0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Dorado (Afrikaans, Paperback): Tom Dreyer Dorado (Afrikaans, Paperback)
Tom Dreyer
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

NŠ sy pa se dood ervaar Gilbert du Toit eienaardige visioene: kontoerlyne van lig en vlietende skole visse. Hierdie gestaltes is boodskappers, meen hy, en besluit om die blinklywe te volg, oor die wye Karoovlaktes, Kaap toe.

Gilbert se pad kruis met diť van die Howlers, ’n trio voormalige tronkvoŽls wat met trompet, viool en kitaar deur die platteland toer. Hy kom kleindorpse kroeŽ teŽ, en dinosourusparke, en vergesigte wat hy hom tot nou toe skaars kon verbeel. Maar al reis hy hoe ver, die storms van sy verlede woed voort. Kuilsrivier bied ’n tydelike hawe, selfs liefde, maar vir Gilbert is hier geen ontvlugting van ’n dringende en dreigende vraag nie: Is die visse wat hom aandryf deel van groter magte wat sy lot bepaal, of skort daar iets met sy kop?

Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Not available Not available
Emoji Stampers Blind Foil Bag (Single…
R41 Discovery Miles 410
Johnson's Baby Pink Moisture Lotion…
R26 Discovery Miles 260
Johnson's Baby Top-to-Toe Newborn Wash…
R61 Discovery Miles 610
Totum Pretty Pony
R74 Discovery Miles 740
Not available
adidas Nylon Weightlifting Belt - M
R299 R240 Discovery Miles 2 400
Shine A Light
Bryan Adams CD R150 R119 Discovery Miles 1 190
In The End
The Cranberries CD R150 R139 Discovery Miles 1 390

 

Partners