0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Swart Swaan (Afrikaans, Paperback): Wilken Calitz Swart Swaan (Afrikaans, Paperback)
Wilken Calitz
R270 R216 Discovery Miles 2 160 Save R54 (20%) Ships in 9 - 14 working days

’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met ’n dodelike aptyt.

In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian ’n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir di gedierte ʼn hok te bou en hom te versorg.

Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroer in die tuin begrawe het – daar waar die dier nou l. ’n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir ’n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.

Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is ’n betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
JBL T110 In-Ear Headphones (Black)
 (8)
R229 R199 Discovery Miles 1 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Card holder (Silver)
R89 R81 Discovery Miles 810
Blackcherry Double Compartment Black…
R489 R269 Discovery Miles 2 690
Funko Mystery Mini Box - Spider Man Into…
R149 Discovery Miles 1 490
Lucky Plastic Measuring Cup (200ml)
R19 Discovery Miles 190
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R451 R411 Discovery Miles 4 110
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Geostorm
Gerard Butler, Jim Sturgess, … Blu-ray disc  (3)
R199 R23 Discovery Miles 230
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740

 

Partners