustrations by Marjorie van Heerden will carry a little reader away to a magical world full of oceanic wonder.

Helde van Suid-Afrika 2 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Helde van Suid-Afrika 2 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) In stock

Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers.

Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Pieterson wat die wêreld se oë oopgemaak het vir die gruwels van apartheid. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:

1. Sultan, die koning van sy baas se hart

Sultan is ’n dapper hond wat sy baas gered het toe hy op ’n dag deur ’n elektriese kabel geskok is.

2. Die bushelde van Westdene

In 1985 beland ’n skoolbus in ’n rivier – en terwyl die bus in die water wegsink, word ’n paar skoolkinders helde.

3. Hector Pieterson maak die wêreld se oë oop

’n Onskuldige skoolseun se dood het wêreldnuus geword – en gehelp om ’n einde aan die gruwels van apartheid te maak.

4. Duisend kilometer deur die wildernis

Ontmoet die dapper John Ross wat selfs koning Sjaka se respek gewen het nadat hy meer as 1 000 kilometer deur die wildernis gereis het om hulp vir sy mense te ontbied.

5. Kaalvuis teen tonne rots

Ná ’n rotsstorting in die City Deep-myn het Richard Simelane besluit om nie moed op te gee nie – hy het die rots met sy kaal hande begin weggrawe.

6. Klara Majola, kind van die kapok

Een stormnag het ’n dogtertjie genaamd Klara Majola die ysige koue van die Koue Bokkeveld getrotseer om haar blinde pa te gaan soek.

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

My Eerste Bybel (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens My Eerste Bybel (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Honor Ayres
R200 R149 Discovery Miles 1 490 Save R51 (26%) Shipped within 4 - 8 working days

My eerste Bybel bestaan 43 Ou en Nuwe Testamentverhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen 0 en 3 jaar oud.

Die kunswerk is tydloos, maar helder en mooi en dit sal klein kindertjies bekoor. Die teks is kort en in maklik verstaanbare taal. Die verhale is so gekies om die kern van die Evangelie vir kleintjies te kan oordra.

Kaptein Seeley (Afrikaans, Staple bound): Wendy Maartens Kaptein Seeley (Afrikaans, Staple bound)
Wendy Maartens; Illustrated by Colleen Gericke
R17 R15 Discovery Miles 150 Save R2 (12%) Shipped within 10 - 15 working days
My Eerste Atlas: 'n Wereldatlas Vol Asemrowende Feite (Afrikaans) - 'n Wereldatlas vol asemrowende feite (Afrikaans,... My Eerste Atlas: 'n Wereldatlas Vol Asemrowende Feite (Afrikaans) - 'n Wereldatlas vol asemrowende feite (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
Sold By Love2Learn - Fulfilled by Loot
R199 R169 Discovery Miles 1 690 Save R30 (15%) In stock

In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor? Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe? Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry? In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery? Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste? Verken die wereld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies. Ekstra! Muurkaart van Suid-Afrika.

Engele in Die Bybel (Afrikaans, Hardcover): Wendy Maartens Engele in Die Bybel (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Leer in 18 Bybelstories meer van God se engele, hoe hulle lyk en wat hulle doen.

“Hoe lyk engele?” “Wat doen hulle?” “Het hulle name?”

In Engele van die Bybel beantwoord bekende kinderboekskrywer Wendy Maartens hierdie en ander vrae oor God se engele. Sy stel kinders bekend aan spesiale engele in 18 verskillende Bybelstories soos Jakob se droom, Bileam se pratende donkie, die engel wat vir Elia kos gegee het, en die engel wat vir Maria goeie nuus gebring het.

Dié boekie, wat begin met ’n volksrympie, sluit kleurvolle illu­strasies deur Catherine Groenewald in wat lewe gee aan die engele en die stories waarin hulle verskyn. Aan die einde van die boek is daar ook instruksies om jou eie kaartjie met ’n opspring-engel te vou.

Engele van die Bybel sal vir kinders leer dat engele oral is – hulle is God se liefdevolle dienaars en hulle is ons vriende!

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Angels of the Bible.

Stories Van Die See (Afrikaans, Hardcover): Wendy Maartens Stories Van Die See (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Marjorie van Heerden
R253 Discovery Miles 2 530 Shipped within 10 - 15 working days

Stories van die see is 'n versameling seestories van regoor die wereld – van “Hans en die gaatjie” in Haarlem tot die seevoelnesplukkers Adhi en Sinta in die Ooste. Maar daar is ook heelwat plaaslike verhale oor die Birkenhead-bevel, “Die Vlieende Hollander”, Die Alibama, Wolraad Woltemade, die Gat-in-die-Muur by esiKhaleni waar die watermense jou kom haal, “Die spoke van Jutteneiland”, “Adamastor en die Kaap van Storms” en die skaapwagtertjie van Macassar wat Sjeg Joesoef se graf tussen die duine gevind het. Stories van die see bevat verwerkings van The Little Mermaid en die verhaal van Prinses Elisa en haar elf swane-broers, asook die Weskusboer Koos Malgas wat sy robvrou se vel gesteel het. En natuurlik kul Hasie vir soutwaterkrokodil. Saam met die pragtige illustrasies van Marjorie van Heerden sal Stories van die see 'n klein lesertjie wegvoer na 'n magiese seestoriewereld.

