0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Moordvis (Afrikaans, Paperback): Irna van Zyl Moordvis (Afrikaans, Paperback)
Irna van Zyl
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

’n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder haar arm.

Vir diť kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlÍ kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie ’n ryding nie nadat ’n inwoner – ’n aantreklike een daarby – met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het. Intussen sukkel Storm se onmoontlike oudkollega, Andreas Moerdyk, om te fokus terwyl hy ondersoek instel na die dood van ’n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur ’n soortgelyke trok getref is.

Het Storm se ongeluk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen? En hoe steek die joernalis se dood en die stories oor perlemoenstropery op Grootbaai in mekaar?

Terwyl Storm antwoorde op diť tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as ’n haaihokduik – sonder die hok.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bad Times At The El Royale
Jeff Bridges, Cynthia Erivo, … DVD R150 R129 Discovery Miles 1 290
Dumbo
Colin Farrell, Michael Keaton, … DVD R150 R125 Discovery Miles 1 250
Springsteen On Broadway
Bruce Springsteen CD  (1)
R97 Discovery Miles 970
Not available Not available
Voel Jy Die Genade
Jo Black CD R120 R97 Discovery Miles 970
Bantex Non-Toxic Glue Stick (8g)(White)
R10 Discovery Miles 100
Not available
FWI AB Wheel
 (2)
R350 R220 Discovery Miles 2 200
Mitzuma Shinguards
R250 R105 Discovery Miles 1 050

 

Partners