0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Die Derde Spoel (Afrikaans, Paperback): S.J. Naude Die Derde Spoel (Afrikaans, Paperback)
S.J. Naude
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Wenner van die Hertzogprys vir Fiksie vanaf die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Etienne is twee-en-twintig en studeer filmkuns in London nadat hy uit Suid- Afrika gevlug het om diensplig te vermy. Dit is 1986, die tyd van Thatcher, optogte teen apartheid, en Vigs, maar ook van eksperimentele kuns, postpunk en die Royal Vauxhall Tavern. Etienne raak verlief op ’n Duitse kunstenaar in hierdie skadustad waar mense in bouvallige kunstenaarskommunes woon.

In Londen kom Etienne af op die eerste van drie filmspoele wat tydens die dertigerjare in Duitsland verfilm is. Etienne begin na die verlore spoele soek, ’n soektog wat ’n obsessie word wanneer sy geliefde vermis raak in Berlyn. Terwyl Etienne die gevaarlike ruimtes weerskante van die Muur navigeer, begin die verhaal van ’n groepie Joodse filmmakers in Nazi-Duitsland vorm aanneem.

Etienne word egter teruggeruk na die hede en na Suid-Afrika, maar sy soektog na die vermiste film duur voort.

Argitektuur, kinematografie, seks, musiek, siekte, verlies en liefde deurweek SJ Naudé se kosmopolitaanse en roerende Die Derde Spoel, waarmee hy nuwe grond vir die roman in Afrikaans breek.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860
Crayola Crayons (Pack of 12)(Assorted…
R55 R50 Discovery Miles 500
Duxbury N300 DUXRE300 Wireless Range…
R399 R289 Discovery Miles 2 890
The Founder
Michael Keaton, Linda Cardellini, … Blu-ray disc R170 Discovery Miles 1 700
Sackboy: A Big Adventure
 (1)
R1,299 R1,187 Discovery Miles 11 870
Mellerware Horizon 18 - Stainless Steel…
R1,699 R999 Discovery Miles 9 990
Cluedo Big Bang Theory
 (3)
R811 Discovery Miles 8 110
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860
Tron / Tron: Legacy
Jeff Bridges, Bruce Boxleitner, … Blu-ray disc  (2)
R230 Discovery Miles 2 300
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R335 R286 Discovery Miles 2 860

 

Partners