Animals in the Bible (Hardcover): Wendy Maartens Animals in the Bible (Hardcover)
Wendy Maartens
R229 R197 Discovery Miles 1 970 Save R32 (14%) Shipped within 7 - 11 working days
My eerste diere-atlas (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens My eerste diere-atlas (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) In stock

Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die wereld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste skoenlapperspesie op aarde? En waar in Suid-Afrika kan jy die “uitgestorwe” selakant gaan soek? Ontdek diere regoor die wereld met hierdie fantastiese diere-atlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. ’n Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die wereld te leer – en ’n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak hoort! Ook in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.

My Slaaptydgebedjies (Afrikaans) (Afrikaans, Hardcover): Wendy Maartens My Slaaptydgebedjies (Afrikaans) (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens
Sold By Love2Learn - Fulfilled by Loot
R139 R119 Discovery Miles 1 190 Save R20 (14%) In stock

Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.

Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 Lekkerlees Legendes, Ware Verhale en Staaltjies (Afrikaans, Hardcover): Wendy... Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 Lekkerlees Legendes, Ware Verhale en Staaltjies (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Linki Brand
R330 R283 Discovery Miles 2 830 Save R47 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Hoe hard kan Sylvester brul?

In hierdie besonders geïllustreerde boek het meester storieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Lees oor die avonture van Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, en ontdek hoe Job Maseko 'n oorlogskip gesink het! Ontmoet vir Tyl Uilspieël en juig saam oor die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het. Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. 'n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Lys van stories:

1. Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo
2. Ontmoet Tyl Uilspieël
3. 'n Sakdoek vir 'n Boesman seuntjie
4. Die oorlog tussen die diere en die voëls
5. Die tokkelossie en die bok
6. Hond en Boer word beste vriende
7. Job Maseko sink 'n oorlogskip
8. Heldermuis en Joors Jorie
9. Hen loop weg
10. Kaptein Seeley, Kimberley se waterwoef
11. Tyl Uilspieël word 'n touloper
12. Red die bruid!
13. Die dag toe Mens en Vuur ontmoet het
14. Sjeg Yusuf en die skaapwagtertjie
15. Mossie maar man!
16. Renier de Winnaar se sterk tabak
17. Dans van die Luislang
18. Die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het
19. Ikram en die klip
20. Waarom Hond en sy maats onder mekaar se sterte ruik
21. Renier de Winnaar en die donderwolke
22. Die Gat-in-die-Muur

My First Atlas: A World Atlas Brimming With Astounding Facts - A world atlas brimming with astounding facts (Paperback): Wendy... My First Atlas: A World Atlas Brimming With Astounding Facts - A world atlas brimming with astounding facts (Paperback)
Wendy Maartens
Sold By Love2Learn - Fulfilled by Loot
R199 R169 Discovery Miles 1 690 Save R30 (15%) In stock

Expore the world with this full colour atlas! It is full of fantastic facts about all the continents, and about the nine provinces.

Helde van Suid-Afrika 3 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Helde van Suid-Afrika 3 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Ontmoet van ons land se dapperste helde! Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoch Sontonga, wie se hartslied vandag nog in ons land se volkslied voortleef. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:

1. ’n Klein brakkie met ’n groot hart Wollie was ’n hawelose Maltese poedeltjie met ’n groot hart – en hy het dit reggekry om ’n man se lewe te red.

2. ’n Reënboog vir Laingsburg In 1981 het vreeslike vloedwaters Laingsburg getref, en die heldedade van daardie dag leef vandag nog voort.

3. Desmond Tutu Desmond Tutu was ’n arm klein seuntjie wat later een van die grootste leiers in ons land se geskiedenis geword het.

4. Kaalvoet deur ’n oorlog Ontmoet ’n dapper seuntjie wat al die pad van die Vrystaat na die Kaap gestap het om sy ouers tydens die Anglo-Boereoorlog op te spoor.

5. Enoch Sontonga, ’n man met ’n lied in sy hart Die inspirerende lewensverhaal van die man wat “Nkosi sikelel’ iAfrika” geskryf het.

