0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Voelvry (Afrikaans, Paperback): Piet Van Rooyen Voelvry (Afrikaans, Paperback)
Piet Van Rooyen
R190 R152 Discovery Miles 1 520 Save R38 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Wanneer dinge te warm raak vir die skatryk Duitse swendelaar Hans-Joachim Kramer, vestig hy hom en sy jong gesin op 'n plaas in Namibie. Hy stel vir Daantjie Weerlig as voorman aan om hom met sy boerdery te help. Kramer pas gou aan by die nuwe land en sy mense, maar vir sy blondekopvrou en hul tweeling raak die ongenaakbaarheid van die nuwe tuiste gou te veel en hulle keer terug Duitsland toe. Wanneer Kramer vir Vaalperd Ses in diens neem, neem sake 'n dramatiese wending. Die nuweling kruis swaarde met Daantjie Weerlig en hy sweer wraak wanneer hy uiteindelik gevra word om die plaas te verlaat. Intussen is 'n lasbrief vir die inhegtenisname van Kramer in Duitsland uitgereik. Die agent wie se taak dit is om Hans-Joachim uitgelewer te kry, betrek die meedoenlose Vaalperd Ses om die Duitser die skrik op die lyf te jaag - met bloedige gevolge. Gou word alles wat vir Kramer kosbaar was hom ontneem, maar dan ontmoet hy 'n jong vrou, Rachel da Silva, wie se wortels stewig geanker is in Afrika-grond...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Lucky Plastic Wide Toothed Comb with…
R15 Discovery Miles 150
Star Wars: Squadrons
R799 R757 Discovery Miles 7 570
Muscle Junkie Comfort Weight Belts S 618…
R979 Discovery Miles 9 790
Springsteen On Broadway
Bruce Springsteen CD  (2)
R346 Discovery Miles 3 460
Philips Avent Natural Trainer Cup 150ml
R195 Discovery Miles 1 950
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900
Ultra-Link Vision Bluetooth Headphones…
R299 Discovery Miles 2 990
Crayola Jumbo Decorated Pencils (Pack of…
R113 Discovery Miles 1 130
Microsoft Xbox One S Console (1TB)
 (12)
R6,999 Discovery Miles 69 990
Godzilla 2: King Of The Monsters
Vera Farmiga, Kyle Chandler, … DVD  (1)
R160 R48 Discovery Miles 480

 

Partners