0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Kwaai Uil Kry 'n Stokperdjie (Afrikaans, Paperback): Kerryn Ponter Kwaai Uil Kry 'n Stokperdjie (Afrikaans, Paperback)
Kerryn Ponter
R70 R55 Discovery Miles 550 Save R15 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voŽlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp ’n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voŽls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag ’n stokperdjie hÍ en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na ’n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel.

Kwaai Uil kry ’n stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Not available
Maped White'Peps Chalk (Box of…
R11 Discovery Miles 110
Pebeo Scarf Silk Scarf 55 x 55cm (5…
R80 Discovery Miles 800
Not available
Flatliners - (2017)
Ellen Page, Diego Luna, … Blu-ray disc R199 R156 Discovery Miles 1 560
Johnson's Baby Bedtime Bath (300ml)
R41 Discovery Miles 410
Digital Thermometer
R29 Discovery Miles 290
Snuggletime Snuggle Up Nursing Pillow…
 (1)
R209 Discovery Miles 2 090
Tomb Raider - 3D (2018)
Alicia Vikander Blu-ray disc R250 R112 Discovery Miles 1 120
The Zulus Of New York
Zakes Mda Paperback R230 R181 Discovery Miles 1 810

 

Partners