6. Die lang pad van Emilie Lehn Ontdek die verstommende verhaal van Emilie Lehn, wat as ’n slavin in Kaapstad gebore is.

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Leeu Wat Drukkies Gee en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Leeu Wat Drukkies Gee en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende ’n leeu in ’n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet ’n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster geraak het. Hierdie boek bevat ses asemrowende ware dierestories:

1. Die leeu wat drukkies kon gee

Twee vriende koop ’n leeuwelpie in ’n afdelingswinkel in Londen – maar kort voor lank word hy ’n groot maanhaarmannetjie! Hulle besluit om hom in Afrika te hervestig, en jare later steel hy die wêreld se harte.

Towertapyt: Graad R (Afrikaans, Hardcover): Wendy Maartens Towertapyt: Graad R (Afrikaans, Hardcover)
Wendy Maartens
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Kom reis saam op ’n towertapyt en ontdek kinders van regoor die wereld se gunsteling-stories! Vind uit waarom Dassie nie ’n stert het nie (Suid-Afrika), word opnuut bekoor deur die geliefde sprokie van Doringrosie (Frankryk), kom stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug (Noorwee) en vind uit wat gebeur wanneer ses blinde mans op ’n dag ’n olifant teekom (Indie). In hierdie pragtig geillustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wereld – van Duitsland tot Denemarke, Italie tot Israel, Egipte tot Groenland. Perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Helde van Suid-Afrika 1 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Helde van Suid-Afrika 1 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat ná 27 jaar in die tronk ons reënboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens ’n storm die see ingeswem het om die matrose van ’n sinkende skip te red; en ontmoet ’n dapper jong seun wat in die Anglo-Boereoorlog geweier het om sy mense te verraai. Hierdie boek bevat ses verstommende ware heldeverhale:

1. ’n Perd van ’n ander kleur

2. Die matriekheld van Henley-on-Klip

3. Nelson Mandela, ’n leier so na ons hart

4. Nkosi Johnson veg vir hoop

5. Wolraad Woltemade, ’n melkboer met durf

6. Japie Greyling swyg

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Chris and the Christmas angel (Hardcover): Wendy Maartens Chris and the Christmas angel (Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Anneliese Voigt-Peters
R143 Discovery Miles 1 430 Shipped within 10 - 15 working days

Eight-year-old Chris loves spending time with Uncle Sol, the security guard. Uncle Sol teaches him about the Evening Star and the Milky Way, Orion and the Scorpion. On Christmas Eve Chris wants to know which star is the Star of Bethlehem. “I think it became a shooting star and shattered into millions of tiny pieces. Every little piece got stuck somewhere in someone’s heart and this helps us to love one another,” Uncle Sol replies. When Chris wants to know if you will be able to see an angel if you go to the stars in an actual rocket, Uncle Sol just smiles. But on Christmas morning he has a surprise for Chris. It is a message from an angel …

Wolf dra skaapklere: Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Wolf dra skaapklere: Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) View more sellers Shipped within 10 - 15 working days

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Plaasmuis en stadsmuis: Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Plaasmuis en stadsmuis: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) View more sellers Shipped within 10 - 15 working days

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Haas en Skilpad hardloop resies: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Haas en Skilpad hardloop resies: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) View more sellers Shipped within 10 - 15 working days

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Seekoei en Olifant trek tou: Boek 5 (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Seekoei en Olifant trek tou: Boek 5 (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) View more sellers Shipped within 10 - 15 working days

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Ek Lees Self 15: Padda Word Kwaad (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Ek Lees Self 15: Padda Word Kwaad (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Zinelda McDonald
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R99 Discovery Miles 990 Shipped within 7 - 10 working days

'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy vir jou kind kan gee!

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op 'n dag besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet 'n padda wat op 'n dag baie, baie kwaad geword het. Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak.

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

My First Animal Atlas (Paperback): Wendy Maartens My First Animal Atlas (Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) Shipped within 10 - 15 working days

Discover animals from around the world with this fantastic animal atlas! This atlas is brimful of breathtaking facts about the animals that inhabit the different continents, and South Africa’s rich diversity of animal life.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Russell Hobbs Fitted Fleecy Electric…
 (7)
R543 Discovery Miles 5 430
Borderlands 3
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R235 Discovery Miles 2 350
Ma
Octavia Spencer, Juliette Lewis, … DVD R160 R139 Discovery Miles 1 390
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R297 R235 Discovery Miles 2 350
Totum Pretty Pony
R74 Discovery Miles 740
Asus VivoBook X543UA-GQ1637T 15.6" Core…
R7,999 R6,999 Discovery Miles 69 990
Philips Avent Natural Trainer Cup 150ml
R269 R169 Discovery Miles 1 690
Kärcher WD3 Multi-Purpose Vacuum Cleaner
 (7)
R1,249 R1,149 Discovery Miles 11 490
Nintendo Labo Customisation Set for…
R186 Discovery Miles 1 860

 

Partners